Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.49 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 49

R 10

MERRY

CHRISTMAS AND HAPPY NEW YEAR

FRIDAY, 19 DECEMBER 2025

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 18 Desember

Vrydag 19 Desember

Saterdag 20 Desember

14° 36°

9° 31°

Sondag 21 Desember

14° 35°

16° 38°

CERES KOEKEDOUW DAM

88%

TULBAGH DAM

91%

WAVERENSKROON TULBAGH

77%

Lesings geneem: 2025/12/17

(023) 312-2144 l CERES

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Gru-moord

Mbola sal later hoor of hy vir waarneming gestuur word DIE man (22) wat verdink word van een van die grusaamste moorde die afgelope drie dekades op Ceres, het Woensdagoggend weer in die landdroshof verskyn. Berig op bladsy 3.

Stapper gered

Slegte water maak dorp se inwoners boos

WILDERNIS Soek en Redding (WSAR) het Sondag 14 Desember Air Mercy Services (AMS) helikopter en Ceres EMS ontbied om hulle by te staan om ‘n beseerde stapper (24) te help. Die stapper is tydens ‘n staptog op die Witels staproete beseer. Die stapper het gegly en sy enkel beseer. Die meerdaagse roete is bekend vir die moeilike en klipperige terrein. WSAR kon nie die stappers direk bereik nie en reddingwerkers is ‘n ent van die beseerde stapper afgelaai waarna hulle per voet verder gestap het. Die beseerde stapper is behandel en saam met sy stapmaat, in die AMS helikopter gelaai en tot by Witbrug gevlieg waar die helikopter omstreeks 17:00 geland het. *Stappers kan die noodnommer skakel (021) 937-0300 of die munisipale nooddienste by (023) 492-0181/2.

INWONERS van Tulbagh is die afgelope twee weke erg bekommerd oor hulle gesondheid en omgekrap oor die kwaliteit van die dorp se drinkwater terwyl die Witzenberg munisipaliteit volhou dat watertoetse wat van 5-16 Desember gedoen is, wys dat die watergehalte binne die toegelate standaard val.

FOTOS: Andrew Holmes - WSAR

Berig op bladsy 3.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 18 - 21 DECEMBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. DC Sandwich ham

Boneless Gammon

8990

8999

p/kg

p/kg

Sourdough bread Rump steak

15 December 2025 - 4 January 2026

CERES SUPERSPAR

CERES TOPS

Monday - Sunday 07:00 - 20:00

Monday - Friday 09:00 - 20:00

25 December 2025 CLOSED 26 December 2025 07:00 - 20:00 1 January 2026 07:00 - 20:00

(023) 316-2226

each

Saturdays

19999 8499

09:00 - 17:00 25 December 2025 CLOSED 26 December 2025 09:00 - 20:00 1 January 2026 09:00 - 20:00

p/kg

each

174 BUY 2 FOR

2000

Mangoes

99 p/kg

Huletts Sugar 2.5kg

Sweetcorn 4’s

2999 each

21

00

5699

3199

Koo Peach halves OR slices 410g

4000 Clover 385g condensed milk OR caramel dessert

20999

Ultramel custard 1L BUY 2 FOR

Family trifle

Lamb bulk packs

4499

Tower jelly ass. 40g

BUY 3 FOR

2499

Knorr Salad dressing 340ml

Lancewood Cream Cheese 230g ass.

17999

BUY 2 FOR

44 3299

Clover fresh OR sour cream 250ml

2799

00

KWV 3 Year old 750ml + 5 Year old 50ml FREE 750g Cross & Blackwell tangy mayonnaise

3999

280

00

Red Heart Rum 750ml

Castle Lite Handies 24 x 330ml

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER OUDERDOM VAN 18 JAAR. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.49 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu