Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.29 no.8 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 29 NO. 8

R 10

FRIDAY, 6 MARCH 2026

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 5 Maart

Vrydag 6 Maart

Saterdag 7 Maart

Sondag 8 Maart

12° 27°

12° 24°

10° 27°

11° 32°

www.mastheadfp.co.za A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider

MASTHEAD Financial Planning Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za

Drie kabeldiewe weer in die landdroshof TWEE kabeldiewe en ‘n sekuriteitswag moet oor drie weke weer in die Wolseley landdroshof verskyn. Twee van die verdagtes, Seqobela Mohale (38) en Mafafa Mohloki (34), bly in aanhouding. Die sekuriteitswag wat kom help het, Mzwandile Mbangula (46), is op waarsku-

CERES KOEKEDOUW DAM

66,1%

TULBAGH DAM

56%

WAVERENSKROON TULBAGH

60%

Lesings geneem: 2026/03/04

wing vrygelaat. Die drie se saak is tot 25 Maart uitgestel. Gevang Swak beplanning het op 2 Oktober 2025 daartoe gelei dat dié kabeldiewe vasgetrek is nadat hulle omstreeks 06:00 tussen Tulbagh en Artois sonder brandstof langs die pad gaan staan het.

Transnet sekuriteit het die Honda Fit motor langs die pad opgemerk waar hulle later 72kg kabels in die motor gekry het. Die mans is op die toneel gearresteer. Met nadere ondersoek het die polisie gevind dat die Transnet-kabels vroeër langs die treinspoor by Voëlvleidam gesteel is.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Bestuurder dood na vragmotor sy bakkie tref ‘n BEKENDE inwoner van die Koue Bokkeveld, Willem Reynolds (51), het verlede Vrydag tragies gesterf toe ‘n vragmotor van Donkerbos sy Toyota bakkie getref het. Die kop-aan-kop botsing het omstreeks 15:20 naby Rocklands plaasgevind. Volgens voorlopige inligting van die polisie was die vragmotor en twee taxis, een van Op-die-Berg en een van Lesotho, onderweg in P.A. Hamlet se rigting. Die Lesotho-taxi het na bewering skielik gestop waarna die Op-die-Berg taxi ook vinnig probeer stop het. Die Donkerbos vragmotor het eers die taxi voor hom se sleepwa getref voordat die vragmotor in die regterbaan beland het en die bakkie van Willem Reynolds van die Bokkenfontein-plaas getref het. Die polisie en EMS nooddienste is na die toneel om bystand te lewer. Die ernstig beseerde Reynolds was ‘n tyd lank in die bakkie se wrak vasgekeer en moes met noodtoerusting uit die bakkie gehaal word. Hy is eers na Ceres hospitaal vervoer voordat hy na Christiaan Barnard hospitaal oorgeplaas is waar hy later aan sy beserings beswyk het. Hy was alleen in die bakkie. Die polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag en het beide taxis se besonderhede op die toneel afgeneem. Begrafnisreëlings Willem Jacobus Reynolds, een van vier seuns van wyle Percy Reynolds, het op die plaas Heldersig in die Koue Bokkeveld grootgeword. Hy begin sy skoolloopbaan by Boy Muller Primêr en matrikuleer later aan Charlie Hofmeyr Hoërskool. Hy voltooi sy studies by Worcester Kollege en Elsenburg, voordat hy in 1995 begin boer. Willem was mal oor sport en jag en hy was ook ‘n groot natuurliefhebber. Hy word oorleef deur sy vrou Marlize, hul twee dogters, Amanda en Hanneke, sy drie broers en sy ma, Annemarie, wat nog op Bokkenfontein woon. Die begrafnisdiens vind Saterdag 7 Maart plaas vanuit die Op-die-Berg gemeente.

DIE vragmotor van Donkerbos met ‘n vrag pere op, het Willem se Toyota bakkie getref voordat dit omgeslaan het.

DIE wrak van die Toyota bakkie met die taxi se sleepwa in die agtergrond.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 5 - 8 MARCH 2026 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Chicken Thigh Kebabs

Koo Garden Peas 410g

Beef Texan Steak

p/meal

SERVING SUGGESTION

999

Buy 2 for

4000

each

Sweetcorn 4’s

8999

10999

p/kg

Matured Ribeye steak

18

2999 each

p/kg

24999 p/kg

1999 each

11000

9999 Klipdrift Premium Brandy 750ml

1499

Sunlight Auto 4kg Washing Powder

each

Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L each

8

99

5499

Savanna Dry Cider 12 x 330ml

8999

each

Hullets Sugar 2.5kg

15999

20999

each

Spanspek

10999

PER DEAL

Spar Chips 120g

99

Raisin loaf

Spar Crumbed frozen Chicken range BUY ANY 2 & get a 1.5L Coke FREE

Aquafresh base range Toothpaste 100ml

Hotcross buns 6’s

p/kg

Ouma’s Boerewors bulk

Cheeky Chikka Burger, Drumstick, 2 Wings & Chips

5000

190

00

Olof Bergh Brandewyn 750ml

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER OUDERDOM VAN 18 JAAR. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.29 no.8 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu