Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.29 no.2 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 29 NO. 2

R 10

FRIDAY, 23 JANUARY 2026

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 22 Januarie

Vrydag 23 Januarie

Saterdag 24 Januarie

Sondag 25 Januarie

15° 30°

13° 30°

13° 34°

16° 35°

CERES KOEKEDOUW DAM

78%

TULBAGH DAM Geen damlesing vir Tulbagh- en Waverendam teen WAVERENSKROON TULBAGH druktyd beskikbaar nie

64% 12%

Lesing geneem: 2026/01/21

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Polisie soek moordenaar

Brand versprei vinnig toe wind draai

TULBAGH speurders het verlede week ‘n identikit uitgereik van ‘n man wat gesoek word vir die moord op ‘n onderwyser van Nduli. Sphenathi (Sphe) Gqhalaqha (27) is in die vroeë oggendure op 15 Desember vermoor by ‘n kuierplek op Tulbagh. Volgens die polisie het die voorval omstreeks 04:45 plaasgevind. Gqhalaqha het verskeie steekwonde in die aanval by die kuierplek opgedoen voordat sy in die kuierplek inmekaar gesak het. Sy is na Ceres hospitaal vervoer waar sy later aan haar beserings gesterf het. Die polisie wou nie bevestig wat die rede vir die moord kon wees nie. Volgens gerugte kan die moord dalk verband hou met ‘n liefdesdriehoek. Gemeenskap omgekrap Raadslid Andile Gili het einde Desember sy misnoeë op sosiale media uitgespreek na die wrede en sinnelose moord op die geliefde onderwyser van Iingcinga Zethu Sekondêre skool in Nduli. “Sphenathi was ‘n voorbeeld van toewyding, deursettingsvermoë en diens aan haar gemeenskap. As ‘n voormalige leerder van die skool, het sy akademies uitgeblink en later haar onderwyskwalifikasie verwerf voordat sy in 2020 vir ‘n paar maande by Lingomso Pri-

INWONERS en sakelui was Dinsdag goed omgekrap oor ‘n beplande brand in die Skoonvlei industriëlegebied wat onverwags buite beheer geraak het toe windtoestande vinnig verander het. Houtpalette asook ‘n vraghouer en vragmotor is in die brand verwoes op ‘n perseel oorkant Numo Meats en langs Bassi Business Park and Storage in Edisonstraat. Danksy vinnige ingryping van Witzenberg brandweerdienste en die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit se brandweerdienste, is die brand gekeer voordat dit na omliggende persele kon versprei. * Inwoners moet waaksaam bly en enige brandverwante bekommernisse vinnig aanmeld. Die noodbeheersentrum kan geskakel word by (023) 492-0181/2 of per WA 081-896-5480.

GOOGLE streetview voor die brand.

mary School op Tulbagh gewerk het voordat sy by Iingcinga Zethu Sekondêre skool aangesluit het”. “Ons betreur die verlies van ‘n nederige, toegewyde graad 812 onderwyser wat leerders en jong gegradueerdes geïnspireer het deur haar toewyding en liefde vir onderwys”. Gesoek Indien die Witzenberg gemeenskap oor enige inligting beskik, kan hulle die ondersoekbeampte, a.o. Marlon Cupido, skakel by 079-894-0101 of die speurder-kantore by (023) 230-8111. *Foto van verdagte op bladsy 3.

VERMOOR: Sphenathi (Sphe) Gqhalaqha (27).

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 JANUARY 2026 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

2700 each

SERVING SUGGESTION

Rib Burger Kalahari Boerewors

109 8999

Lean Beef mince

10999 p/kg

Stork 1kg

4799

Ricoffy pouch 800g OR Tin 750g

6 x Peppermint tartlets Everfresh UHT Low Fat or Full Cream milk 99 6 x 1L each

84

6’s

11999

1kg Kellogg’s Corn Flakes

each

each

54

99

p/kg

89

99 p/kg

Sweetcorn 4’s BUY 2 FOR

50

00

12999 each

Mangoes BUY 3 FOR

2000

3000 BUY 3 FOR

25

6999 6999 each

Sunfoil Oil 2L

00 Cucumber

1.8LCountry Fresh Ice Cream ass.

17999

ALL 3 FOR

750ml Domestos 750ml Handy Andy 750ml Sunlight Liquid

each

Tomato bags 1kg BUY 2 FOR

each

Red Heart Rum 750ml + 1L Coca Cola (incl. variants)

7500

p/kg

Chicken Thigh Kebabs

each

6000

99

Pork Fillet

Baby Soft toilet paper 2-ply 18’s

4999 each

Huletts white Sugar 2.5kg

14999 each

Huggies Dry Comfort Jumbo pack Nappies/Pants

29900

KWV 3 Year old Brandy 750ml

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER OUDERDOM VAN 18 JAAR. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.29 no.2 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu