WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 38
R8
Vrydag 30 September
Saterdag 1 Oktober
Sondag 2 Oktober
4° 26°
10° 30°
5° 22°
8° 23°
SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Mari Blom • Was ruite van huise en geboue (slegs buite) 084-212-3020
Friday, September 30, 2022
Nuwe sperdatum slegs vir die uitgawe van 14 Oktober 2022
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 29 September
Gold Medal Carpet Care
Ceres Koekedouw dam
71,3%
The trusted name in commercial and residential
Waterproofing.
Tulbagh dam
087 094 8092
75%
Lesings geneem: 2022/09/28
www.rubberroofs.co.za
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Marx-gesin in gru-botsing Hy is steeds in die intensiewe-sorgeenheid aan ‘n ventilator gekoppel. Hy moet in die week nog operasies ondergaan. Oorsaak van ongeluk Die bestuurder van ‘n Ford Figo, Kassandra Demmer (26), het ook in die kop-aan-kop botsing gesterf. Dit is nog onbekend wat presies gebeur het. Die Klapmuts-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag. Enige ooggetuies van die ongeluk word versoek om met die polisie te skakel. Boodskappe van bemoediging Die afgelope week het daar van heinde en ver boodskappe van bemoediging en ondersteuning vir die familie ingestroom. “Ouma Elthia se dood is vir ons almal ‘n ongelooflik groot skok. Sy was die definisie van gee, onvoorwaardelike liefde en omgee. Sy was bekend vir haar karakter om uit haar pad vir ander te gaan. Haar sonskyn-persoonlikheid, die mooiste glimlag en ‘n warm barmhartige hart vir God het die atmosfeer gevul waarin sy beweeg het. Ouma Elthia was só geliefd! Ons gaan haar verewig mis” het haar een kleindogter, Alicia Bestbier, geskryf. Geen begrafnisreëlings is nog gefinaliseer.
‘n BEKENDE gesin van Ceres was die naweek in ‘n ernstige motorbotsing waarin een gesinslid gesterf het, twee ernstig beseer is en ‘n vierde insittende (17) ongedeerd uit die motorwrak geklim het. ‘n 26-jarige vrou van die Paarl wat die ander motor bestuur het, is opslag dood. Petrus en Maryke Marx (regs) van Ceres was Saterdagaand omstreeks 19:50 op pad terug na Ceres toe hulle ernstig beseer is in ‘n kop-aan-kop botsing op die R312 Fisantekraalpad. Maryke se ma, Elthia Kremer (80), het in die ongeluk gesterf. Hul seun, Jeandré, het ongedeerd uit die wrak geklim. Die egpaar het hul 21-jarige dogter, Rochelle, vroeër die dag op die Kaapstad lughawe gaan aflaai en was op pad na Maryke se suster, Petra en haar swaer Henri Bestbier in Wellington, toe die ongeluk gebeur het. Petrus (54) het Saterdagaand die gryskleurige Subaru bestuur en was ‘n tyd lank in die wrak vasgekeer en moes met die lewenskake uit die wrak bevry word. Hy het ondermeer talle beenbreuke opgedoen. Maryke (50) is ook ernstig beseer en is saam met Petrus na die Cape Gate Mediclinic gehaas waar hulle in die intensiewesorgeenheid opgeneem is. Maryke het haar arm sleg gebreek en is vroeër die week geopereer. Petrus het veelvuldige beenfrakture opgedoen.
Elthia Kremer (80).
CERES SUPERSP AR SUPERSPAR (023) 316-2226
89
Pork belly
99
TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Foccacia smoked Chicken + Peppadew
Chicken Fillet burger + Chips
SERVING SUGGESTION
2699 2490
p/kg
each
7999
p/meal
9999 each
each
99 99 89 99
PER COMBO
12000
15
10
7kg Potato bag, Sweetcorn 4’s, 1kg Onion, 750g Carrots, 350g Baby Marrow
3
42 39 99
99
Spar White sugar 2,5kg
Variety of garden products available
8900 25500
Available only Friday 30 September and Saturday 1 October 2022
7500
1L
200ml
Efekto roundup
5kg Protek kunsmis KAN
18500
270ml
89 99 74 99
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM\ VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.
15900
M/Agro MCPA
Bayer coopex aerosol
each
p/kg
Wellington VO Brandy 750ml
8999
Nescafe Classic Baby Soft Coffee (excl. 2-ply toilet decaf) 200g rolls 18’s
13999
Britos sandwich ham
25999
p/kg
Lancewood cheese 900g
Come visit the new Agrimark for a variety of affordable products
140ml
Bain’s Single Grain Whisky 750ml
Bulk Lean mince
PETRUS Marx (54) het Saterdagaand die gryskleurige Subaru bestuur en was ‘n tyd lank in die wrak vasgekeer en moes met die EMS-lewenskake uit die wrak bevry word. Hy het ondermeer talle beenbreuke opgedoen. ONGELUK FOTOS: Facebook/Titanium Securitas Medical Response.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 29 SEPTEMBER - 2 OCTOBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.
SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00
EMS-nooddienste personeel besig op die ongelukstoneel by die Ford Figo. Die Subaru het in die gras agter die ambulans tot stilstand gekom.
Ceres Agrimark 29 Retief Street, Ceres (023) 312-1094
11200
200ml M/Agro Lawntyl
12900 5kg Protek kunsmis 2:3:4
Business hours: Monday - Friday 07:30 - 17:00 Saturday 08:00 - 13:00 Follow us @agrimark www.agrimark.co.za