


![]()



Die Swartlandstreek het die afgelope naweek swaar reën geniet nadat onweer Vrydagnag sy verskyning gemaak het.
Reënval is tot 8Junie in die vroeë oggendure oor die streek ervaar. Volgens verskeie inwoners is reënvalsyfers van tussen 13mm en 40mm aangeteken.
Lourens Louw van Malmesbury sĂȘ altesaam 32mm se reĂ«n het op die plaas Maryke tussen Darling en Malmesbury
geval, terwyl 40mm reën op die plaas Soutpan tussen Malmesbury en die Paarl uitgesak het.
Koringberg het volgens ân boer op sy beurt tussen 13mm en 18mm geniet, terwyl Riebeek-Wes 40mm se reĂ«n ontvang het. Syfers van amper 60mm is op plase nader aan Wellington aangemeld.
Mart-Marie Haasbroek, ân woordvoerder vir die Swartland-munisipaliteit, het na afloop van die naweek se gure weer gesĂȘ geen gevalle van ernstige oorstro-
mings is aangemeld nie, behalwe vir enkele gevalle waar stormwaterdreine oorstroom het.
Die munisipaliteit het die geleentheid gebruik om ân ernstige beroep op inwoners te doen en te vra dat geen vullis en gemors in stormwaterdreine gegooi word nie.
âDit is en bly ten spyte van die munisipaliteit se beste pogings om stormwaterdreine skoon te hou, steeds ân probleem.â
Volgens die munisipaliteit se ramp-
bestuurseenheid is oorstromings by slegs twee huise in die omgewing van Wesbank, waar water deur die huise geloop het, aangemeld.
âDie Swartland-munisipaliteit se nooddienste het die inwoners bygestaan met sandsakke en die verwydering van water in hul huise,â voeg Haasbroek by. Bewolk tot sonnige, maar koue weersomstandighede word vir die res van die week deur die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel

























ân ID-foto van Jan Swarts (58) wat verlede maand as vermis aangemeld is
Jan Swarts (58) is verlede maand op 17 Mei deur familielede as vermis aangemeld.
Swarts is laas in die omgewing van Abbotsdale gesien nadat hy glo uit die Swartland-hospitaal weggeloop het. Swarts is kort voor dit per ambulans na die hospitaal geneem. Die redes vir sy opname by die hospitaal is onbekend.
Volgens sers. Henry du Randt, ân plaaslike woordvoerder vir die Malmesbury-polisie, is alle moontlike leidrade opgevolg.
âEnigiemand wat weet waar Jan homself bevind, kan die Malmesbury-polisie by 0224827500 skakel of kapt. Attie Abrahams by 0798940172 bel.â
Swarts het ân oranje baadjie met ân kappie, ân donkerblou broek en vaalkleurige skoene en ân mus aangehad toe hy die laaste keer gewaar is.
Ronél van Jaarsveld
ân Verdagte in die moord op Karl Lauks (73) van Tulbagh het gister (Maandag 9 Junie) in die plaaslike landdroshof in die dorp verskyn
Lauks is verlede Maandagoggend (2 Junie) deur ân buurvrou dood in sy motor in die oprit van sy huis in Piet Retiefstraat in Tulbagh gevind Volgens berigte blyk dit ân serp is in sy mond gedruk en hy het versmoor
Christaan Witbooi (29) is daarna in hegtenis geneem en het Woensdag (4 Junie) die eerste keer in die hof verskyn Die saak is tot gister (Maandag 9 Junie) uitgestel sodat hy regsverteenwoordiging kon kry
Vriende van Lauks het inwoners gevra om saam met hulle voor die hof te vergader om hul ontsteltenis oor die voorval te kenne te gee Die verdagte sowel as ân groep ander mans is volgens hulle berug daarvoor dat hulle ouer, enkellopende mans en vroue teiken
Samantha Krzandalsky, wat na aan Lauks was, sĂȘ hy was die teiken van verskeie aanvalle âHy het in vrees gelewe en was bang om saans huis toe te gaan. Inbrekers het herhaaldelik op sy huis toegeslaan Een van die mans is reeds in die tronk, maar die man wat nou gevang is, het Karl en ander ouer mense, wat alleen woon, geteiken en gereeld moeilikheid gemaak â
Tydens die inbrake, wat selfs gebeur wanneer Lauks tuis was en geslaap het, is goed gebreek, deure afgeskop en koperpype uit die mure gekap âHy het later moed opgegee en nie eens meer skade reggemaak nie,â het Krzandalsky gesĂȘ Lauks het sy skouer ân ruk gelede in ân val gebreek en was daarna minder

by die restaurante en kroeĂ« waar hy kom eet het, was die mense vir hom soos familie,â het inwoners vertel By Heroldtâs word met hartseer oor Lauks se dood gepraat âOns sal sy sĂȘ goed onthou Hy het ân VroeĂ«re
âSy werkgewer het hom baie jare gelede Suid-Afrika toe gestuur vir werk en hy het besluit om aan te bly,â vertel Krzandalsk waar sy langs Lauks se gunstelingstoel in die Heroldâs Pub and Grub sit

CharlotteLesch
Die Wes-Afrika-kabelstelsel (WACS), ân ondersese optieseveselkabel van 14500km en wat Suid-Afrika via Yzerfontein as ân landingspunt met Europa verbind, ondergaan tans noodinstandhoudingswerk
Dit volg nadat ân foutiewe vertakkingseenheid opgespoor is, het Robert Kraai, die sake-ontwikkeling- en bedryfspesialis van OpenServe, Dinsdag in ân plasing op LinkedIn bevestig Tim Ekandjo, ân kommunikasiepraktisyn van MTC, ân mobieletelekommunikasiemaatskappy in NamibiĂ«, het op sy beurt in ân persverklaring bevestig die foutiewe eenheid is naby hul kus gevind en herwin Volgens die verklaring het nood-herstel- en instandhoudingswerk omstreeks 02:00 Sondag (1Junie) begin en dit sal na verwagting tot 16 Junie om 08:00 voortduur
Sommige internetverbruikers in Suid-Afrika het sedertdien stadiger spoed ervaar nadat MTC bevestig het dat mense wat vir hul internetverkeer op die kabel staatmaak, geraak sal word. Volgens ân artikel op MyBroadband se webblad is opgelet dat baie meer klagtes oor stadiger internetverbinding uit die Kaap as uit Gauteng ontvang word
Volgens Kraai het ân Wacs-verteenwoordiger in ân kennisgewing verduidelik dat die foutiewe vertakkingseenheid nou met ân nuwe vertakkingseenheid vervang sal word âToetse wat op die nuwe eenheid uitgevoer is, het bevestig dat dit 100 persent funksioneel is Die herwonne eenheid sal intussen na ân verskaffer geneem word vir verdere ontleding om vas te stel wat

HerstelwerkaandieWes-Afrika-kabelstelsel(Wacs) istansonderwegnadatânfoutiewevertakkingseenheidaandiekusvanNamibiĂ«aangetrefenherwinis Herstelwerkvindopdieskip,dieLeonTheveninplaas.
Die vordering van die herstelwerk word noukeurig gemonitor, het Kraai in sy plasing gesĂȘ
Die kabelstelsel gaan gedurende die herstel- en instandhoudingswerk nie aktief wees nie Die datums is egter ook onderhewig aan verandering as gevolg van veranderende weersomstandighede, verduidelik Ekandjo aan kliënte Kraai meen egter dat alle betrokke partye nou saamwerk om te verseker dat herstelwerk binne die geskeduleerde tydsraamwerk sal plaasvind
Instandhouding aan die kabel is volgens MTC ân gereelde verskynsel en word gewoonlik geskeduleer om herstelwerk, opgraderings of ander noodsaaklike werk aan die kabel moontlik te maak
Die kabel, wat in 2009 by Yzerfontein as ân landingspunt in Suid-Afrika uit Portugal aangekom het, verseker direkte internetverbinding tussen NamibiĂ«, Wes-Afrika, die Verenigde Koningkryk en die res van

Sowat 40 joernaliste van verskeie gemeenskapskoerante oor die Wes-Kaap heen het Woensdag 21 en Donderdag 22Mei in Velddrif bymekaargekom vir die Wes-Kaapse been van die jaarlikse âNo Guts No Gloryâ-streekseminaar van die Forum vir gemeenskapsjoernalistiek (FCJ).
Die seminaar het Woensdagaand met ân netwerkgeleentheid by die Riviera-hotel begin, waar gemeenskapsjoernaliste van verskillende mediahuise kon skouers skuur en hul ervaringe in die bedryf deel terwyl hulle gesellig verkeer het. Die Soverby Lapa in Dwarskersbos het Donderdagoggend reggestaan om die groep te verwelkom vir ân dag van gesprekvoering tussen joernaliste en kundiges in die bedryf.
âân Deel van die Forum vir Gemeenskapsjoernaliste (FGJ) se man-
daat is om gereeld opleiding aan sy lede te bied,â sĂȘ Ben Burger, die nasionale voorsitter âMet die joernalistieke landskap wat so vinnig verander, is dit noodskaaklik dat ons lede op hoogte bly van wat aan die gebeur is en daarom is dit nodig om ân seminaar soos hierdie aan te bied.
âEk bedank graag AVBOB, wat as deel van hul vennootskap met die FGJ die âNo Guts No Gloryâ-streekseminaar vir die WesKaap moontlik gemaak het.â
Die FCJ bedank ook die Riviera-hotel en Soverby Lapa vir hul gasvryheid en warm verwelkoming aan sy lede
Die FCJ hou ook jaarliks ân uithanggalageleentheid om joernaliste vir uitnemendheid in gemeenskapsjoernalistiek te vereer.
Dit sal vanjaar in Augustus gehou word.


The 1 000 beneficiaries of the 2025 Avbob Road to Literacy campaign were announced at an event at the Sandton Hotel in Johannesburg on Thursday 29 May
The campaign, in collaboration with Oxford University Press South Africa (OUPSA), is a nationwide trolley-library initiative that continues to improve access to books across South Africa, with a focus on schools and non-profit organisations (NPOs) It seeks to address ongoing challenges of low literacy and numeracy levels at foundation phase by providing young learners with culturally- and linguistically-relevant materials in all 11 official written languages
This yearâs campaign reflects substantial growth from the 180 library trolleys distributed in its inaugural year, 2022 Each of the 1 000 mobile library includes 500 OUPSA books selected to support literacy and numeracy skills in alignment with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), the national curriculum for South African schools The total number of books distributed this year will exceed 500 000, up from 250 000 in 2024
Speaking on a panel, which included Carl van der Riet, CEO of the AVBOB Group, Karen Simpson, MD of OUPSA, Gugu Ndebele, Executive Director of the Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls, Minister of Basic Education Siviwe Gwarube remarked: âThis initiative is a powerful example of what can be achieved through partnerships The campaign addresses a pressing national priority, the development of foundational literacy and numeracy, in line with policy frameworks aimed at integrating diversity into school curricula It does so in a way that honours

South Africaâs linguistic and cultural richness, ensuring no child is left behind â
Simpson added that the partnership reflects the organisationâs core belief that literacy is a foundation for lifelong learning and opportunity âAccess to books in a learnerâs mother tongue has a profound impact on their ability to grasp foundational concepts, stay engaged in the classroom and remain in the education system We are steadfast on publishing our books in all of South Africaâs official written languages, and the AVBOB Road to Literacy campaign enables us to place these resources directly in the hands of the learners who need them most â
Each trolley library is valued at R57 000, bringing the total investment for the 2025
campaign to R57 million The trolleys are designed to be mobile, durable and easy to access in shared or under-resourced learning environments Along with books that promote reading for enjoyment, they include materials designed to develop numeracy, making the campaign one of the few projects focused on both reading and mathematics at the foundational phase The campaign also continues to grow in reach and engagement This yearâs campaign received 8 661 nominations from across all nine provinces, submitted by educators, caregivers, community leaders and members of the public
Van der Riet said although the campaign had grown substantially its original purpose was to provide access to quality
education materials, dignity and hope for a better future âLiteracy and numeracy are academic skills and critical tools for participation, for opportunity, and dignity,â he said
He added that AVBOB, as a mutual society, exists for the benefit of its members and the wider community âAt AVBOB, giving back to communities is more than a commitment; itâs a core part of who we are We remain deeply guided by our foundersâ promise of always putting people first, a principle that continues to be the golden thread in everything we do Through the AVBOB Road to Literacy campaign we aim to support under-served communities in a way that uplifts and empowers them, while respecting their dignity and fostering lasting impact â
Adding to this Ndebele said: âWe believe education is the most powerful tool for changing a learnersâ future Literacy unlocks confidence, agency and opportunity We are inspired by this initiativeâs focus, and we hope it will ignite a lifelong love of reading in every child who encounters one of these trolley libraries â
Since 2022 the campaign has evolved from a pilot initiative into one of the most extensive mobile library programmes Research has consistently shown that when children learn to read in their home language they are more likely to stay at school, perform better academically and transition successfully to additional languages later in life
Access to books in African languages remains limited, especially in underfunded schools The Road to Literacy campaign helps address this gap, ensuring the joy of reading and the practical foundation of numeracy are not restricted by geography or circumstance


From Friday 30 May parents who applied for a place for their child at schools during the on-time admissions period are now able to view the outcome of their applications for a place for 2026 on the online admissions system.
Schools have been applying their admission policies over the past few weeks to determine successful applicants based on their capacity for 2026.
Parents will be able to check their outcomes at https://admissionswesterncape.datafree.co/admissions/admission. sm_admissions_tracking.homepage
Any parents who encounter technical problems accessing the site can be assisted by calling 0861 819 919. (Press 1 for admissions). Parents can expect to see the list of schools applied to, with the outcome of the application to each school visible.
What to do if you have received an offer of a place:
Bronagh Hammond, spokesperson for the Western Cape Education Department, said that if you have received an offer of a place for your child, a button will be visible that will allow you to confirm and accept the place
âParents who have been offered a place must confirm their choice of school by 17 June 2025. After this date their highest-ranked choice of school will be automatically confirmed. We appeal to parents to confirm their places as soon as possible, as this will free places up for other learners.
âThis is especially important where a learner has received offers from multiple schools. More than 44 000 learners have been accepted to more than one school, allowing for additional places to open up for other learners that have not received successful applications at schools, or at their school of choice. We call these double parkers.â
Once these âdouble-parkedâ learners are confirmed to a specific school the places at the other schools can be offered to other learners.
What to do if your child has not received an offer from any school: There will be learners who are not successful in getting placed during this

first initial phase.
âWe know that this is extremely stressful and disappointing, but we appeal to parents to bear in mind that we are still very early in the admissions process, and thousands of places will still open up once âdouble parkersâ accept their school. It is advisable to stay in touch with the schools applied to and to request that the learner be placed on a waiting list. While the wait is stressful, there will be many shifts within the system as parents confirm and decline places. This happens over the next few months or so as schools finalise their admissions lists. If parents still do not have a place for their child later this year, the department will assist them with placement options.â
What to do if you have not yet applied:
The online admissions system is now closed for Grade R, 1 and 8 applications. However, parents can still apply for 2026 by applying either at one of our Education District offices or at a school. The schools are able to capture your application; however, this does not confirm acceptance. Parents can call 0861 819 919 for further advice if required.


Om sy skool en gemeenskap eersdaags by die nasionale interprovinsiale hokkietoernooi in KwaZulu-Natal te gaan verteenwoordig, is vir Johen Pietersen ân groot eer
Dié hokkiespeler van die Hoërskool
Dirkie Uys is vir die Boland-o 18B-seunshokkiespan gekies â ân groot prestasie
Johen se liefde vir hokkie het op laerskool begin en oor die jare net gegroei
âHierdie geleentheid beteken baie vir my en ek is baie trots om my skool en Moorreesburg âop die kaart te sitâ Toe ek die nuus hoor dat ek in die span opgeneem is, was ek baie bly,â sĂȘ Johen âOm Boland in my matriekjaar te kan verteenwoordig, is ân groot eer â Johen sĂȘ hokkie beteken vir hom baie
Hy sĂȘ die sport het hom al baie in die lewe geleer en maak hom wie hy vandag is
Sy ma, Francis Pietersen, sĂȘ sy is baie trots op haar seun en alles wat hy tot dusver behaal het
âHy het net sy beste gegee om weer die span te haal Omdat die Boland-proewe baie potensiale spelers het, maak dit enige speler en ouer trots om te hoor jou kind het die Boland- interprovinsiale span gehaal Ek is regtig baie trots omdat hy eendag nĂĄ skool ân rigting in sport wil volg en dat dit sy passie is,â sĂȘ Francis
âAlle eer kom God toe vir dit wat Johen al bereik het â Om sy droom te verwenslik, het Johen R14900 nodig, asook ân bykomende R2000 wat sy toerusting sal dek Boland-Skolehokkie sĂȘ die koste is dalk hoog, maar dit sluit alles in om seker te maak dat elke speler veilig en doeltreffend as ân span reis
Die eerste betaling van R14900 moet teen Vrydag (13Junie) betaal word en die tweede betaling van R2000 teen Vrydag


