WH Her ald Witzenberg
R12
VOLUME 29 NO. 26
FRIDAY, 10 JULY 2026
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 9 Julie
Vrydag 10 Julie
Saterdag 11 Julie
Sondag 12 Julie
3° 18°
3° 16°
2° 19°
5° 19°
LIMITED OFFER FREE 440ML COKE
ORIGINAL
KING STEER BURGER & CHIPS
CERES KOEKEDOUW DAM
11490
100%
TULBAGH DAM
58%
T&C’s apply. With medium chips
WAVERENSKROON TULBAGH
76%
(023) 316-2463
Lesings geneem: 2026/07/08
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Twee verdagtes later in hof DIE saak teen twee moordverdagtes, is Maandag weer in die Ceres landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel.
Tien beseer toe bakkie bees in pad tref
TIEN mense van Phillipi buite Kaapstad is Sondagaand omstreeks 18:00 beseer toe die bakkie waarin hulle passasiers was, teen 'n bees gebots het. Drie persone, 'n man en twee tieners, is ernstig beseer en na die hospitaal vir behandeling geneem. Die bakkie was vanuit Ceres in die rigting van Wolseley onderweg toe dit die bees naby Brenn-o-Kem en Waverley getref het. Die bestuurder het beheer verloor waarna sy die bakkie gerol het. Die Wolseley polisie het voorlopig 'n saak van roekelose en/of nalatige bestuur geopen.
Hendriena Sekels (62) en haar medebeskuldigde, Petrus Kalmeyer (61) het op 6 Julie in die Ceres landdroshof verskyn weens die moord op Kerneels Steenkamp wie gesterf het nadat een van die twee verdagtes hom vermoedelik met 'n mes gesteek het. Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel tot 27 Augustus. Sekels bly in aanhouding terwyl Kalmeyer uit is op borg van R500. Agtergrond Die polisie is Sondag 18 Januarie omstreeks 18:40 na die moord toneel by die Ceres rioolplaas naby Rooikamp ontbied waar hulle Steenkamp aangetref het waar hy dood op die grond lê. Volgens 'n ooggetuie was daar blykbaar 'n argument tussen Steenkamp en Hendriena Sekels. Sekels is op 18 Januarie gearresteer terwyl Kalmeyer op 22 Januarie gearresteer is.
DIE Wes-Kaap minister van plaaslike regering, omgewingsake en beplanning, Anton Bredell en die burgemeester, rdl. Trevor Abrahams het saam met die munisipale bestuurder, David Nasson, en ander rolspelers 'n oorsigbesoek gebring aan die Tulbagh waterwerke waar 'n nuwe reservoir gebou word.
KEEP YOUR TOYOTA RUNNING LIKE IT SHOULD - WITH PARTS YOU CAN TRUST FROM FILTERS + BRAKES TO CLUTCH KITS + MORE, QUANTUM PARTS ARE BUILT FOR RELIABILITY, PERFORMANCE + VALUE
QUANTUM PARTS NOW AVAILABLE AIR FILTER DIESEL ............................................................... R172 AIR FILTER PETROL .............................................................. R219 AIRCON FILTER ..................................................................... R151 BRAKE DISCS FRONT (2) ..................................................... R1 554 BRAKE PADS .......................................................................... R668 BRAKE SHOES ...................................................................... R646 BRAKE DRUMS (2) ................................................................ R2 205 SPARK PLUGS (4) .................................................................. R312 WIPER BLADES (2) ................................................................ R260 CLUTCH KIT DIESEL ............................................................. R4 935 CLUTCH KIT PETROL ........................................................... R4 579 Visit Ceres Toyota today and get what your vehicle really needs. Voortrekkerstraat 112 CERES (023) 312-1057
Perfect for taxis, fleets, and everyday drivers Competitive pricing across a wide range Trusted quality, backed by Toyota
2 l WITZENBERG HERALD l 10 JULY 2026
Farmers and landowners before you burn waste - take note WITH winter in full swing, Cape Winelands District Municipality’s (CWDM) Fire Services know that many farmers and landowners have collected a lot of waste over the summer months.
Traditionally, this is done in late autumn and winter, when there is a much lower risk of the fire spreading to valuable areas. Readers may not be aware of this, but there is no municipal garbage collection on farms like one has in towns. Farmers need to manage their own household and farming waste products. Non-recyclable household waste, such as used nappies and sanitary towels, pressurized cannisters, paint tins, plastic wrappers etc. are collected and taken to the local landfill, while items such as agricultural off-cuts, poles, prunings etc. are burned. But farmers and landowners may not just
collect their garbage and burn it. A permit needs to be obtained. There are a few reasons that a permit is required. - The permit informs Fire Services where and when a burn will take place. - The permit allows Fire Officers to visit the burn site prior to the burning to ensure that the area is safe and that no dangerous items are being burnt. - The permit ensures that both farmers and fire services are informed of safety procedures required before, during and after a burn. For many years permits were available from the Winelands Fire Protection Association (WFPA), who serves as an interface between landowners and CWDM’s Fire Services. However, this has now changed, as from 1 July 2026 all landowners need to apply for
the Burn Permits via the CWDM’s website, www.capewinelands.gov.za. This includes FPA members. The following costs are applicable: Non- member R632.50 excluding VAT FPA Members R316.25 For more information and assistance please contact the Winelands FPA on 0796564-673 or Fire Officer, Jaco Thuynsma on (021) 888-5824 or send an email to jst@ capewinelands.gov.za "You need to apply for the permit 10-14 days before you plan to burn, this is to allow time for the visit by the fire officer. Step one is getting your burn site ready, then you apply for a permit, once the fire officer has visited, a permit will be issued that will allow you to set fire to the burn site under certain conditions".
Lace up for Mandela Day LACE up and join us for Mandela Day celebrations on 18 July from 09:00 -12:00 at the Bella Vista Sports grounds for a 6.7km Run or Walk (you choose). The event aims to raise awareness of TB and Child Wellness and the goal is to collect 670 fleece blankets. This will be distributed to Witzenberg beneficiaries. The Togryers Museum, Ceres Tourism Bureau, WRFM 105.9 and Harvest Bistro are the four drop-off points where the community can donate their fleece blankets or bring it to the starting point. Every participant will receive a limited edition silicone wristband. Seen here are Neal Stacey from 2feet4TB and Rudowaan du Toit from Togryers museum with the event poster. * Contact Neal Stacey at 071-513-6708 for more information. Entry is free.
WHAT started as a training opportunity for nine community members has grown into a fully operational business that is creating jobs, strengthening local organisations and supporting community development across the Witzenberg region. Witzenberg Excellence, a registered small business specialising in research, monitoring and evaluation and event implementation, is the first of its kind to successfully launch a data collection-focused enterprise in the Witzenberg district. The company was established four years ago, following a Monitoring, Evaluation and Reporting (MER) learnership funded by Perdekraal East Wind Farm and implemented with support from the Africa Foundation for Sustainable Development (AFSD). The nine team members were selected from communities including Nduli, Bella Vista, Ceres and P.A. Hamlet, and within just four months of practical training, they successfully established their own SMME. FLTR: Debbie van Rooyen, Samantha Simpson, Kimberleigh Lucas, Marcquin Prins, Olivia Abrahams, Vuyokazi Tshazibana, Nicole Onrust, Lusanda Ncapayi and Nicole Goeieman.
