Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.32 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

Valid from now until the end of Sept.

Witzenberg

VOLUME 28 NO. 32

R 10

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 21 Augustus

Vrydag 22 Augustus

6° 16°

4° 14°

Saterdag 23 Augustus

3° 12°

Sondag 24 Augustus

FRIDAY, 22 AUGUST 2025

60,5%

Die voorval het Sondag 17 Augustus omstreeks 17:15 in Zolastraat plaasgevind.

TULBAGH DAM WAVERENSKROON TULBAGH

Lesings geneem: 2025/08/20

1 months treatment

2 x sessions p/w R1 600 16 HOUR SESSIONS 2 months treatment

2 x sessions p/w R3 000 Bookings essential

1° 14°

100%

100%

8 HOUR SESSIONS

Kind (4) sterf na taxi hom tref DIE Ceres polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag nadat ‘n kind (4) dood is toe ‘n taxi hom in Nduli getref het.

CERES KOEKEDOUW DAM

082-728-1580

Die bestuurder van dié minibus het die seun blykbaar na Ceres hospitaal geneem waar hy later aan sy beserings dood is. Ondersoek begin Die polisie se ondersoek moet voltooi word voordat die bestuurder aangekla sal word.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Man (42) voor kafee doodgeskiet ‘n INWONER van Bella Vista, Virgill Sampson (42), is Donderdag 14 Augustus omstreeks 19:20 voor ‘n kafee in Duikerweg, doodgeskiet. Sampson het net uit die winkel gestap na waar hy sy bakkie geparkeer het, toe hy deur ‘n man in die straat doodgeskiet is. Goeie speurwerk het gelei tot die arrestasie van ‘n verdagte, Keenan Hantam (24), wat Woensdag 20 Augustus vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn het. Die saak is vir verdere ondersoek na 27 Augustus uitgestel. Die polisie het weens die sensitiewe aard van die ondersoek, ‘n sluier van geheimhouding oor die res van hul ondersoek getrek. Die rede vir die skietery vorm deel van hul ondersoek. Hantam, wat ten tye van dié skietvoorval uit op borgtog was, verskyn Donderdag 21 Augusts saam met twee ander mans, in die Ceres streekhof op ‘n ander moordklag waar hulle ‘n man met ‘n mes doodgesteek het.

‘n INWONER van Bella Vista, Virgill Sampson (42), is Donderdag 14 Augustus omstreeks 19:20 voor ‘n kafee in Duikerweg, doodgeskiet. FOTOS: Facebook en Google Maps


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.32 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu