WH Her ald Witzenberg
VOLUME 28 NO. 28
R 10
FRIDAY, 25 JULY 2025
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 24 Julie
Vrydag 25 Julie
Saterdag 26 Julie
Sondag 27 Julie
2° 18°
-1° 14°
-2° 15°
-1° 20°
Bakkiebestuurder dalk dronk toe hy vrou langs pad tref ‘n BAKKIEBESTUURDER wat vermoedelik dronk was en ‘n vrou langs die pad raakgery het, se saak is uitgestel. Thandekile Jimi het weer op Donderdag 17 Julie in die Ceres landdroshof verskyn op klagtes van dronkbestuur en bestuur sonder ‘n lisensie. ‘n Vrou is Saterdag 14 Junie omstreeks
CERES KOEKEDOUW DAM
91%
TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
49%
Lesings geneem: 2025/07/23
18:15 naby Fase 5, buite P.A. Hamlet getref. Volgens ‘n voorlopige polisieverslag het die vrou en ‘n man in Waboomlaan gestap toe Jimi met ‘n Toyota Hilux bakkie haar van agter getref het waar sy langs die pad gestap het. Die beseerde vrou is na Ceres hospitaal geneem waarna sy later na Tygerberg hospitaal oorgeplaas is.
Haar heup en arm is beseer. Sy is tydelik van ‘n rolstoel afhanklik nadat sy onlangs uit die hospitaal ontslaan is. Jimi is op die toneel gearresteer en aangekla van die bestuur onder die invloed van alkohol en bestuur sonder ‘n geldige bestuurderslisensie. Die saak is tot 30 Oktober uitgestel.
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Moord in Nduli
Kêrel dood na stryery met sy meisie ‘n WOORDEWISSELING het die naweek tot die dood van ‘n Nduli-inwoner gelei.
Twee vroue sterf na motor boom en paal tref
Volgens die Ceres polisie is Sinethemda Mbira (31) dood nadat sy meisie hom na bewering met ‘n mes in die bors gesteek het. Die voorval het Sondag 20 Julie in Chris Hanistraat plaasgevind nadat Mbira en sy meisie, Ongeswa Ligunya (26), in ‘n woordewisseling betrokke was. Hy het vroeër die dag saam met vriende gaan drink en met sy terugkeer by die huis, het hulle in ‘n argument betrokke geraak. Ongeswa Ligunya het blykbaar ‘n mes gegryp en hom in die bors gesteek. Mbira het daarna uit die informele huis gestrompel en buite inmekaar gesak. Ligunya het toe iemand met privaat vervoer gevra om hulle hospitaal toe te neem. Mbira het kort na 16:00 in die hospitaal gesterf.
TWEE vroue is dood en die bestuurder ernstig beseer nadat die Nissan Tida waarmee hulle gery het, teen ‘n boom gebots het. Die ongeluk het Sondag 20 Julie omstreeks 01:15 in Eeufeesstraat, Wolseley plaasgevind. Die vroue, Liezel Jantjies (46) en Wilhelmina Maria Lewis (61), is op die toneel dood verklaar. Die bestuurder, Ashwill David Jantjies (51) van Wolseley, is in ‘n ernstige beseerde toestand na Ceres hospitaal geneem vir behandeling voordat hy na Tygerberg hospitaal oorgeplaas is waar hy die week geopereer is. Hy het bors-, rug- en kopbeserings opgedoen.
Hofverskyning Ligunya het Maandag vlugtig in die Ceres landdroshof weens die moord verskyn. Sy is op borg van R1500 vrygelaat. Die saak is na 4 September uitgestel.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 24 - 27 JULY 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
2999
3000
each
each
SERVING SUGGESTION Rump or Sirloin steak
Lamb quarter packs
18999
15999 p/kg
p/kg
Spar IQF 4kg Chicken
15999
Lux soap 175g
TWO FOR
each
each
Windhoek Liver spread 100g
12
99 each
32
Beef Oxtail
12999
9999 p/kg
1999
4499
Ricoffy pouch 800g
BUY TWO FOR
20000
Simba Potato Chips120g
TWO FOR
Tender & Tasty Pork Belly rib ass. 1kg
Tastic rice 2kg
Spar Malva poeding
Chikka Thigh & chips
00
Pineapples 2’s prepack
11500 7kg Aartappels, 1kg Wortels, 1kg Patats, 1kg Uie, 1 x Koolkop
25 - 27 JULY 2025 Everfresh UHT milk 6 x 1L
TWO FOR
Cremora 750g
6000
Kellogg’s Corn Flakes1kg
5699
each
COMBO
1kg Stork
2500 Country spread
Spar large eggs 18’s
39
99
BUY TWO FOR
170
00
TWO FOR
75
00
Spar Brown sugar 2kg
BUY TWO FOR
12000