Donasies altyd welkom
OP 31 Julie neem Attie Heyns, 'n inwoner van Ceres en lid van Ceres atletiekklub, deel aan die Washie 100 Miler - Afrika se oudste 100-myl-padwedloop. Die 161 km-wedloop begin by die Cathcart Country Club in die Oos-Kaap en eindig die volgende dag by die Buffs Club in Oos-Londen, met deelnemers wat die afstand binne 26 uur moet voltooi. Attie gebruik dié uitdaging om fondse in te samel vir twee tehuise op die dorp, Huis Pieter Strauss en Huis Maudie Kriel, met 'n doelwit wat gelykop tussen die twee tehuise verdeel sal word. Huis Pieter Strauss sal die fondse gebruik om die geboue binne en buite te herverf, terwyl Huis Maudie Kriel dit wil aanwend vir trollies en toebehore vir die siekeboeg en noodsaaklike skoonmaaktoerusting. Vir Attie gaan die veldtog egter oor veel meer as net geld. "Ons senior burgers mag nie onsigbaar word in die gemeenskap se oë nie. Hierdie is 'n geleentheid om vir die inwoners van die twee tehuise te wys dat ons aan hulle dink, hulle waardeer en hulle menswaardigheid erken." Lede van die publiek kan die veldtog ondersteun deur 'n donasie via BackaBuddy te maak, of indien hulle verkies om anoniem te skenk, 'n e-pos te stuur aan jacques@kjhlaw. co.za. * Die eerste doelwit om R50 000 in te samel is binne dae verbygesteek en staan tans op R52 400. Inwoners en sakelui wat nog bydraes wil maak, kan dit steeds inbetaal.
10 JULY 2026 l WITZENBERG HERALD l 3
Brand verwoes deel van woonhuis op Ceres 'n WOONHUIS in Porterstraat, Ceres is op 1 Julie gedeeltelik in puin gelê deur 'n brand. Die brand het om streeks 19:00 uitgebreek. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie. Die huisbewoners is ongedeerd.
Moordsaak
Drie mans moet weer in Augustus in die hof wees
DIE saak teen drie verdagtes wat van moord aangekla word, is oorgeplaas na die Wolseley streekhof.
TWEE maande nadat die Witzenbergstreek onder een van die ergste storms in 'n paar dekades deurgeloop het, het rolspelers in die streek saam met CBI 'n dankie-sê vir Eskom werkers gehou wat die gebaar baie waardeer het.
Dankie-sê braai vir Eskom werkers TWEE maande nadat die Witzenbergstreek onder een van die ergste storms in 'n paar dekades deurgeloop het, het rolspelers in die streek saam met CBI 'n dankie-sê vir Eskom werkers gehou wat die gebaar baie waardeer het.
Volgens Pieter du Toit, voorsitter van Ceres Besigheidsinisiatief, gaan die permanente herstel van die 132 kV hoofkraglyn langer neem as die aanvanklike beraming van De
sember 2026. "Ons is op 'n baie hoë risiko met afhanklikheid van dié tydelike kraglyn. Ons was baie gelukkig dat die tydelike lyn op 26 Junie aangeskakel is aangesien die rugsteunroete Sondag beskadig is. Sonder die tydelike krag lyn sou ons sedert Sondag 28 Junie sonder krag gewees het". Du Toit sê dat inwoners in ag moet neem dat die storm wydverspreide skade aan Eskom
se netwerk veroorsaak het. " Die prioriteit herstelwerk skuif normale instandhouding terug. Rolspelers en Eskom sal slim planne moet maak vir betroubare krag in die Witzenbergstreek". * Twaalf staal kragtorings is tussen 11-13 Mei op drie verskillende plekke omgewaai en beskadig - baie daarvan in bergagtige gedeeltes wat moeilik bereikbaar was.
Die saak is na 5 Augustus uitgestel dat die beskuldigdes met regshulp kan konsulteer. Agtergrond 'n 40-Jarige man is dood nadat hy op Sondag 7 September 2025 in 'n argument met drie verdagtes betrokke was. Elvis Zwelinzani is omstreeks 17:00 in Pine Valley, Wolseley vermoor. Hy was ten tye van die voorval by 'n perseel in Masibulelestraat waar daar na bewering dwelms verkoop word. Zwelinzani het in 'n argument met die mans betrokke geraak waarna hulle hom na bewering met 'n skerp voorwerp in die nek gesteek het. Hy het op die toneel gesterf. Drie verdagtes, Shane Majiedt (39), Willem Booysen (44) en Andrew Hendricks (30), is na die moord gearresteer. Waarsku Majiedt en Booysen is uit op waarskuwing terwyl Hendricks in aanhouding bly.
4 l WITZENBERG HERALD l 10 JULY 2026
Cloete weer in hof vir huishoudelike geweld DAMION Anthony Cloete (43) moet weer die week in die hof verskyn op 'n klag van huishoudelike geweld. Cloete is vroeg in Meimaand gearresteer en het sedertdien talle kere in die Tulbagh landdroshof verskyn. Die saak is tot 9 Julie uitgestel vir verhoor. Hy was in 2024 uit op R500 borg maar het later verdwyn. Cloete bly in aanhouding.
DIE Witzenberg munisipaliteit het Vrydag 3 Julie saam met plaaslike rolspelers die nuwe opgegradeerde 11KV substasie naby die dam, ingebruik geneem en dit amptelik ingewy. Die geleentheid is ook bygewoon deur die Wes-Kaap minister van plaaslike regering, omgewingsake en beplanning, Anton Bredell en die burgemeester, rdl. Trevor Abrahams en munisipale bestuurder, David Nasson en raadslede. Die opgradering van meer as R25 miljoen sal die kragnetwerk in die munisipaliteit verbeter, stabiliseer en meer betroubaar maak. Die projek het op 1 Julie verlede jaar begin en is op 12 Junie voltooi.
ONS STEL AAN
BOORD-ASSISTENT
ONS STEL AAN
SPUITTREKKER-OPERATEUR
Kersies
Kersies
Amble Ridge (Edms) Bpk is geleë op Rietfontein, Rustenburg en is ’n dinamiese landbou-onderneming wat spesialiseer in kersieproduksie vir plaaslike en internasionale markte. Ons is opsoek na ’n gemotiveerde Boord-Assistent om te help met algemene boordwerk, oesvoorbereiding en daaglikse plaasaktiwiteite op die kersieplaas. OOR DIE ROL: Die Boord-Assistent sal verantwoordelik wees om die boordspan te ondersteun met algemene take soos snoei, uitdun, netheid, oesvoorbereiding, besproeiingsondersteuning en ander daaglikse boordaktiwiteite. Die rol vereis ’n betroubare, hardwerkende persoon wat instruksies noukeurig kan volg, veilig kan werk en bereid is om praktiese plaaswerk in die boord te verrig. SLEUTEL VERANTWOORDELIKHEDE: • Help met algemene boordwerk, insluitend snoei, uitdun, skoonmaak en instandhouding van boordrye • Ondersteun met oesvoorbereiding en oesverwante take wanneer nodig • Help met die monitering van boorde en rapporteer enige skade, siektes, plae of probleme aan die toesighouer • Ondersteun met besproeiings-, net- en algemene plaasaktiwiteite soos versoek • Gebruik plaasgereedskap en toerusting op ’n veilige en verantwoordelike wyse • Handhaaf netheid, veiligheid en goeie werkstandaarde in die boord ESSENSIËLE VEREISTES: • Graad 12 sal ’n aanbeveling wees • Vorige ervaring in boordwerk of algemene plaaswerk sal voordelig wees • Basiese kennis van boordpraktyke, plaasveiligheid en hantering van gereedskap • Vermoë om instruksies noukeurig te volg en verantwoordelik te werk • Fisies fiks en bereid om buite in verskillende weersomstandighede te werk • Bereid om lang ure, vroeë oggende en naweke te werk wanneer plaasaktiwiteite dit vereis • Betroubaar, stiptelik en verantwoordelik • Moet goed in ’n span kan werk en ook take onafhanklik kan uitvoer WAT ONS BIED: • Mededingende salaris volgens ondervinding • Geleentheid vir groei in ’n progressiewe kersieboerdery • Direkte rapportering aan die Boordbestuurder of aangewese toesighouer Aansoeke sal in terme van die maatskappy se indiensnemingsbeleid oorweeg word.
Amble Ridge (Edms) Bpk is geleë op Rietfontein, Rustenburg en is ’n dinamiese landbou-onderneming wat spesialiseer in kersieproduksie vir plaaslike en internasionale markte. Ons is opsoek na ’n gemotiveerde Spuittrekkeroperateur,om verantwoordelik te wees vir spuitwerk en verwante trekkerbedrywighede op die plaas.
Stuur asb. aansoeke aan: michaela.wilkinson@josims.com
OOR DIE ROL: Die Spuittrekkeroperateur sal verantwoordelik wees vir die veilige, akkurate en tydige toediening van plaag-, siekte- en voedingsprogramme op ’n kersie-plaas, volgens voorgeskrewe spuitinstruksies en plaasprosedures. Die rol vereis goeie kennis van spuittoerusting, trekkerhantering, chemiese veiligheid, rekordhouding en die handhawing van hoë standaarde vir gewasbeskerming en operasionele doeltreffendheid. SLEUTEL VERANTWOORDELIKHEDE: • Voer spuitprogramme veilig, akkuraat en betyds uit volgens instruksies • Bedryf & hanteer trekkers & spuittoerusting op ’n veilige & verantwoordelike wyse • Meng & hanteer chemikalieë volgens etikette, veiligheidsriglyne en plaasprosedures • Kontroleer, kalibreer en onderhou spuittoerusting voor en ná gebruik • Hou akkurate rekords v. spuitwerk, chemikalieë, datums & blokke wat gespuit is • Handhaaf gesondheid, veiligheid, netheid en verantwoordelike gebruik van toerusting ESSENSIËLE VEREISTES: • Graad 12 sal ’n aanbeveling wees • Ervaring as trekkeroperateur of spuittrekkeroperateur minimum 2 – 3 jaar • Kennis van spuittoerusting, chemiese hantering en plaasveiligheid • Vermoë om instruksies noukeurig te volg en verantwoordelik te werk • Geldige rybewys en ervaring met trekkerhantering • Bereid om lang ure, vroeë oggende en naweke te werk wanneer spuitprogramme dit vereis • Goeie rekordhouding van spuitaktiwiteite • Betroubaar, stiptelik en verantwoordelik • Moet onafhanklik kan werk en instruksies noukeurig kan uitvoer WAT ONS BIED: • Mededingende salaris volgens ondervinding • Geleentheid vir groei in ’n progressiewe kersieboerdery • Direkte rapportering aan die Junior Plaasbestuurder Aansoeke sal in terme van die maatskappy se indiensnemingsbeleid oorweeg word.
Stuur asb. aansoeke aan: michaela.wilkinson@josims.com
10 JULY 2026 l WITZENBERG HERALD l 5
Western Cape taxi driver registration drive reaches 700 drivers as rollout continues THE Western Cape Mobility Department has resumed its taxi driver registration drive, with approximately 100 drivers registered at the Bella Vista taxi rank in Ceres on Monday, 6 July.
