WH Her ald Witzenberg
FRIDAY, 3 APRIL 2026
R10
VOLUME 29 NO. 12
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 2 April
Vrydag 3 April
Saterdag 4 April
Sondag 5 April
19° 32°
15° 23°
12° 22°
9° 21°
Die Witzenberg Herald se kantoor sal gesluit wees op Vrydag 3 April 2026 en Maandag 6 April 2026
Ons wens al ons lesers ‘n geseënde Paasfees toe
CERES KOEKEDOUW DAM
Rejoice in hope this Easter season! May the miracle of Easter bring you peace and joy.
59,2%
TULBAGH DAM
www.mastheadfp.co.za A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
MASTHEAD Financial Planning Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za
HAMLET NEW DOCTORS Cnr. Voortrekker- & Church St. 10, PA Hamlet, (Hamlet Lodge, entrance Church Street) (021) 300-9553 l 078-307-7569 a/h l hamlet@drjwest.co.za
Dr est Dr.. Mirielle vd Merwe and Dr Dr.. Jacques W West Mon - Fri: 08:30 - 17:00 l Saturday: 08:30 - 12:00 PLUS AFTER HOURS AVAILABILITY FOR EMERGENCIES!
TULBAGH NEW DOCTORS (021) 300-9552 l 076-493-4300 a/h l 2 Piet Retief St, Tulbagh
40%
Dr Dr.. Mirielle vd Merwe Tuesday + Thursday: 14:00 - 17:00 Dr Dr.. Curt Minnie Monday - Saturday: 09:00 - 12:00
WAVERENSKROON TULBAGH
58%
Lesings geneem: 2026/04/01
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Moordenaars kry 42 jaar besit van ammunisie is ook aan hom opgelê. Die vonnis sal samelopend met die ander uitgedien word. Hy het die swaarder gevangenisstraf net-net vrygespring en moet dus 15 jaar effektiewe gevangenisstraf uitdien. Agtergrond Christina Johanna Walters (74) van die plaas Papekuil in die Ceres Karoo, is drie jaar gelede op Vrydag 3 Maart 2023 tussen 18:00 en 24:00 vermoor. Haar liggaam is ongeveer 30 meter van die plaashuis, met 'n skietwond in die kop aangetref. Haar arms en hande was met 'n belt en draad voor haar lyf vasgemaak. 'n Bebloede baksteen, waarmee Walters vermoedelik geslaan en aangerand is, is ook op die toneel gekry. 'n Ou haelgeweer het langs haar liggaam gelê. Olivier, 'n oudplaaswerker op die plaas Papekuil, is na 'n uitge breide soektog deur speurders van Ceres vasgetrek en is die volgende dag ongeveer 3 kilometer verder op die buurplaas Klein Papekuil, waar hy saam met sy vrou gewoon het, gearresteer. Twee familielede, Vlok en die minderjarige wat by Olivier op die plaas gekuier het ten tye van die moord, is Sondag 5 Maart 2023 by hul ouma op die plaas Nwardouw naby die Tankwa padstal gearresteer. Hulle het hulself aan die polisie oorgegee. Die plaas is meer as 40 km van die moordtoneel. Die drie mans het na die moord met onder andere 'n .38 rewolwer, 'n 9mm pistool en 'n .303-jaggeweer gevlug. Hulle het ook kruideniersware en drank uit die plaashuis gesteel. Die wapens is later deur speurders op twee plekke in die Karoo gevind.
TWEE moordenaars van 'n bejaarde vrou (74) gaan vir 'n paar dekades agter tralies moet bly nadat hulle verlede week op Ceres 'n swaar vonnis opgelê is.
Sterf op plaas CHRISTINA Johanna Walters (74) van die plaas Papekuil in die Ceres Karoo.
GESLUIT VRYDAG 3 APRIL CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
'n Medepligtige wat deel was van die moord maar ten tye van die aanval 'n minderjarige was, het 'n swaar vonnis vrygespring. Die drie mans, Willem Olivier (52), Kelvin Vlok (24) en die minderjarige wat in Meimaand 21jaar oud word, is verlede Donderdag 26 Maart deur streeklanddros Maseti gevonnis nadat 'n pleitooreenkoms met die staat bereik en dit aanvaar is. Olivier en Vlok is 42 jaar gevangenisstraf opgelê vir hul aandeel in die sinnelose moord. Beide mans, wat ook familie is van mekaar, is skuldig bevind en tot 42 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis op klagtes van roof met verswarende omstandighede, moord, die on w ettige besit van 'n vuurwapen en die onwettige besit van ammunisie. Beide is 12 jaar gevangenisstraf opgelê vir roof met verswarende omstandighede, 30 jaar gevangenisstraf vir die moord, 10 jaar vir die onwettige besit van 'n vuurwapen en 10 jaar vir die onwettige besit van ammunisie. Die derde man (20) was minderjarig ten tye van die aanval en is afsonderlik in terme van die Kin derwet van 75 van 2008 gevonnis. Hy is 10 jaar gevangenisstraf opgelê vir roof met verswarende omstandighede en 20 jaar gevangenisstraf vir die moord. Vyf jaar is ingeheel opgeskort vir 5 jaar. 'n Verdere 5 jaar gevangenisstraf vir die onwettige besit van 'n vuurwapen en 5 jaar vir die onwettige
169
1999 each
p/kg
59
99 p/kg
1599 each
17999 p/kg
Coca-Cola Original soft drink 2L
BUY 2 FOR
Beacon Mallow eggs original 36’s
4500
8999 2199
Pynappels 2’s
199
2499 32
109
99 p/kg
Huletts White sugar 2.5kg
each
Pork Belly whole or Rashers
Spar Firelighters 12’s
Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L each
5699
40999 MXD 440ml cans ass. 6-packs
BUY 2 FOR
8999
99
All Gold Tomato sauce 750ml
Johnnie Walker Black gift set 750ml + 2 glasses
8999
6999 99
Spar Charcoal Briquettes 5kg
BUY 2 FOR
3300
Kayley’s Candy coated 6’s Milk chocolate hollow egg Spar IQF Chicken white/colours mixed portions 5kg
Bergdale Liver spread (pork) coarse/fine
Lamb braai chops
Simba Chips 120g ass.
Hot Cross buns 6’s
Marinated Spatchcock Chicken
99
KELVIN Vlok (24)
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 2 - 5 APRIL 2026 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Lamb Shoulder whole
WILLEM Olivier (52)
18000
15999
Gordon’s London Dry Gin (incl. flavours) 750ml NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER OUDERDOM VAN 18 JAAR. GENIET VERANTWOORDELIK.