WH Her ald Witzenberg
VOLUME 29 NO. 3
R 10
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 29 Januarie
Vrydag 30 Januarie
Saterdag 31 Januarie
Sondag 1 Februarie
14° 35°
16° 35°
15° 35°
15° 33°
CERES KOEKEDOUW DAM
75,8%
TULBAGH DAM
81%
WAVERENSKROON TULBAGH
63%
Lesings geneem: 2026/01/28
FRIDAY, 30 JANUARY 2026
Mari Blom 082-928-4472
• Upholstery • Rugs • Office carpets • Office chairs • Matresses • Carpets • Car interior deep cleaning • Lounge suites and couches • Dining room chairs • Outside window cleaning
WE OFFER THE BEST CLEANING SERVICE
Munisipaliteit die teiken van 'n kuberaanval DIE Witzenberg munispaliteit was ‘n week gelede die teiken van ‘n georganiseerde kubermisdaad-organisasie se kuberaanval op hul rekenaarstelsels. Met die kuberaanval het internetmisdadigers probeer om toegang tot munisipale stelsels te verkry en die munisipaliteit af te pers. Alhoewel dit die eerste keer is dat die munisipaliteit die slagoffer is van kuberafpersing, kon hulle sekuriteitsprotokolle implementeer. Berig op bladsy 3
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Polisie kry man se liggaam in pas ‘n UBER bestuurder (57) van Boston, se liggaam is Woensdagoggend by die eerste uitkykpunt onderkant die Tolhuis, in Michellspas gekry.