The latest registrations bring the total number of registered minibus taxi drivers in the province to 700, following the successful pilot launched at the Mitchells Plain Main Taxi Rank earlier this year. The registration drive aims to create a verified provincial database of active minibus taxi drivers. This will strengthen engagement with drivers, support the professionalisation of the industry and help the Department develop targeted training and capacity-building programmes. Minibus taxis carry around 80% of daily public transport commuters and are the backbone of the province's public transport system and economy. While the industry faces long-standing challenges, transforming the sector is essential to building a safer, more reliable and integrated public transport system that better serves commuters and operators. Western Cape Minister of Mobility, Isaac Sileku,
describes the initiative as a supportive measure that recognises the important role taxi drivers play in the province's transport system. "I am excited to see this important registration drive resume and look forward to it gaining momentum as we expand to more communities across the province. This registration drive is about supporting drivers, strengthening the industry and restoring dignity to the profession. As we build a more professional and accountable taxi industry, residents will benefit from a safer, more reliable and better-quality public transport service.” Following the successful registration drive in Ceres, the Department will continue the rollout in several towns, including Wolseley, Tulbagh, P.A. Hamlet, Oudtshoorn, Saldanha and Beaufort West. The Department encourages taxi drivers in these areas to participate when the registration team visits their communities. Registering will enable drivers to benefit from future engagement, training and development opportunities offered through the programme.
TAXI drivers register as part of the registration outreach in Ceres.
KARLA Andrews, dogter van Leroy Andrews (skoolhoof van Montrouge Primêr) en Rachel Andrews het verlede week haar BEd onderwysgraad ontvang. Die Cape Teaching and Leader ship Institute se gradeplegtigheid het op 24 Junie plaasgevind.
Herman kry groot eer van Lions HERMAN Laub scher, ‘n boorling van P.A. Hamlet en jare lange lid van Ceres Lionsklub, is onlangs in Hong Kong as die nuwe distriksgoewerneur vir die Lions dis trik 410 W ingehul dig. Die streek sluit Wes-Kaap, NoordKaap en Namibië in en strek van Knysna tot by Tsumeb. Meer as 17 000 Lionslede vanoor die wêreld het in Hong Kong saamgetrek vir die konferensie. Hier is Herman saam met sy vrou, Alize. * Daar is 55 geoktrooi eerde Lionsklubs en ongeveer 900 lede in die Lions distrik 410 W.
Oslo Fruiters has the following vacancy
WAREHOUSE & ADMINISTRATION CLERK Key Responsibilities: • Oversee the daily operations of the storage warehouse • Receive, inspect, and accurately record incoming stock • Prepare and dispatch outgoing stock and ensure all documentation is completed correctly • Maintain accurate inventory records and conduct regular stock counts • Ensure the warehouse remains clean & organised • Monitor stock levels and report shortages or discrepancies • Coordinate deliveries, collections, and logistics where required • Perform general administrative duties, including filing, data capturing, and document management • Preparing reports and maintaining operational records • Liaise professionally with suppliers, transporters, and internal departments Minimum Requirements: • Grade 12 (Matric) • Valid Code 8 driver’s licence • Computer literate with proficiency in Microsoft Word, Excel, and Outlook • Excellent verbal and written communication skills in English • Ability to work overtime Competencies & Skills: • Strong organisational and time management skills • High level of accuracy and attention to detail • Strong work ethic with a proactive attitude • Ability to work independently and as part of a team • Ability to work under pressure and meet deadlines • Punctual, reliable, and self-motivated • Good problem-solving and communication skills If you are organised, dependable, and enjoy working in a fast-paced environment where no two days are the same, we encourage you to apply. Salary will be discussed during the interview. Closing date for applications: 23/07/2026 CV’s to be emailed to oslodg@gmail.com with the post you are applying for in the subject line. Start date: ASAP
PLEASE DO NOT APPLY VIA FACEBOOK
6 l WITZENBERG HERALD l 10 JULY 2026
WITZENBERG HERALD
17 Dienste aangebied
Select
LAUNDRY (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com
6 Sterfgevalle Johannes Sauls
1947/06/13 - 2026/07/01
BEGRAFNISDIENS Saterdag 11 Julie
Huis: 09:00 Eerstelaan 3, P.A. Hamlet Graf: Bella Vista
17 Dienste aangebied CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
George Sas
1962/03/09 - 2026/06/29 Begrafnis: Sat. 11 Jul. Huis: 09:00, Plaas Odessa Saal: 10:00, Plaas Driefontein Graf: Bella Vista
☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
Boland Roll on Lawn
Whatsapp of skakel
082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit
Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*
*Terme en voorwaardes geld
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276 n/c w.t.o. / 22 Skoonheid Gesondheid
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
17 Dienste aangebied AND ART FRAMING SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN 083-227-6476
42 Implemente Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres
Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more
André du PPreez reez
082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com
PLANT AND TOOL HIRE
Weekly microbiological compliance: e.Coli (CFU/100ml) - Sans 241: 2015 limit = 0
WATER TREATMENT WORKS
June and July 2026 15 June 2026
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
IN dié dag sal daar ‘n geopende fontein wees vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem teen sonde en onreinheid. Sagaría 13:1
ONS IS DRINGEND OP SOEK NA:
• Warm klere • Jasse • Kinderklere
Wintersklere reeds uitgepak!
Dankie vir al die donasies Ons doen ook herstelwerk aan enige kledingstukke! Louw-Marie 083-634-8068 louwmarieshepherd8@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres Oorkant Hollywood Bets (Totes) in Lyellstraat
Ma - Vry: 09:00 - 16:30 Sat: GESLUIT
22 June 2026
29 June 2026
6 July 2026
10 JULY 2026 l WITZENBERG HERALD l 7
Nathan se duif vinnigste terug in hok WEDVLUGDUIWE het Saterdag 4 Julie vanaf Britstown gevlieg.
Nathan Jacobs van CPS duiweklub het uitstekend gevaar en ook die WRPU gewen. Saterdag 11 Julie vlieg duiwe vanaf Calvinia. Ceresvallei federasie wedvlug Britstown 1. Nathan Jacobs - 1473.705 mpm 2. Krotz Familie Lofts - 1468.320 mpm 3. JRK Lofts - 1466.253 mpm 4. S.R. Williams - 1454.709 mpm 5. S.R. Williams - 1446.030 mpm CHPS - Britstown 1. Cyril en Ann Davids - 1380.832 mpm 2. Team Koopman ARL - 1373.609 mpm 3. Mauritius Lofts - 1368.583 mpm 4. David Baron - 1341.805 mpm 5. Cyril en Ann Davids - 1332.183 mpm Tulbagh duiweklub Beaufort Wes Jaaroud 1 1. Bertie Rabie - 1108.079 mpm 2. Bertie Rabie - 1106.083 mpm 3. Bertie Rabie - 1092.843 mpm 4. Always Rising Loft - 1076.120 mpm 5. Always Rising Loft - 1062.661 mpm Beaufort Wes Ope 1 1. Always Rising Loft - 1122.166 mpm 2. Always Rising Loft - 1048.323 mpm 3. Always Rising Loft - 1024.481 mpm 4. Bertie Rabie - 1016.494 mpm 5. Always Rising Loft - 982.489 mpm
Jong sportman gekies vir Internasionale sewestoernooi CHRIS-WILL du Toit, 'n graad 11 leerder van Charlie Hofmeyr en tans lid van die Boland o/18 Cravenweek span blink uit op die rugbyveld. Hy is ook verkies om aan die o/18 Internasionale sewesrugytoernooi vanaf 27-29 November in Dubai, by te woon. Toernooikoste beloop nagenoeg R47 000 en om sy droom te verwesenlik, vra die familie die gemeenskap vir enige donasie klein of groot. Dit sal opreg waardeer word. Donasies kan inbetaal word: Capitec, Chriselda Fortuin, rekeningnommer - 1253670275.
SENSHI Dojo, 'n karateklub op Ceres, se Kobudo-studente het hul jaarlikse Kobudo-gradering op 16 Junie by SRS Wellness sentrum geslaag. Die klub sien daarna uit om saam met julle die volgende wapen en nuwe vaardighede te ontdek en te bemeester. AGTER: Lukas Krige, Sensei Wayne Vermeulen en Taylor Engelbrecht. VOOR: Adriel Ndlovu, Bellané Vermeulen, Izak Krige, Retief Spence en Mia Laubscher.
8 l WITZENBERG HERALD l 10 JULY 2026 Die Witzenberg Her ald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 17D, Ceres en gedruk deur Novus Print, Lynxstraat 5, Paarden Eila nd. Geen advertensie/re daksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars vol gens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gere produseer word nie.
Sport Witzenberg Herald
Tweede rondte wedstryde
Bella Vista klop Wolseley, Hamlet wen oortuigend BELLA Vista het Saterdag 4 Julie hul seisoen weer terug op die wenpad geplaas met 'n oorwinning van 34-11 oor Wolseley. Die rustydtelling was 15-11.
KOM HIER....Bella Vista het Saterdag Wolseley met 34-11 geklop. Nash-Winn Lintnaar, skrumskakel van Bella Vista, probeer 'n Wolseley verdediger ontduik. FOTO: Trevor Felix
Wolseley het 'n goeie eerste helfte beleef en die tuisspan telkemaal in hul kwartge bied vasgepen. Reagan Fredericks (slot) het goed vertoon in die lynstane en gereeld vir Wolseley die bal gewen. Na rustyd stuur Bella Vista se voorspeler afrigter, Chesvill Muller, sy gereelde vaste vyf voorspelers op en dit laat die wedstryd se tempo vinnig verander. Meer ruimte word vir die agterspelers geskep om af te rond. Peter Sauls (agtsteman) van Bella Vista is 'n speler wat vorentoe nog naam gaan maak. Hy speel week na week goeie rugby en hardloop somtyds soos 'n wafferse ag terspeler met die bal in die hand. Lurenco Jumath het ook met 'n paar groot duikslae die oog gevang. Puntemakers Bella Vista se drieë word deur Jay-Bre hano Swarts (2), Patwin van der Merwe, Nathan-Otniel van Wyk en Peter Sauls gedruk. Patwin van der Merwe slaag met drie doelskoppe en een strafdoel. Ander uitslae Ceres het Saterdag vasgeval teen New tons en onverwags met 21-36 verloor. Delicious het hul segetog voortgesit en maklik met 50-21 vir Villagers Newton geklop. Hamlet was te sterk vir Evergreens Paarl en het met 79-13 gewen. Hillcrest het op hul tuisveld vir Tulbagh behoorlik afgestof en met 102-15 gewen. Roses United het met 53-33 teen Young Blues gewen. Naweek wedstryde Wolseley speel Saterdag 11 Julie teen Villagers Newton en Tulbagh is gasheer vir Bella Vista. Delicious reis na Newtons en Ceres speel weg teen Evergreens. Ro ses United pak Hamlet en Young Blues en Hillcrest sal sake uitspook.
WIEHAN Swart van Ceres gholfklub het Sondag 5 Julie die Moorreesburg junior ope se seuns o/13 afdeling met 'n brutotelling van 78 (+8) gewen.
Michael wen gholf kompetisie op Ceres SATERDAG 4 Julie het Ceres gholfklub 'n enkel syfer plus kompetisie aangebied.
Michael Bergmann was die wenner met 'n telling van +3. Willie van Heerden was in die tweede plek met +2 gevolg deur Simon Molaza in die derde plek, ook met 'n telling van +2. Kompetisies Op Saterdag 11 Julie word 'n enkel progressiewe stableford kom petisie aangebied, op 18 Julie 'n enkel stableford kompetisie en op 25 Julie 'n 4-bal beterbal stableford kompetisie.
Karatekas presteer tydens gradering SENSHI Dojo, 'n karateklub op Ceres, se Kobudo-studente het hul jaarlikse Kobudo-gradering op 16 Junie by SRS Wellness sentrum geslaag. Hier is karatekas afgeneem met hul sertifikate. AGTER: Mia Laubscher, Taylor Engelbrecht en Lukas Krige. VOOR: Bellané Vermeulen, Adriel Ndlovu, Izak Krige en Retief Spence.