Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.46 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 46

R 10

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 27 November

Vrydag 28 November

15° 33°

14° 32°

Saterdag 29 November

13° 29°

AANNEMING: Die Krag van Liefde

FRIDAY, 28 NOVEMBER 2025

#365 DAE VAN KINDERBESKERMING Wanneer jy ’n kind aanneem, gee jy nie net vir daardie kind ’n permanente tuiste en gesin, ’n gevoel van behoort, sekuriteit en identiteit nie; jy ervaar self ook vreugde en seëninge van ouerskap. Uiteindelik is aanneming ’n bewys van deernis, weerbaarheid en blywende krag van liefde

Sondag 30 November

12° 33°

CERES KOEKEDOUW DAM

94,6%

TULBAGH DAM

80%

WAVERENSKROON TULBAGH

100%

www.acvv.org.z a

November

Lesings geneem: 2025/11/26

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Broers veilig na skote klap TWEE broers van Ethiopië het die naweek ‘n aanval in hul winkel op Wolseley oorleef. ‘n Onbekende aanvaller in ‘n blou oorpak met ‘n klapmus op, het Maandagaand omstreeks 21:00 by die Diphumutswe winkel in Pine Valley ingestap. Alemu Abose-Lamore (31) en sy broer, Bekele Abose-Lamore (37), was ten tye van die skietvoorval in die winkel. Een verdagte het buite gestaan en wag terwyl sy meeloper die winkel in is en vyf skote op die broers geskiet het. Die verdagtes het daarna op die vlug geslaan. Die mans is nie raakgeskiet in die aanval nie. Wolseley speurders ondersoek die voorval.

Moya moet vonnis van 20 jaar uitdien

'n Hartseer-dag toe jong luiperd doodgery word ‘n JONG luiperd mannetjie is Donderdag 20 November dood nadat hy vermoedelik deur ‘n vragmotor wat in Ceres se rigting onderweg was, in Michellspas raakgery is. Volgens die munisipaliteit skat ‘n veearts die luiperd tussen 4 en 5 jaar oud. Nadat die munisipaliteit die luiperd verwyder het, is dit by CapeNature aangemeld. Inwoners word gevra om versigtig te bestuur in Michellspas. In April en Julie 2018 is twee luiperds kort na mekaar doodgery in Michellspas en een in Bainskloof. *CapeNature kan by (021) 483-0000 geskakel word indien luiperds in die Witzenbergstreek opmerk word.

EEN van die mans, Banele Moya (22), wat aangekla is van moord op ‘n sendeling en Ceres-inwoner, is verlede week na ‘n pleitooreenkoms met die staat, gevonnis. Die ander vermeende moordenaar, Bongani Banda (22), se verhoor sal op 4 Desember in die Worcester streekhof begin. Banele Moya (22) het skuld beken op klagtes van roof met verswarende omstandighede, diefstal van ‘n motorvoertuig en die moord op Herman Nieuwoudt (59). Lees volledige berig op bladsy 3

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 NOVEMBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

2L Sunfoil Sunflower oil

5kg Spar IQF Chicken mixed portions

17899

10kg Spar Super Maize meal

Lancewood prepacked Cheese ass. 900g

5999

Nescafé Gold ass. (excl. Decaf) 200g / 220g

9999

11999

Koo Baked Beans 400g

Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L each

Clover Butro spread 500g

BUY 2 FOR

26

00

69

99

7899

Danone Nutriday Smooth dairy snack (excl. Fruit) 6 x 100g

6000

BUY 2 FOR

5000

11999

Brookes Oros 2L ass. Huletts Sugar 2kg

BUY 2 FOR

3000

BUY ALL 3 FOR

BabySoft toilet paper 2-ply 24’s

Spar Cake Flour 2.5kg

6999

COMBO DEAL: 750ml Sunlight Dishwashing liquid, Handy Andy and Domestos

StaSoft refill pouch ass. 500ml

BUY 2 FOR

7000

BUY 2 FOR

49

99

4500


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.46 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu