Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.29 no.5 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 29 NO. 5

R 10

FRIDAY, 13 FEBRUARY 2026

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 12 Februarie

Vrydag 13 Februarie

16° 26°

14° 27°

Saterdag 14 Februarie

13° 24°

Miljoene rande se skade aangerig

Sondag 15 Februarie

12° 30°

WAVERENSKROON TULBAGH

‘n LANDBOURAMP! Drie haelstorms het Sondagmiddag na 16:00 en Sondagaand miljoene der miljoene rande se skade aan tientalle plase se appel- en peerboorde en uie-oes in die Koue Bokkeveld aangerig.

Lesings geneem: 2026/02/11

Berig op bladsy 3

CERES KOEKEDOUW DAM

72,2%

TULBAGH DAM

77% 62%

Available in BBQ Chicken l BBQ Beef BBQ Bacon l Russian l Debonairs Chicken l Chicken & Spice Pine T’s&C’s apply

(023) 312-1916 CERES

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Vrou steel miljoene by werkgewer

Rowers beroof geldwag by Agri DRIE gewapende mans het Maandag op Wolseley toegeslaan en ‘n geldwag beroof. Die polise is kort na 08:00 in kennis gestel van ‘n gewapende rooftog by Wolseley Kaap Agri. Met hul aankoms op die toneel het ‘n sekuriteitsbeampte van IZI Cash die polisie meegedeel dat hy omstreeks 08:30 geld by Kaap Agri opgetel het. Hy het die winkel met die kontant verlaat en na die agterkant van die sekuriteitswa gestap om die geld in te laai. Kort hierna het hy gevoel iemand druk ‘n vuurwapen teen sy rug. Toe hy omdraai het nog ‘n man ‘n vuurwapen op hom gerig. Die mans het die geldtrommel gegryp en na ‘n goudkleurige Toyota Etios met registrasienommer CW 44056 gehardloop wat daar naby op die vulstasieperseel geparkeer was. Die onbekende rowers het met meer as R213 000 asook die 9mm dienspistool met 15 rondtes ammunisie van die sekuriteitsbeampte, gevlug. Die voorval word deur Wolseley speurtak ondersoek.

Google Maps

BRIDGESTONE H/P SPORT TYRES 215/60 R17 R8 500 for a set of 4

‘n WOLSELEY inwoner (49) is verlede week gearresteer nadat die polisie hul kuber- en bedrogondersoek van die afgelope twee jaar, afgehandel het. Die verdagte van Wolseley* is verlede week Woensdag skielik deur die Bellville handelsmisdaadeenheid in hegtenis geneem op klagtes van bedrog van meer as R6 miljoen. Die arrestasie volg na ‘n polisieondersoek wat reeds in Oktober 2024 begin is. Agtergrond Die verdagte was tussen 2012 en 2024 verantwoordelik vir die algemene administrasie en betalings van ‘n wynkelder buite Wolseley. In September 2024 het die eienaar gesien ‘n groot bedrag geld (meer as R64 000) is vanuit die maatskappyrekening betaal. Dit was vir hom vreemd aangesien hy en sy broers die maatskappy einde 2023 verkoop het om ander sakegeleenthede te volg. Die maatskappy het ondersoek ingestel en diensverskaffers geskakel oor vervalste fakture. Daar is vasgestel dat die bankrekening waarin die geld inbetaal is, die rekening van die verdagte is. Die eienaars het daarna die Hooggeregshof op 4 Desember 2024 genader om aansoek te doen vir ‘n interdik teen die vrou en haar man om hulle te keer om enige eiendomme te verkoop en hul bankrekening te vries hangende die polisieondersoek. Die aansoek is later toegestaan. Arrestasie Die ondersoek is voltooi waarna die polisie verlede week besluit het om die verdagte te arresteer. Sy het na bewering twee aande in die polisieselle deurgebring voordat sy Vrydag in 'n hof verskyn het. Sy moet gereeld by die polisie op Wolseley aanmeld. * Die verdagte se naam en foto sal gepubliseer word wanneer die polisie en/of die hof kan bevestig in watter dorp se hof sy verskyn het. Worcester, Wolseley, Tulbagh en Ceres het teen druktyd geen kennis gedra van so ‘n hofverskyning nie.

BESTE DIESELPRYSE: 65

DIESEL 50 ppm - R18

Voortrekkerstraat 112 CERES (023) 312-1057 CONTINENTAL TYRES 205/70 R15 R1 800 per tyre

INSTANT HUNGRY LION VOUCHERS ALSO UP FOR GRABS HILUX D/CAB TRALIES: R12 000

HILUX 2016 ONWARDS LOADBIN SLIDER D/CAB: R7 500

COMPETITION UNTILL 28 FEBRUARY 2026. Ts and Cs apply.

*13 WEEKLY WINNERS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.29 no.5 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu