WH Her ald Witzenberg
VOLUME 28 NO. 19
R 10
FRIDAY, 23 MAY 2025
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 22 Mei
Vrydag 23 Mei
Saterdag 24 Mei
Sondag 25 Mei
0° 19°
4° 25°
7° 26°
5° 24°
CERES KOEKEDOUW DAM
56,2% TULBAGH DAM
37%
WAVERENSKROON TULBAGH
77%
Lesings geneem: 2025/05/14
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Deurbraak in meisie se verkragting SPEURDERS verbonde aan die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS), het verlede Donderdag ‘n groot deurbraak gemaak en ‘n man en twee vroue vasgetrek vir die verkragting van ‘n 12-jarige meisie. Die meisie van Nduli is in Maart vanjaar vir die tweede keer in twee jaar verkrag. Sy is na die voorval uit die hospitaal ontslaan en na ‘n plek van veiligheid buite Ceres oorgeplaas. Verskeie rolspelers en die Wes-Kaap departement van sosiale ontwikkelinge, ondersteun haar tans.
EEN persoon is beseer nadat die bestuurder van dié Ford Bantam bakkie, beheer verloor en dit gerol het. Die ongeluk het Saterdag 17 Mei omstreeks 14:00 naby Artois, tussen Wolseley en Tulbagh, plaasgevind. EMS het die beseerde na Worcester vir behandeling geneem. Geen verdere inligting oor die ongeluk was teen druktyd beskikbaar nie.
Polisie sluit drie toe Hofverskyning ‘n 58-Jarige man van Nduli word aangekla van statutêre verkragting en die twee vroue van 27 en 44 jaar oud, word daarvan aangekla dat hulle die slagoffertjie verkoop het aan ander mans. Die drie verdagtes is by hulle onderskeie wonings in Nduli gearresteer en het Maandag 19 Mei stil-stil in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is na Maandag 26 Mei uitgestel vir borginligting. Die drie bly in aanhouding. 2022 verkragtingsaak nog nie afgehandel nie Dié meisie was in 2022 ook ‘n verkragtingslagoffer toe drie mans haar verkrag het. Die drie mans, Jemeal Goeieman (21), sy oom Saul Goeieman (45) en Reginald van Wyk (31), is kort na dié voorval op 15 Desember 2022 deur lede van die Ceres polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS), gearresteer. Die drie mans is steeds in aanhouding terwyl die saak na meer as twee jaar voortsloer. Die verkragting het omstreeks 23:45 in die Bo-Swaarmoed omgewing plaasgevind. Die saak is tot 26 Mei uitgestel wanneer die drie mans weer in die Ceres streekhof moet verskyn.
Seun (17) in hof na moord ‘n MAN (40) wat die naweek in ‘n argument met ‘n jong seun betrokke was, het gesterf nadat hy met ‘n mes gesteek is. Die polisie het die week by navraag gesê dat die voorval Sondag 18 Mei omstreeks 02:40 plaasgevind het. Die 17-jarige verdagte het saam met ‘n paar vriende in Proteastraat by ‘n woning in die Vredebes woonbuurt, gerook en gekuier. David Januarie het Sondagoggend binne die huis musiek gespeel wat die jongspan wat buite gekuier en dwelms gerook het, nie aangestaan het nie. Daar was ‘n rusie tussen Januarie en die minderjarige verdagte toe Januarie hom blykbaar met ‘n besemstok geslaan het. Die verdagte het hom toe twee keer met ‘n mes gesteek voordat Januarie in die huis gehardloop en die deur gesluit het. Die jongspan het oproerig geraak en die ruite stukkend gegooi. Januarie is later in die huis dood en die verdagte is deur die Ceres polisie op die toneel gearresteer. Hy het Dinsdag 20 Mei vlugtig in die hof verskyn waarna die saak na Woensdag 21 Mei uitgestel is vir ‘n borgaansoek.
FOTO: Ter illustrasie
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 26 MAY 2025 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Pantene Shampoo or Conditioner 400ml
Chicken leg quarter & chips
3000
Nescafé Classic coffee 200g or refill pouch 230g (excluding Decaf)
2L B’Well Omega oil
Jameson Whiskey 750ml
each
Beef rump steak
Beef stew bulk
Pork rib & Loin chops bulk
9999
SERVING SUGGESTION Cumberland Pork sausage
p/kg
159
10000
Spar Milk tart
3499
p/kg
THREE FOR
24 2 for
5000 1kg Citrus Beauties
6999 p/kg
Spar Chicken liver tubs 250g
7999 p/kg
00 Pineapples
29
99
Baby Soft Toilet Tissue 2-ply 18’s
each
2kg Savemor White Sugar
Spar large eggs 18’s
39
99 each
BUY TWO FOR
11000
each
Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat or Fat Free 6 x 1L
2’s prepack
2999 each
Early morning quick cooking oats 1kg
18999
10999
each
99
34999
BUY TWO FOR
11999
KWV 5 Years Brandy 750ml
3999
8999
Castle Lite 500ml cans 6-pack
BUY 2 FOR
17000 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.