WH Her ald Witzenberg
VOLUME 28 NO. 43
R 10
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 6 November
Vrydag 7 November
Saterdag 8 November
Sondag 9 November
11° 29°
10° 35°
15° 36°
15° 34°
CERES KOEKEDOUW DAM
98%
TULBAGH DAM
91%
WAVERENSKROON TULBAGH
100%
Lesings geneem: 2025/11/05
FRIDAY, 7 NOVEMBER 2025
SUMMER SPECIAL
Bookings essential. Valid from now until end of November 082-728-1580
Buitelander op Wolseley gewond DIE naweek is die soveelste buitelander op Wolseley geskiet. Windimu Hailey (32), ‘n Etihopiër, is Vrydagaand omstreeks 21:35 by die Hambaricho winkel in Hopestraat geskiet. Volgens die polisie was Hailey in die winkel toe twee onbekende mans met ‘n wapen by die winkel ingestap het. Sonder dat die mans ‘n woord gesê het, het hulle hom in die mond geskiet. Beide het te voet van die toneel gevlug. Die polisie ondersoek ‘n klag van poging tot moord. Geen verdagtes is nog gearresteer nie. Niks is geroof nie.
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Ondersoek by winkel nog nie afgehandel nie SPEURDERS op Ceres is al meer as ‘n jaar besig om ‘n bedrogsaak by ‘n groot supermark-groep te ontrafel en te ondersoek. Die ondersoek kom nadat ‘n 33-jarige personeellid die winkel op Ceres se kassiere se inligting gebruik het om vals terugbetalings aan te vra. Hy het na bewering meer as R108 000 aan homself uitbetaal met die skelmstreek. Die winkelgroep het hom ‘n verpligte leuenverklikkertoets
SATERDAG 1 November is die 280ste Parkrun op Ceres aangebied. ‘n Klein groepie stappers en drawwers het die onverwagse reën en koue getrotseer om aan die parkrun deel te neem. Getroue vrywilligers, soos dr. Frank Freeman (86), was soos altyd op sy pos waar hy gereeld by die parkrun help. * Ceres Parkrun het op 14 April 2018 hul eerste byeenkoms aangebied. ** By ILeaf en Hortec se weerstasies in die streek is daar Saterdag tussen 2mm en 7.6mm reën gemeet. Die Ceres Koekedouwdam is tans 98% vol en die nuwe Waverenskroondam buite Tulbagh is vir die eerste keer 100% vol.
We offer: · Consulting Services · Maintenance · Access Control · Audio and Visual · Structured Cabling · Wireless Networking · Alarm Systems · Gate motors · IP Based CCTV Systems · Fibre Optic Installations · Analogue Based CCTV Systems · Integrated Security Systems · Analytic Based Alert Notification Systems
023 1000 515 info@jptek.co.za
laat aflê voordat hy summier afgedank is. Die bedrogsaak is reeds in Augustus 2024 by die polisie aangemeld. Die verdagte sal aangekla word sodra die polisie se ondersoek afgehandel is waarna hy in die Ceres landdroshof sal verskyn. * Die polisie moet vir elke klagte/transaksie ‘n verklaring afneem en is ‘n tydrowende proses voordat die saak aan die staatsaanklaer voorgelê kan word.
Twee voertuie bots in skerp draai ‘n FORD Ranger met ‘n GPnommerplaat het Woensdag na 13:00 teen ‘n vragmotor in Michellspas gebots. Die ongeluk het naby die R46 en R43 kruising (Witbrug) plaasgevind. Geen veredre inligting was teen druktyd bekend nie.
SECURE YOUR PROPERTY WITH: Early warning FIRE detection systems