WH Her ald Witzenberg
VOLUME 28 NO. 35
R 10
FRIDAY, 12 SEPTEMBER 2025
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig
Polisie ondersoek beweringe van bedrog teen onderwyser
Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 11 September 12 September 13 September 14 September
6° 20°
5° 26°
7° 24°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
76%
Lesings geneem: 2025/09/10
4° 21°
KLAGTES van bedrog en diefstal teen ‘n onderwyser (49) en sy vriend (40), word die afgelope paar maande deur die Ceres speurtak ondersoek. Die ondersoek wat in Maart vanjaar begin is, is nou in ‘n gevorderde stadium. Beide die mans was op 1 September by die Ceres landdroshof maar het nie verskyn nie. Sodra die ondersoek voltooi is, sal die mans in die hof verskyn. Die polisie-ondersoek kom nadat die skool se nuwe beheerraad in Mei 2024 onreëlmatighede met die aankoop van rekenaartoerusting, opgemerk het. Die WKOD het gesê hulle is bewus dat die bewerings ondersoek word. Die onderwyser is nog werksaam by die skool en enige stappe en skorsing kan eers geneem word as die polisie-ondersoek voltooi is.
Available in Spicy Beef and Creamy Chicken T’s&C’s apply with Grilled BBQ flavoured (023) 312-1916 CERES
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Drie mans beroof CT Loans DRIE mans, waarvan ten minste een met ‘n handwapen gewapen was, het verlede Vrydag ‘n geldleenonderneming op Ceres beroof.
BELANGRIK VIR ALLE TOYOTA-EIENAARS
URGENT TAKATA AIRBAG RECALL IS JOU VOERTUIG VEILIG? CERES TOYOTA NOOI JOU UIT VIR ’N GRATIS VEILIGHEIDSKONTROLE.
Jou voertuig mag dalk deel wees van ’n wêreldwye terugroepaksie weens foutiewe Takata-lugsakke. Indien jou voertuig op dié lys verskyn, moet jy asb. dringend met ons kontak maak. Jou veiligheid is vir ons prioriteit! COROLLA HILUX AVENSIS (2002 - 2007) (2007 - 2010) (2010 - 2014)
AURIS (2007 - 2010) (2010 - 2013)
FORTUNER (2006 - 2009) (2009 - 2011) (2011 - 2016)
(2005 - 2011) (2006 - 2012) (2011 - 2017)
(2005 - 2009) (2009 - 2011) (2011 - 2016) Alle enkel-, ekstra- en dubbelkajuit modelle
RAV4
RUNX
(2003 - 2007) (2007 - 2010)
(2003 - 2007)
(2003 - 2007)
YARIS
Of stuur vir ons ’n foto van jou voertuig se lisensieskyf na: 082-565-9479 of richard@cerestoyota.co.za
Porterstraat (023) 312-3411 Besigheidsure: Ma. - Vr.: 08:00 - 17:00 Sat.: 08:00 - 11:30
LENTE PROMOSIE: 29 AUGUSTUS - 26 SEPTEMBER 2025 Montego H/Pille Classic Adult 10kg R28450 25kg R61950 Montego Squishies 500g R6450
HTH Chloor 25kg R1 32900
Banweed 200ml .... R 12750 Fendona 50ml ...... R 14750 Malasol 100ml ....... R 8550
• Slegs 5 minute van jou tyd • Geen koste • Potensieël lewensreddend - Moenie wag tot dit te laat is nie.
Voortrekkerstraat 112 CERES ☎ (023) 312-1057
Lees berig op bladsy 3.
Pizza Oven Econo 220/014 R85900 TERME EN VOORWAARDES GELD. GEEN SMOUSE. PRYSE IS BTW ING.
HTH Floater Small Pool SPF R14450 20L Duram 20L Duram Big Pool IQ1 Roofkote Wall & Ceiling 50 R213 (assorted colours) (assorted colours) R1 089 R1 120 Bosch Grinder 115mm GWS700 R599
Bosch Boor Impact GSB600 R599