Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.28 no.16 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

VOLUME 28 NO. 16

R 10

FRIDAY, 2 MAY 2025

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 1 Mei

Vrydag 2 Mei

Saterdag 3 Mei

Sondag 4 Mei

-2° 14°

-3° 18°

0° 24°

5° 28°

LMO 504

TETA 13-338

WE SPECIALISE IN TRAINING STUDENTS HOW TO USE CONSTRUCTION EQUIPMENT SAFELY AND RESPONSIBLY: • Forklift Operations • Occupational Safety Courses • Construction / Machinery Operations • Landscaping / Grounds Maintenance Pieter Strydom ☎ 072-244 0956 pieter@ssstraining.co.za 8 Vrede Street, Wolseley, 6830 www.ssstraining.co.za

CERES KOEKEDOUW DAM

56,8% TULBAGH DAM

38%

WAVERENSKROON TULBAGH

80%

Lesings geneem: 2025/04/30

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Mans wat met onwettige vuurwapen betrap is, bly agter tralies DRIE mans wat ‘n maand gelede by Ceres Caltex gearresteer is met ‘n onwettige vuurwapen, se saak is weer uitgestel vir ‘n borgaansoek. Die mans was Sondag 23 Maart omstreeks 00:24 besig om brandstof in te gooi, toe die polisie hulle genader het. Een van die mans het uit die VW Citi Golf gespring en probeer weghardloop terwyl die polisielede, wat toevallig by die vulstasie was, besig was om met die bestuurder te praat. Die polisielede het Zigwebule Sifile (27) van Gouda, agterna gesit en naby Charlie Hofmyer vasgetrek met ‘n onwettige 9mm vuurwapen in sy besit. Die ander twee mans, Nkosikhona Busman (34) en Thabiso Qwane (23), is ook gearresteer. Die saak is na 6 Mei uitgestel. Hulle bly in aanhouding.

DIE Tulbagh vragmotor is Vrydag 25 April beskadig nadat ‘n vraghouer agterop, aan ‘n boomtak vasgehaak het. Die voorval het omstreeks 15:20 op Ceres in Lyellstraat naby die Huppel en Knibbel kleuterskool, plaasgevind. Niemand is beseer nie.

Man wat rugbyspeler klap se saak na streekhof oorgeplaas DIE man wat ‘n rugbyspeler van Paardekloof geklap en wat later aan sy beserings gesterf het, se saak is na die streekhof oorgeplaas. Lee-Ray Paulse (25) van Paardekloof is op 9 April 2024 in die Tygerberg hospitaal dood nadat hy die vorige dag deur Shaun

Paulsen (25) van die Koue Bokkeveld geklap is. Presies wat die betrokke aand se gebeure voorafgegaan het, sal eers duidelik word sodra die verhoor begin. Die voorval het omstreeks 18:00 plaasgevind. Paulse is na die voorval na die Ceres hospitaal geneem en na Tygerberg hospitaal

oorgeplaas waar hy later weens bloeding op die brein gesterf het. Uitstel Paulsen het op 1 April verskyn in die Ceres streekhof op ‘n klag van moord. Sy borg van R1000 is verleng. Die saak is na 5 Mei uitgestel.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.28 no.16 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu