Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.29 no.7 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 29 NO. 7

R 10

FRIDAY, 27 FEBRUARY 2026

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 26 Februarie

Vrydag 27 Februarie

11° 28°

13° 21°

Saterdag 28 Februarie

10° 25°

Jong kinders leer meer oor waterveiligheid

Sondag 1 Maart

LEERDERS van Morrisdale Primêr en verskeie voorskoolse groepe soos Vrolike Vinkies, word weekliks aan die NSRI Survival Swimming-program blootgestel. Die leerders se entoesiasme is aansteeklik. Hulle leer nie net om waterveilig te wees nie, maar ook verskeie lewensbelangrike vaardighede. Die program bied aan kinders, wat nie die geleentheid het om swemafrigting te kry nie, gratis blootstelling tot waterveiligheid en selfvertroue. Daarbenewens verbeter dit hul koördinasie, fisiese gesondheid en leer dit kinders om verantwoordelik te wees en mekaar te ondersteun. Vir enige navrae oor die program, kan belangstellendes vir Eoudia Erasmus skakel by 074321-5322.

9° 17°

CERES KOEKEDOUW DAM

68%

TULBAGH DAM

60%

WAVERENSKROON TULBAGH

60%

Lesings geneem: 2026/02/25

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Diewe vlug met plaas se lone

Polisiehelikopter help met soektog VIER gewapende mans het verlede week ‘n plaas in die Koue Bokkeveld van duisende rande se lone beroof. Volgens die polisie het vier gewapende mans Vrydag 20 Februarie omstreeks 10:40 op die plaas Klein Winkelhaak toegeslaan. Die verdagtes het met lonegeld van meer as R350 000 gevlug. Die polisie se ondersoek duur voort. Lees berig op bladsy 3

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 26 FEBRUARY - 1 MARCH 2026 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

99

Spar IQF Chicken

Crosse & Blackwell Sunlight 4kg Auto Tangy Mayonnaise Washing Powder 750g

chicken 99 Whole + 6 Hamburger rolls mixed portions 5kg each

SERVING SUGGESTION

3799 9999 Bulk Oxtail

Beef Rump Espetada

8599 p/kg

Windhoek 100g Liver spread

149

99

14

p/kg

Clover Cheese 800g

Lamb shanks

Marinated Beef braai rashers

14999 p/kg

11999 p/kg

109

7kg Aartappel, 1kg Uie, 1kg Wortels, 1kg Patats, ¼ Pampoen

GOENTE COMBO

10000

99

99

199

BOTH FOR

SUPER MIX ANY 2 FOR Mixed/Chunky 99 1kg vegetables

49

5899

FRESHLINE: Season value salad, 1kg Tomatoes, Robot Peppers 3’s + cucumber

SLAAI COMBO

10000

Red Heart Rum 750ml + 1L Coca Cola (incl. variants)

99

57

Sunfoil 99 Oil 2L Spar White Sugar 2.5kg

99 20999 359 Spar Toilet Tissue 2-ply 18’s 99

94

BUY 2 FOR

29000

Savanna Premium Cider Angry Jameson Lemon or Triple Distilled Dry handies Whiskey 750ml 6 x 500ml

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER OUDERDOM VAN 18 JAAR. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.29 no.7 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu