WH Her ald Witzenberg
VOLUME 28 NO. 38
R 10
FRIDAY, 3 OCTOBER 2025
AFTER
BEFORE
Sculpting & reshaping treatment that uses electro-slim technology to tone and firm the body. Electrotherapy for fat burning, cellulite reduction, muscle strength and improved blood circulation. BREAKDOWN STUBBORN FAT & RESHAPE WHOLE BODY
6 x Faster than diet and excercise
Antoinette 082 728 1580
Bookings essential Ceres & P.A. Hamlet
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 2 Oktober
Vrydag 3 Oktober
Saterdag 4 Oktober
Sondag 5 Oktober
3° 20°
3° 29°
5° 20°
5° 19°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
98%
WAVERENSKROON TULBAGH
89%
Lesings geneem: 2025/10/01
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Rowers buit geld en drank
DIE polisielede het die afgelope paar dae suksesse behaal en drie arrestasies gemaak en twee vuurwapens in Nduli en P.A. Hamlet gevind. Die lede is van Wolseley, Ceres en P.A. Hamlet polisie.
ROWERS het Sondag en Maandag op twee besighede toegeslaan en duisende rande, selfone en drank geroof. Die eerste roof het Sondag 28 September net na 09:00 plaasgevind toe drie verdagtes, gewapen met pistole en messe, by Club Haze op Ceres toegeslaan het terwyl drie personeellede besig was om die nagklub skoon te maak. Hulle het die personeel met kabelbinders vasgebind voordat hulle met ‘n bedrag kontant, ‘n personeel se Samsung selfoon en drank gevlug het. Een van die personeel kon later daarin slaag om los te kom voordat sy gehelp het om die ander twee se kabelbinders los te sny. Die personeel is nie beseer nie maar was erg getraumatiseerd na dié voorval. Die polisie wag vir CCTV materiaal en volg leidrade op. Hulle het ook ‘n mes wat die rowers op die toneel vergeet het, gekry en weggestuur vir forensiese toetse en vingerafdrukke. Omstreeks 12:20 het die polisie ‘n sein van die gesteelde selfoon in Michellspas opgevolg. Die rowers het die selfoon in die pas uitgegooi. USave drankwinkel beroof Vier rowers het Maandag omstreeks 17:55 op die USave drankwinkel op Wolseley toegeslaan. Die vier mans het by die drankwinkel ingestap waarna een van die verdagtes van die personeel met ‘n vuurwapen gedreig het. Die mans het twee selfone gevat asook kontant en drank. Die mans het daarna gevlug en in ‘n voertuig met ‘n vervalste CT nommerplaat van die toneel weggejaag. Wolseley polisie het leidrade opgevolg en drie arrestasies gemaak en twee vuurwapens in Nduli en op P.A. Hamlet gevind. Sindikaat betrokke Speurders ondersoek die moontlikheid dat ‘n sindikaat vir die vlaag besigheid rooftogte verantwoordelik is en of die rooftogte by Jumbo Liqours, CT Cash loans, Club Haze en USave Liqours met mekaar verbind kan word.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 2 - 5 OCTOBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Nescafé Cappuccino sticks ass. 10’s
Rib Burger & Chips
2700 each
SERVING SUGGESTION Pork Sirlion steak
9999 p/kg
139
299
1499
p/kg
p/kg
10000 1kg Patats, 7kg Aartappels, 1kg Wortels, 1kg Uie, 1 x Koolkop
22999
11499 p/kg
BUY 2 FOR
74
00
750g Bananas, 125g Blueberries, 125g Strawberries, Pineapple
Castle Lager handies 6 x 330ml
17999 KWV 3 Years Brandy 750ml
12000
Nestlé Ideal Evaporated milk 380g Smoke flavoured cheese griller
359
99
ANY 2 FOR
each
Bulk Lamb knuckle and stew VEG COMBO
Jameson triple distilled Irish Whiskey 750ml
Milktart ring doughnut
Beef whole Fillet
99 (limited stock)
99
PAMPERS (packs): Active nappies or Jumbo Pants or Pants ass. sizes or Premimium Care Value
Milkit Milk shakes 250ml all variants
12
BUY 3 FOR
18999
99 each
FRUIT COMBO buy any 3 for
50
Twinsaver Luxury 2-ply Toilet tissue 350 sheets 9’s
00
750ml Sunlight Dishwashing Liquid bottle (including Platinum range)
13000 BOTH FOR
21999 ANY 2 FOR
6000
Spier Signature, Sauvignon Blanc, Chardonnay or Chardonnay / Pinot Noir 750ml
BUY 2 FOR
7599
Red Heart Rum 750ml plus 1L Coca-Cola (incl. variants)
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.