Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.41 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 41

R 10

FRIDAY, 24 OCTOBER 2025

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 23 Oktober

Vrydag 24 Oktober

Saterdag 25 Oktober

Sondag 26 Oktober

11° 29°

8° 26°

5° 18°

4° 18°

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

93%

WAVERENSKROON TULBAGH

100%

Lesings geneem: 2025/10/22

OCTOBER

SPECIAL

Sculpting & reshaping treatment that uses electro-slim technology to tone & firm the body. Electrotherapy for fat burning, cellulite reduction, muscle strength & improved blood circulation.

Book appointment a.s.a.p.

ONLY R999

6 HOUR sessions

Kick start summer special R166.50 per session

Book & pay now to ensure your spot

Valid from 14 - 31 October 2025

Antoinette 082 728 1580

Ceres & P.A. Hamlet

Baadjies verskyn weer in landdroshof dood nadat hy in sy regter bo-been en linker bors, met ‘n mes gesteek is.

DIE moordsaak teen ‘n vrou wat haar kêrel vroeër vanjaar met ‘n kombuismes doodgesteek het, se saak is verlede week weer uitgestel. Andrew (Nickel) Africa (37) van Vredebes en ‘n werknemer by die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, is begin Maart 2025

Die polisie is na die moord na ‘n woning in die Vredebes ontwikkeling ontbied waar hulle Samanthea Baadjies (31) gearresteer het. Baadjies het verlede week op 15 Oktober

in die Ceres streekhof verskyn op ‘n klag van moord. Ondersoek Beweringe dat die paartjie baklei het, maak deel uit van die polisie se ondersoek en die hofsaak. Die saak is na 27 November uitgestel.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Fietsryer en stappers aangeval Wees versigtig! TWEE inwoners van Ceres is die afgelope week aangeval en beroof waar hulle fiets gery en gestap het. Die polisie het na dié voorvalle die gemeenskap gevra om versigtig te wees en bewus te wees van die tipe misdrywe wat nou kop uitgesteek het. In beide gevalle het die polisie en wetstoepassers beide verdagtes vasgetrek. In die eerste voorval het ‘n bergbewoner gewapen met ‘n mes, Dinsdag 14 Oktober omstreeks 18:00 probeer om ‘n dokter en sy 11-jarige seun wat gaan stap het, te beroof. Witzenberg wetstoepassers het Woensdag 15 Oktober die gedeelte bokant die natuurtuin gefynkam en vir Carlo Kalmeyer (32) by sy blyplek onder ‘n rots, gearresteer. Kalmeyer, wat al paar keer met die gereg gebots het, het verlede week in die Ceres landdroshof verskyn vir aanranding en die besit van 'n gevaarlike wapen. Die saak is tot 23 Oktober uitgestel om borg-inligting te bevestig. Hy bly in aanhouding. Fietsryer beroof ‘n Fietsryer is Saterdag 18 Oktober helder oordag deur drie verdagtes wat met messe gewapen was, aangeval en beroof. Die fietsryer het omstreeks 08:50 naby Nduli gery toe een van die verdagtes sy handvatsels gryp. Hy het sy fiets gebruik om te keer dat hulle hom met die messe steek. Die verdagtes het toe die fietsryer se selfoon en fietry-rekenaar gegryp en gevlug. Polisielede is van die voorval in kennis gestel waarna ‘n soektog na die drie rowers geloods is. Drie verdagtes is omstreeks 09:30 in Nduli gearresteer met die gesteelde selfoon in hulle besit. Die fietry-rekenaar is egter nog weg. Hof verskyn Drie mans, Vusumzi Mohammed (24), Vuyolwethu Mgoqi (20) en Joseph Sidiyana (26), het Maandag 20 Oktober in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is tot 27 Oktober uitgestel vir borg-inligting Hulle bly in aanhouding.

Talle taxis beboet tydens SAPD blitsoptrede DIE Witzenberg verkeersdienste in samewerking met Ceres SAPD het Woensdag taxis in Voortrekkerstraat gestop om lisensies, bande en algemene padwaardigheid na te gaan. Talle boetes is uitgereik. * Die optrede kom nadat ses subkontrakteurwerknemers van ‘n sonplaas op Saterdag 11 Oktober gesterf het nadat ‘n taxi teen ‘n bakkie op die Karoopoort grondpad gebots het. Die polisie se ondersoek vorder maar talle van die oorledenes moet nog geïdentifiseer word.

WETSTOEPASSERS het Woensdag 15 Oktober die gedeelte bokant die natuurtuin gefynkam en vir Carlo Kalmeyer (32) by sy blyplek onder ‘n rots, gearresteer.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 26 OCTOBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Smokey Chicky stack Burger & Chips

3999 each

Spar Toilet tissue 2-ply 18’s

Nescafé Ricoffy refill pouch 800g

SERVING SUGGESTION

Banana loaf Marinated Pork spare ribs

5999

24

Bulk Oupa’s Boerewors

p/kg

Spar corned meat 300g each

54

p/kg

109

99 p/kg

VEG COMBO

100

24

Spatchcock Chicken

00

179

99 p/kg

Beef Rump kebabs

BUY 2 FOR

7kg Aartappels, 1kg Uie, 1kg Wortels, 1kg Patats, 1kg Skorsies

3000 Pineapples

99

19

00

99 Yum-Yum 5’s each

each

BUY 2 FOR

100

00

Lux Bar soap ass. 150g

ANY 2 FOR

2600

Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L each

BUY 2 FOR

44

99

Ola Rich & Creamy Ice Cream tub 1.8L

ANY 2 FOR

200g Spar cold meats range

10999

114

99

9999

00

Coca-Cola Original soft drink 2L

56 Huletts Sugar

99 each

750ml Klipdrift Brandy plus 1L Coca-Cola

COMBO

19900 Castle Lite cans BUY 2 FOR 6 x 500ml 00 750ml Olof Bergh Brandy plus 1L Coca-Cola Mainstay Mojito, Passion Martini or Pina Colada Spirit Cooler cans 6 x 440ml

180

COMBO

19900

BUY 2 FOR

18000

8999 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.41 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu