Skip to main content

Gazette-ST-E-edition-3 February 2026

Page 1

GRAT IS FREE

Swartland

Gazette

Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht

APPLIANCE MARULA FERM BEDSTELLE ENKEL 3/4 DUBBEL KONINGIN

WAS R3 799 WAS R4 199 WAS R4 999 WAS R5 399

NOU R2 999 NOU R3 599 NOU R4 199 NOU R4 599

110KG PP

MALMESBURY - 022 100 1040 DE ZWARTLAND MARKT MALL

GELDIG TOT SONDAG, 15 FEBRUARIE 2026 | TERWYL VOORRAAD HOU

www.applianceworld.co.za | B F & W

3 Februarie 2026 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za

Daisies wen hul eerste

Die 19de weergawe van die gewilde Wesbank- Super Spar- Mount Royal7’s-toernooi is die naweek beslis. Die Malmesbury Daisies het hul eerste 7’s-eindronde van 2026 in die vroueafdeling teen Mamre gewen. Nog op bl.8 Foto: David Rossouw

SWARTLAND | SAAI-, WINGERD- & VEEPLAAS TE KOOP Grootte: 497,4355 hektaar 'n Geleentheid om 'n saai-, wingerd- en veeplaas in die hart van die Swartland te bekom. Ideaal geleë, slegs 10 km buite Malmesbury in die rigting van Kalbaskraal.

PPRA: 202514013470000

Geïnteresseerde kopers word uitgenooi om hul belangstelling per epos aan reception@tglaw.ltd te rig voor of Dinsdag 17 Februarie 2026. Verdere inligting en ondersteunende dokumentasie sal aan belangstellende partye beskikbaar gestel word. NM10044054-ST030226


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-E-edition-3 February 2026 by Novus Media - Issuu