Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.9 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 28 no. 9

R 10

Friday, 14 March 2025

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig

Saak vir verdere ondersoek uitgestel

Donderdag 13 Maart

Vrydag 14 Maart

Saterdag 15 Maart

Sondag 16 Maart

15° 30°

17° 34°

15° 31°

13° 28°

CERES KOEKEDOUW DAM

70%

TULBAGH DAM

54%

WAVERENSKROON TULBAGH

83%

Lesings geneem: 2025/03/12

TWEE mans wat vier maande gelede petrol oor ‘n 17-jarige kind van Kweperfontein-plaas uitgegooi het, se saak is weer in die Ceres landdroshof uitgestel. Die kind het verlede jaar ernstige brandwonde opgedoen nadat twee jong mans, Chriszain Malan (22) en Jedi Sias (20), pe-

trol oor hom uitgegooi en hom aan die brand gesteek het. Die gru-voorval het Sondagaand 24 November omstreeks 21:00 op die plaas Eselfontein plaasgevind. Hofverskyning Die saak is tot 13 Mei uitgestel. Malan en Sias bly in aanhouding.

(023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Gemeenskap in rou gedompel

Man (37) sterf na hy met mes in been en bors gesteek is DIE Witzenberg gemeenskap is verlede week in rou gedompel toe ‘n lid van ‘n bekende Bella Vista familie, deur dié se meisie met ‘n kombuismes gesteek is.

ANDREW (Nickel) Africa (37).

Andrew (Nickel) Africa (37) van Vredebes en ‘n werknemer by die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, het verlede Woensdag aan steekwonde aan sy regter bo-been en linker bors, gesterf. Volgens die polisie is hulle omstreeks 23:05 na Ceres hospitaal ontbied nadat ‘n man wat met privaat vervoer na die hospitaal gebring is, aan sy beserings beswyk het. Die polisie is later na ‘n woning in die Vredebes ontwikkeling waar hulle die 30-jarige Samanthea Baadjies gearresteer het. ‘n Nadoodse ondersoek en lykskouing is

gedoen wat sal bepaal wanneer hy oorlede is en wat presies het sy dood veroorsaak. Baadjies, die bestuurder van ‘n wegneemete-onderneming op Ceres, het Donderdag 6 Maart vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n klag van moord. Beweringe dat die paartjie baklei het, maak deel uit van die polisie se ondersoek. Verdere klagtes kan nog later bygevoeg word sodra die polisie se ondersoek afgehandel is. Baadjies verskyn weer op Donderdag 13 Maart vir ‘n borgaansoek. Begrafnisreëlings Andrew Africa is die seun van Nico Africa, jare lange inwoner van Bella Vista en aktiewe lid van Patmos. Die roudiens vind Donderdagaand om 19:00 plaas. Die begrafnisdiens vind Saterdag 15 Maart om 09:00 vanuit die Bella Vista NG gemeente.

SAMANTHEA Baadjies (30).

Twee motorfietsryers sterf TWEE Kaapse motorfietsryers het Sondag buite Ceres gesterf. Bruce Stanley Smith (58) het Sondag 9 Maart in Michellspas gesterf nadat hy omstreeks 10:10 met sy motorfiets geval het. Met die polisie en nooddienste se aankoms op die toneel was hy reeds dood. Verkeer het na die ongeluk weerskante van die bergpas opgehoop. Verkeer is omstreeks 11:30 weer toegelaat om te begin ry. Dit is onbekend wat die ongeluk veroorsaak het. Karoo-ongeluk ‘n Tweede motorfietsryer, Riaan Botha (49) van die Strand, het Sondag 9 Maart gesterf op die R356 na Sutherland. Botha het ongeveer 85 km van Ceres naby die plaas Grootfontein, beheer oor sy motorfiets verloor nadat hy omstreeks 14:10 ‘n klipbank en slaggat op die grondpad getref het.

VERKEER het Sondag 9 Maart vir meer as ‘n uur in Michellspas stil gestaan na ‘n noodlottige motorfietsongeluk.

Make your life easier with Mobile convenience

CONTROL YOUR HOME FROM ANYWHERE!

‘21 Starlet 1.4 XS 75 000km ... R 195 995 ‘20 Fortuner 2.8 4x4 Auto Epic 121 000km ‘24 Corolla Cross 1.8 XR Hybrid 14 000km ............................................... R 569 995 ............................................... R 459 995 ‘20 Corolla Quest 1.8 auto 26 000km ‘24 Corolla Cross 8 000km ..... R 365 995 ............................................... R 249 995 ‘23 Corolla Cross 1.8 XS Hybrid 26 000km ‘20 Yaris 1.5 XS 78 000km ..... R 205 995 ............................................... R 439 995 ‘18 Rav 2 GX 157 000km ....... R 269 995 ‘23 Vitz 48 000km .................. R 149 999 ‘19 Hilux 2.8 DC 4x4 auto 180 000km ............................................... R 549 995 ‘21 Quantum 2.8 LWB GL Bus 11-seat 82 000km ............................... R 699 995 ‘11 Fortuner 3.0 D4D 264 000 km ‘21 Quantum 2.8 Crew bus P/van 75 000km ............................................... R 219 995 ............................................... R 499 995 ‘08 Yaris T1 AC ....................... R 79 995

Voortrekkerstraat 112, CERES  (023) 312-1057

OPEN GATE VIA MISSED CALL

Simply dial the G-ULTRA and the missed call automatically trigger your gate to open, for super safety and ultra convenience SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 087 095 3617 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.9 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu