Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no.37 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

BEST BREAD ROLLS IN THE WITZENBERG AREA AREA:: • Hamburger (normal, jumbo and seeded) • Hotdog • Portugese • Cocktail • Cheese • Paninis • And any ☎ 060-911-9535 other on request.

Witzenberg

Volume 25 no. 37

R8

Friday, September 23, 2022

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig

Koerant se spertyd verander

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 22 September 23 September 24 September 25 September

1° 17°

4° 21°

3° 21°

Voortrekkerstraat, Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)

3° 18°

DIE sperdatum van die Witzenberg Herald se uitgawe van 14 Oktober verander. Inwoners en lesers moet nou reeds kennis neem dat inligting en advertensies die kan-tore voor of op Saterdag 8 Oktober om 14:00 moet bereik. Die koerant moet Maandag 10 Oktober om 12:00 by die drukkers wees. Die uitgawe word eenmalig vroeër klaargemaak vir verskyning op 13 Oktober. Vir enige advertensie navrae, kan Erika geskakel word by (023) 316-2021.

Ceres Koekedouw dam

71%

Tulbagh dam

73%

Lesings geneem: 2022/09/21 Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

EMS-werkers sterf in botsing

TWEE ambulanspersoneellede, Mario Vergotine (40) en Thandi Magalakanqa (32), het Sondag gesterf nadat die bestuurder beheer oor die ambulans verloor en kop-aan-kop teen ‘n aankomende vragmotor gebots het.

DIE Wes Kaap departement gesondheid, familie en lede van die Witzenberg mediese nooddienste (EMS) was die week nog in skok nadat twee ambulanspersoneellede in ‘n gruongeluk gesterf het. Die ongeluk het Sondag 18 September omstreeks 07:02 plaasgevind naby Waaihoek tussen Worcester en Wolseley. Mario Vergotine (40) en Thandi Magalakanqa (32), het gesterf nadat die bestuurder beheer oor die ambulans verloor en kopaan-kop teen ‘n aankomende vragmotor gebots het. Die ambulanspersoneel het ‘n pasiënt van Ceres na Worcester vervoer en met hulle terugkeer na Ceres, teen die vragmotor gebots. Die vragmotor was in Worcester se rigting onderweg. Die bestuurder is lig beseer. ‘n Strafbare manslagsaak is deur

die polisie geopen. Mario was die afgelope 10 jaar werksaam by Witzenberg EMS. Hy was eers ‘n vrywilliger voordat hy permanent aangestel is. Thandi was sedert 2017 werksaam by Witzenberg EMS. Sy was voorheen ‘n intern by EMS voordat sy permanent aangestel is. Minister besoek Ceres Die Wes-Kaap LUR van gesondheid, dr. Nomafrench Mbombo, en die Wes-Kaap premier, Alan Winde, het Maandagoggend ‘n blitsbesoek aan Ceres ambulansstasie gebring. Hulle het namens die departement van gesondheid en die provinsiale wetgewer hulle meegevoel met die familie en kollegas kom betuig. Dit is ‘n reuse verlies vir almal wat nou saam met hulle gewerk het. ‘n Gedenkdiens is Woensdag om 10:00 gehou.

DIE Wes-Kaap LUR van gesondheid, dr. Nomafrench Mbombo, en die Wes-Kaap premier, Alan Winde, het Maandagoggend ‘n blitsbesoek aan Ceres ambulansstasie gebring. Hulle het namens die departement van gesondheid en die provinsiale wetgewer hulle meegevoel met die familie en kollegas kom betuig. VLNR: Dr. Nomafrench Mbombo, Trevor Felix (subdistrikbestuurder Kaapse Wynland) en Alan Winde.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 SEPTEMBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

Spar UHT Milk 6x1L, Full Cream, Fat Free or Low Fat

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Spar large eggs 18’s

2999 each

7999

2,25L Coke Regular

1999 each

16

PER MUL TIBUY MULTIBUY

Harrier Whisky 750ml

296 00 280 00

each

Bulk T-Bone + Club steak

Spar paper plates 50’s

11

99

12999 3999 p/kg

each

8999 2499 Oom se Plaaswors

8999 p/kg

p/kg

00

1999 each

1kg Stork Country Spread 40%

3

each

each

117

35

4799

p/kg

99

2 FOR

Robertson spice refill 80g

Chicken kebab

Lamb FQ packs

each

Freshline Salad packs 220 - 300g assorted

Strawberries 250g

Spar firelighters 12’s

Freshline garlic loaf

169

17

99 each

5kg IQF mixed chicken portions

99

42 39 99

Simba potato chips 120g

Country Fresh Ice Cream 2L

each

2 FOR

10kg Spar firewood

30

29999

99

00

5499 each

Windhoek Draught cans 24 x 440ml PER CASE Spier 750ml Sauvignon or Chenin Blanc

5999 each

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no.37 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu