Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.39 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 39

R 10

FRIDAY, 10 OCTOBER 2025

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 9 Oktober

Vrydag 10 Oktober

Saterdag 11 Oktober

Sondag 12 Oktober

13° 33°

14° 32°

13° 29°

11° 28°

(023) 316-2463 www.steers.co.za

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

97%

WAVERENSKROON TULBAGH

95%

Upsell a 250ml Coffee for R10

Lesings geneem: 2025/10/08

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Kabeldiewe en wag loop hul rieme styf DIE jaarlikse Tankwa familiedag het weer warmte, lag en saamwees in die Karoo-gemeenskap gebring en elkeen herinner aan die krag wat in vennootskap en gedeelde doelwitte lê. Die geleentheid was ’n groot sukses, ’n dag gevul met vreugde, vermaak en betekenisvolle betrokkenheid wat werklik die hart van Tankwa weerspieël het, was bygewoon deur ongeveer 1400 mense. Jaco Londt, Wes-Kaap minister van maatskaplike ontwikkeling en die burgemeester van die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, dr. Elna von Schlicht, word op ‘n donkiekar-rit geneem. Meer fotos binne.

TWEE kabeldiewe en ‘n sekuriteitswag het verlede week hul rieme lelik styfgeloop. Weens swak beplanning het die twee diewe verlede Donderdag 2 Oktober omstreeks 06:00 tussen Tulbagh en Artois langs die pad sonder brandstof gaan staan. Hulle het toe ‘n sekuriteitswag gebel om hulle te kom help. Maar soos die geluk of ongeluk dit wou hê, het Transnet sekuriteit ook die Honda Fit motor langs die pad opgemerk waar hulle 72kg kabels in die motor gekry het. Die twee kabeldiewe, Seqobela Mohale (38) en Mafafa Mohloki (34), en die sekuriteitsbeampte, Mzwandile Mbangula (46), wat hulle kom help het, is op die toneel gearresteer waarna die polisie na die toneel ontbied is. Met nadere ondersoek het die polisie gevind dat die Transnet-kabels vroeër langs die treinspoor by Voëlvleidam gesteel is. Die drie mans het Maandag 6 Oktober vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn voordat die saak vir ‘n borgaansoek na 20 Oktober uitgestel is. Al drie bly in aanhouding.

Vier verdagtes vas na roof VIER rowers is verlede Maandag op Wolseley vasgetrek kort nadat hulle ‘n drankwinkel op die dorp beroof het. Die roof het Maandag 29 September omstreeks 17:55 plaasgevind toe vier mans op die USave drankwinkel toegeslaan het. Die mans het by die drankwinkel ingestap waarna een van die verdagtes, die personeel met ‘n vuurwapen gedreig het. Die mans het twee selfone gevat asook

kontant en drank voordat hulle in ‘n voertuig met ‘n vervalste CT nommerplaat van die toneel weggejaag het. Wolseley polisie het leidrade opgevolg en die vier vasgetrek en op twee vuurwapens in Nduli en op P.A. Hamlet beslag gelê. Sindikaat betrokke Speurders ondersoek die moontlikheid dat ‘n sindikaat vir die vlaag besigheid rooftogte verantwoordelik is en of die rooftogte by Jumbo

Liquors, CT Cash loans, Club Haze en USave Liquors met mekaar verbind kan word. Hofverskyning Die vier verdagtes van Ceres, Nduli en P.A. Hamlet, Ibrahim Dwaba (25), Xolisile Richard Makumsha (42), Sabata Kutana (39) en Sinethemba Funani (38), het Dinsdag 7 Oktober weer in die Wolseley landdroshof verskyn. Die saak is vir verdere ondersoek na 6 November uitgestel.

Ander saak Dwaba, ‘n vrugtesmous van Ceres, was voor sy inhegtenisname uit op borgtog. Hy staan tans tereg op klagtes van gewapende roof waar hy en ‘n medepligtige, Kamva Gqalaqha (24), ‘n werknemer van Pep van meer as R65 000 beroof het. Die werknemer was op pad na Standard Bank om die geld te gaan deponeer. Die verhoor is na 11 Maart 2026 uitgestel.

BELANGRIK VIR ALLE TOYOTA-EIENAARS

TOYOTA ‘24 ‘23 ‘23 ‘21 ‘20 ‘17 ‘16 ‘16

Cross 1.8 XS Hev ................................... R 409 995 Corolla Cross 1.8 XS Hev ...................... R 399 995 Starlet 1.5 XR ......................................... R 259 995 Rav 2.0 GX man ..................................... R 349 995 Starlet 1.4 ............................................... R 149 995 Fortuner 2.8 auto .................................... R 399 995 Rav 2.0 GX auto ..................................... R 249 995 Aygo 1.0 .................................................. R 139 995

BAKKIES

‘23 Hilux 2.8 XCAB leg ................................. R 519 995 ‘19 Hilux 2.8 DC 4x4 man ............................ R 429 995 ‘18 Hilux 2.8 DC 4x4 man ........................... R 479 995

ON ALL IN-HOUSE FINANCE DEALS AS PER TERMS AND CONDITIONS

ANDER ‘23 Haval Jolion 1.5 Lux DCT .................... R 339 995 ‘23 Haval Jolion .......................................... R 329 995 ‘21 Ford Ecosport 1.5 TI VCT Ambiente ... R 219 995 ‘20 Hyundai i20 ........................................... R 179 995 ‘18 Ford Fiesta 1.0 Ecoboost Titan ........... R 209 995 ‘18 VW 1.6 Polo Vivo max ..................... R 199 995 ‘17 VW Polo Vivo GP max ....................... R 169 995 ‘16 Suzuki Vitara 1.6 GL plus all grip ..... R 199 995

Kwaliteit gebruikte motors met lae kilometers

URGENT TAKATA AIRBAG RECALL IS JOU VOERTUIG VEILIG? CERES TOYOTA NOOI JOU UIT VIR ’N GRATIS VEILIGHEIDSKONTROLE.

Jou voertuig mag dalk deel wees van ’n wêreldwye terugroepaksie weens foutiewe Takata-lugsakke. Indien jou voertuig op dié lys verskyn, moet jy asb. dringend met ons kontak maak. Jou veiligheid is vir ons prioriteit! COROLLA HILUX AVENSIS (2002 - 2007) (2007 - 2010) (2010 - 2014)

AURIS (2007 - 2010) (2010 - 2013)

FORTUNER (2006 - 2009) (2009 - 2011) (2011 - 2016)

Voortrekkerstraat 112, CERES  (023) 312-1057

(2005 - 2011) (2006 - 2012) (2011 - 2017)

(2005 - 2009) (2009 - 2011) (2011 - 2016) Alle enkel-, ekstra- en dubbelkajuit modelle

RAV4

RUNX

(2003 - 2007) (2007 - 2010)

(2003 - 2007)

(2003 - 2007)

YARIS

• Slegs 5 minute van jou tyd • Geen koste • Potensieël lewensreddend - Moenie wag tot dit te laat is nie.

Of stuur vir ons ’n foto van jou voertuig se lisensieskyf na: 082-565-9479 of richard@cerestoyota.co.za

Voortrekkerstraat 112 CERES ☎ (023) 312-1057


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.39 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu