Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.38 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 38

R 8.50

Gold Medal Carpet Care SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Mari Blom • Was ruite van huise en geboue (slegs buite) 084-212-3020

Friday, 29 Septembers 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag Vrydag Saterdag 28 September 29 September 30 September

11° 27°

11° 28°

7° 17°

MOZAMBIQUE - MASINGA BEACH INHAMBANE

Sondag 1 Oktober

Treat yourself to 5 nights in an ocean front deluxe villa (with private plunge pool) R22 880 per person sharing Valid until 15 December 2023.

5° 25°

Incl: • Return direct flights between JHB and Vilanculos on Airlink • Return road transfers between Vilanculos and Resort (±2.5 hours) • Welcome drink on arrival • Daily breakfast, lunch & dinner • Afternoon tea / coffee & cake • Snorkelling at Fingers Reef off the beach with gear • Rock & surf fishing (excl. rod deposit) • Beach games, kayak, surf / boogie boards, beach cycling • Selected nonmotorised activities. https://www.mainlinetravel.co.za/

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

53%

Lesings geneem: 2023/09/27

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Toestand kritiek HOSPITAALPERSONEEL en EMS paramedici besig om die pasiënt in die helikopter te laai.

DIE Air Mercy Services (AMS) helikopter was Vrydag 22 September na Ceres ontbied om ‘n erg beseerde manlike pasiënt (32) te kom oplaai en na die Tygerberg hospitaal te vervoer vir behandeling.

AMS vlieg beseerde man na Tygerberg hospitaal ‘n MAN (32) is Vrydagmiddag met ‘n AMS helikopter na Tygerberg hospitaal vervoer nadat hy vroeër die dag ernstig aangerand is. Die Air Mercy Services noodhelikopter is ontbied en het net na 17:00 by Ceres hospitaal geland om ‘n erg beseerde manlike pasiënt te kom oplaai en na die Tygerberg hospitaal te vervoer vir behandeling. Die helikopter het omstreeks 18:15 weer opgestyg nadat medici eers die pasiënt moes stabiliseer vir die vlug na Kaapstad.

Na die voorval het Tslana met die erg beseerde Motinkhoane na Ceres hospitaal gery sodat hy behandeling kan ontvang. ‘n Bewustelose Motinkhoane is later die middag met ‘n AMS-noodvlug na Tygerberg hospitaal geneem. Hy verkeer nog in 'n kritieke toestand in die hospitaal. Tslana is na die voorval deur die polisie gearresteer en het hy Dinsdag 26 September in die Ceres landdroshof verskyn. Hy bly in aanhouding. Die saak is tot 3 Oktober uitgestel.

Polisie ondersoek Die polisie op P.A. Hamlet ondersoek dié aanranding en poging tot moordklag nadat Bokang Motinkhoane van die Heldersig plaas in die Koue Bokkeveld omstreeks 13:30 aangerand is naby Slangboskloof. Motinkhoane is volgens die polisie verlede Vrydagmiddag met ‘n staalpyp van 1.2 meter teen die kop geslaan deur Rhamkati Tslana (31). Tslana het hom voor die aanval beskuldig van ‘n verhouding met sy vrou.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 SEPTEMBER - 1 OCTOBER 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

799 each

French loaf long

Lancewood cheese range 900g Spar Beef Espetada

Lamb bulk braai chops

13999

129

Lamb bulk stew packs

12499

Ceres Spar bulk Boerewors

p/kg

Sunshine D 60% Fat spread Tub 1kg

129

99 each

3999 each

Spar Chicken Espetada

8999 p/kg

Spar cold meats range 200g

2299 each

6499 each

99 each

23

Annabelle Cuvee Blanche or Rosé 750ml

each

Douw Egberts Coffee ass. 200g

99 each

Crosse & Blackwell Tangy and Creamy Mayonnaise only 750g

each

99

2600

3000 34

7499

2 FOR

3 FOR

p/kg

Spar 1-ply mini toilet rolls 300 sheets 18’s

Koo Baked beans in Tomato Sauce 410g

Nestlé KitKat (41,5g) Smarties (40g) Bar One (52g), Tex (40g) or Aero (40g)

p/kg

9899

29

99

p/kg

Spar Corned meat 300g

Milk Tart

2 FOR

26000

2999 All Gold Tomato Sauce 700ml

BUY 2 FOR

15000 Castle Lite cans 6 x 500ml NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.38 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu