Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.44 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 44

R 10

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 13 November

Vrydag 14 November

13° 36°

13° 36°

Saterdag 15 November

10° 29°

Sondag 16 November

FRIDAY, 14 NOVEMBER 2025

p3

8° 30°

CERES KOEKEDOUW DAM

97%

TULBAGH DAM

90%

WAVERENSKROON TULBAGH

100%

(023) 316-2463 www.steers.co.za

Lesings geneem: 2025/11/12

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Rower doodgeskiet DIE naweek is ‘n vermeende rower in ‘n drankwinkel doodgeskiet. Twee mans het Saterdag omstreeks 15:30 by die Central Liquor drankwinkel, op die hoek van Lyell- en Voortrekkerstraat, ingestap en twee personeellede met vuurwapens gedreig. Die Chinese eienaar was besig om geld in ‘n kluis te sit, toe hy iemand hoor skree. Hy het sy vuurwapen uitgehaal en twee skote op die mans geskiet. Een van die rowers, wat oor die toonbank geklim het om by die kasregister uit te kom, is noodlottig gewond. Die tweede verdagte het op die vlug geslaan. ‘n Familielid van die eienaar het later gemeld dat hy ook beroof is. Die rowers het blykbaar sy Iphone, slim-horlosie en ‘n onbekende bedrag geld gesteel. Die polisie ondersoek ‘n besigheidsroof en moordklag. Moord in Nduli Een persoon is die naweek dood en een gewond in ‘n bakleiery by ‘n taxi staanplek in Nduli. Die voorval het Sondag 9 November omstreeks 14:00 plaasgevind. Volgens voorlopige inligting wou die 34-jarige oorledene ‘n bakleiery stopsit toe hy vier keer met ‘n mes gesteek is. Hy is met privaat vervoer na Ceres hospitaal geneem maar is op pad na die hospitaal toe dood. ‘n Tweede slagoffer, wat deel was van die oorspronlike bakleiery, is ook verskeie kere met ‘n mes gesteek. Hy is later na Tygerberg hospitaal oorgeplaas waar hy in ‘n ernstige toestand verkeer. Betroubare inligting is Maandag deur speurders opgevolg waarna ‘n verdagte (28) vasgetrek is. Hy sal later die week in die Ceres landdroshof verskyn.

DIE naweek is ‘n vermeende rower by die Central Liquor drankwinkel, op die hoek van Lyell- en Voortrekkerstraat doodgeskiet.

Brand verwoes twee huise naby Waterval BRANDBESTRYDERS in die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit het die afgelope week behoorlik bontgestaan om al die brande te blus. Een van die talle brande wat geblus moes word, het verlede Donderdag naby Waterval buite Tulbagh, skade aan twee huise en ‘n houtstruktuur aangerig. Die brande is deur sterk wind en hoë brandstoflading van gemengde plantegroei aangevuur. Elf brandvoertuie en brandspanne is ontplooi.

BOOK YOUR HOLIDAY SAFETY CHECK Holiday safety check and feedback of your vehicle

TSelect Parts A range of hand-picked parts designed for value-conscious drivers who want trusted quality at the right price

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 14 - 16 NOVEMBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.

CERES (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sparerib

Country Fair IQF mixed portions 5kg

5999

2L B-Well Canola oil or Spar Sunflower oil Spar Tuna 170g ass

Distributed by Toyota South Africa Motors BUY 2 FOR

Voortrekkerstraat 112 l CERES (023) 312-1057

3600 Bundt cake

49

99

Omo Auto Powder 4kg or Liquid 3L ass.

9999 9999

7999 17999

New part added!

CLUTCH KIT Excl. VAT HILUX / FORTUNER 2.5 ................ R3 084.84 HILUX 2.0 ....................................... R2 236.26 AVANZA 1.5 .................................... R1 653.49

Parmalat cheese 850g ass.

Comfort Fabric softener refill 800ml ass. 750ml Sunlight liquid refill

9999 Twinsaver 2-ply Toilet rolls 18’s

BUY ANY 3 FOR

10000 1999

11999 4999

Spar white Jacobs 200g or Refill 230g ass. (excl. Decaf) sugar 2.5kg

7999

Parmalat Everfresh Long life 6 x 1L ass.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.44 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu