WH Her ald Witzenberg
Volume 27 no. 38
24/7 CCTV Monitoring & Response
Beloning word aangebied
PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG
‘n BELONING word aangebied vir die terugvind van dié Troxler. Die masjien, wat radio-aktiewe materiaal bevat, is op 24 September uit een van Roadmac se voertuie gesteel. Indien inwoners meer weet wie die masjien gesteel het of waar dit tans is, kan hulle dringend vir s/sers. Willemse by 079-893-9861 of kapt. Gerrit van Schalkwyk by 082-778-7371, skakel.
087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA
Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 26 September 27 September 28 September 29 September
7° 22°
2° 11°
6° 19°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
89%
Lesings geneem: 2024/09/25
Servicing the Business, District and Community
Friday, 27 September 2024
R 10
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig 6° 20°
WITZENBERG SECURITY FORUM
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Berugte Kumars vinnig verwilder KEN jy die Kumars? Dié berugte groep bedelaars, wat motoriste en inwoners in die WesKaap sedert 2016 met slimstories en skelmstreke inloop en wie later as die Kumars gedoop is, was die afgelope naweek weer op Ceres. Die kansvatters is gewoonlik 4-5 mans, is redelik dikvellig en aggressief en ry gehawende voertuie. Hulle bedel geld vir petrol of vir hulle voertuig wat kamstig gebreek het. Hulle is altyd op pad na Durban. Saterdagoggend het twee mans met ‘n Mazda motor met twee vroue saam met ‘n kind hul staan gemaak buite Shell. Hulle is egter vinnig verwilder waarna die spannetjie na Pick n Pay en Nduli uitgewyk het. Die polisie se misdaadvoorkomingseenheid, wetstoepassers en sekuriteitsdienste was gou in kennis gestel van die berugte groep se teenwoordigheid op die dorp en het die situasie gemonitor. Dié Kumars het later na Spar uitgewyk voordat hulle met leë hande en beursies die aftog geblaas en die dorp verlaat het. Verlede jaar was hulle ook op Ceres en het hulle langs die poskantoor gestaan en gesê hulle voertuig is stukkend nadat hulle vroeër die battery agter ‘n boom weggesteek het. Toe die polisie daar opdaag het hulle die battery gaan haal, teruggesit en verkas.
DIE personeel van Lesvos Fisheries op Ceres het Dinsdag 24 September Erfenisdag gevier. VLNR: Andrea, Mildred, Harriet. Edwina en René.
Gesoekte misdadiger vasgetrek Nduli gekry en Sizwe Gqalaqha (32) is gearresteer. Hy het in die Ceres landdroshof verskyn op klagtes van gewapende roof, aanranding, besit van gesteelde eiendom en huisbraak. Die saak is tot 2 Oktober uitgestel.
‘n INBREKER en gesoekte misdadiger is onlangs deur Ceres speurders gearresteer. Gesteelde eiendom is ook teruggevind. Speurders het in Juliemaand inligting opgevolg na ‘n huisbraak en diefstalsaak aangemeld is. Gesteelde goedere is later in
DIE berugte Kumars was Saterdag op Ceres.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 26 - 29 SEPTEMBER 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Chicken Leg Quarter & Chips
129
99
p/kg
Lam staanrib
13999
17999
p/kg
Spar Freshline Avocado’s Value bag 1kg Spar IQF 5kg Chicken mixed portions
2999 each
Spar Freshline Tomatoes 750g
1499 each
3499
99
24
90 each
Egte plaaswors
6999
5499 each
750g Nola Mayonnaise Tangy or Original 750g Bokomo Weetbix 900g
each
54
99 each
2 FOR
25
Spar Sunflower oil 2L
Huletts 2.5kg white sugar
p/kg
5499
Spar 2-ply 18’s Toilet Paper
SERVING SUGGESTION
39 Rump or Sirloin steak Bulk Pork packs with: neck, shoulder chops 99 and stew meat p/kg
Garlic rolls 6’s Cream doughnuts
00
109
19999
99
Red Heart Rum 750ml
3199
Olof Bergh 750ml
15999
All Gold Tomato Sauce 700ml
99 each
Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L
each
TWO FOR
Nescafé Ricoffy refill pouch 800g
8999 each
82
99
10999 each
each
Omo Auto powder 2kg, Auto liquid 1.5L or Capsules 385ml
17000 Castle Lite Cans 6 x 500ml NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.