Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.37 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

VOLUME 28 NO. 37

R 10

AFTER

BEFORE

Witzenberg

Sculpting & reshaping treatment that uses electro-slim technology to tone and firm the body. Electrotherapy for fat burning, cellulite reduction, muscle strength and improved blood circulation. BREAKDOWN STUBBORN FAT & RESHAPE WHOLE BODY

6 x Faster than diet and excercise

Antoinette 082 728 1580

FRIDAY, 26 SEPTEMBER 2025

Bookings essential Ceres & P.A. Hamlet

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 25 September 26 September 27 September 28 September

7° 28°

4° 25°

10° 27°

7° 23°

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

86%

Lesings geneem: 2025/09/24

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Moolman sterf in tehuis JOHAN Moolman (65), oud-drankwinkelbestuurder van Ceres en ‘n inwoner van Huis Maudie Kriel, is op 18 September oorlede. Hy was die afgelope 6 jaar ‘n inwoner van die tehuis nadat hy van die nek ondertoe verlam gelaat is na ‘n mislukte rooftog in Februarie 2019. Hy is op Saterdag 23 Februarie omstreeks 14:38 in Jumbo Liquor Deli in die nek geskiet. ‘n Ambulans is ontbied om die gewonde

ber om 10:00 in Huis Maudie Kriel gehou. Destydse ondersoek Speurders het destyds ‘n 23-jarige skieter van Lesotho in hulle ondersoek geïdentifiseer en talle leidrade onsuksesvol opgevolg.

Moolman na Ceres provinsiale hospitaal te vervoer voordat hy oorgeplaas is na die Netcare Christiaan Barnard Gedenk hospitaal in Kaapstad. Die koeëlpunt is later tydens ‘n operasie uit sy kakebeen gehaal. Na maande se behandeling is hy na Huis Maudie Kriel oorgeplaas waar hy die laaste ses jaar gewoon het en die tehuis hom in die siekeboeg versorg het. Gedenkdiens ‘n Gedenkdiens word Vrydag 26 Septem-

Daar is later ‘n lasbrief vir Mda se arrestasie uitgereik maar hy is nooit opgespoor nie. Die verdagte het tot September 2018 op ‘n plaas in die Koue Bokkeveld gewerk voordat hy die plaas na ‘n ander skietery, verlaat het.

Saak teen drie broers uitgestel DRIE broers van Bella Vista wat in Maart op ‘n moordklag in hegtenis geneem is, bly in aanhouding. Die broers word aangekla van die aanranding en moord op Morné van Rooyen (31) van Bella Vista. Van Rooyen is in Maart dood nadat hy weens kopbeserings en ‘n meswond gesterf het. Volgens die polisie was daar op Saterdag 8 Maart omstreeks 22:00 blykbaar ‘n bakleiery in Astersingel. Die polisie is na die toneel ontbied waarna drie broers, Andrew Stoffels (30), Justin Stoffels (33) en Ruben Stoffels (23), gearresteer is. ‘n Erg beseerde Van Rooyen is na die aanranding na Ceres hospitaal geneem waar hy ‘n paar dae later op 10 Maart aan sy beserings beswyk het. Die saak is tot 21 Oktober uitgestel.

DIE vierde skoonmaakveldtog het Donderdag 18 September in Rooikamp woonbuurt plaasgevind. Die area wat skoongemaak was, is naby die treinspoor. Ongeveer 45 gemeenskapslede wat skoliere van Ceres Sekondêr ingesluit het, het aan die skoonmaakaksie deelgeneem. 70 sakke vuilgoed is in ‘n uur en ‘n half opgetel. Die skoonmaakaksie vorm deel van ‘n groter Omgewingsprojek wat in April vanjaar op Ceres geloods is. * Die organiseerders moedig die Witzenberg gemeenskap aan om die area voor jou huis, jou skool óf besigheid skoon te hou en só ‘n skoner omgewing te skep waarop elkeen van ons trots kan wees.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 SEPTEMBER 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Cheeky Burger & Chips Baby Soft 2-ply Toilet rolls 350 sheets 18’s

2500

11999 p/kg

Bulk lean Mince

5000

BUY ANY TWO FOR

220

Sourdough Ciabatta loaf

00

Spar IQF Chicken 5kg Simba potato chips ass. Mixed portions

8999 p/kg

Tender & Tasty Marinated sparerib

12999 p/kg

All Gold Tomato sauce 700ml

COMBO

11000 7kg Aartappels, 1kg Uie, 1kg Patats, 1kg Wortels, 1kg Skorsies, 1 x Koolkop

19 3299

Crosse & Blackwell Tangy mayonnaise only 750g

36

99

3kg Omo Auto washing powder 530ml Capsules or 2L Liquid

TWO FOR

each

SERVING SUGGESTION Oxtail bulk

Stasoft Fabric softner refill assorted 500ml

99

BUY 2 FOR

19999

each

119

99 each

Nescafé Ricoffy refill pouch 800g

3200

Hartlief Windhoek Salami

24

99

p/100g

2999 each

Weetbix 900g

Spar Choice salted butter 500g

Sweetcorn 4’s

54

Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L each

11999 750ml Sunlight Dishwashing Liquid

99

5299

400ml Pantene Shampoo or Conditioner

92

99

BUY 2 FOR

10000

each

TWO FOR

6000


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.37 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu