Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.18 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 18

R 10

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 15 Mei

Vrydag 16 Mei

Saterdag 17 Mei

Sondag 18 Mei

10° 30°

11° 31°

10° 27°

7° 29°

CERES KOEKEDOUW DAM

56,2% TULBAGH DAM

37%

WAVERENSKROON TULBAGH

77%

Lesings geneem: 2025/05/14

CERES (023) 312-2144

FRIDAY, 16 MAY 2025

Vrou (48) van Tulbagh se borgaansoek uitgestel DIE borgaansoek van ‘n vrou wat van moord aangekla word, is vir ‘n tweede keer op Tulbagh uitgestel. Letsoise Nphabiseng (41) van Tulbagh is dood nadat sy ‘n argument in Joostestraat probeer stopsit het. Sy is Saterdag 29 Maart dood nadat sy met ‘n mes gesteek is. Nphabiseng het na bewering probeer om ‘n argument tussen die verdagte, Nthomboxolo Soya (48), en dié se mansvriend stop te sit toe Soya haar met die mes gesteek het. Soya is daarna na die polisiestasie waar sy haar aan die polisie oorgegee het. Die saak teen Soya is in die Tulbagh landdroshof vir ‘n borgaansoek uitgestel na 15 Mei.

WAYNE AND ASSOCIATES

SARS AUDITS AND COMPROMISE WE DON’T LLOSE OSE we take away the nightmare of confronting SARS with audits and tax debts

Wayne 073-168-5309 info@waynetax.co.za

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Koue eis 2 lewens

TWEE persone is die naweek op Ceres en in Nduli dood nadat beide verkluim het. Maandag 12 Mei omstreeks 10:10 is die polisie in kennis gestel dat ‘n onbekende man onder ‘n kombers lê, minder as 150 meter van die Ceres hospitaal se ingang. Drie munisipale werkers het die man onder ‘n enkel kombers aangetref. Sy karige besittings is later in ‘n denneboom se stam daar naby gekry waar hy dit altyd weggesteek het. * Die ondersoekbeampte, s/sers. Niel Seroot, vra die gemeenskap se hulp om te help om die man te identifiseer en te help om sy naasbestaandes op te spoor. Hy het die laaste paar maande langs die Dwarsrivier naby die hospitaal geslaap (foto links bo) en daar was altyd een of twee honde saam met hom. Hy het ook ‘n tatoeëermerk (inlas) met die naam Nadia op sy een arm gehad. Indien iemand inligting het kan hulle (023) 316-8500 skakel.

Volwaardige makelaarshuis met al jou finansiële produkte onder een dak: • Beleggings • Lewensversekering en byvoordele • Korttermynversekering • Mediese fondse • Gap cover • Testamente • Boedelbeplanning • Onafhanklike advies

Martin Behm 082-734-4549

Daniël Behm 082-364-3317

martin.behm@sfpwealth.co.za

daniel.behm@sfpwealth.co.za

Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning. Ons bly daartoe verbind om die beste moontlike diens aan ons kliënte te lewer. Indien u enige navrae het, skakel ons gerus - ons help graag.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.18 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu