Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.36 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 36

R 10

Friday, 13 September 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 12 September 13 September 14 September 15 September

3° 20°

3° 19°

5° 20°

3° 18°

CERES KOEKEDOUW DAM

100 %

MEAL IT!

TULBAGH DAM

Add a 1.5L

100 %

20980

R

WAVERENSKROON TULBAGH

(023) 312-1916

80 %

For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

Lesings geneem: 2024/09/11

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Saak teen polisielid weer uitgestel

Lente Lente hier hier maar maar koue koue bly bly nog nog 'n 'n rukkie rukkie

‘n POLISIEMAN van Tulbagh wat Meimaand ‘n man op Gouda doodgeskiet het, se saak is in die Tulbagh landdroshof uitgestel. Sers. Jonathan Waterboer (47) van die Tulbagh misdaadvoorkomingseenheid, het Maandag 9 September in die Tulbagh landdroshof verskyn op aanklag van moord. Die saak is na 14 Oktober uitgestel vir ‘n streekhofdatum. Sy borg van R1000 is verleng. Voorval ‘n 40-Jarige man van Gouda is Donder-

dag 23 Mei omstreeks 10:30 dood kort nadat inwoners en die polisie in ‘n onderonsie betrokke geraak het. Dit is nie bekend wat het tot dié konfrontasie tussen die twee groepe gelei nie. Die polisie was blykbaar opsoek na twee verdagtes. Die broer van een van die mans het toe tussenbeide probeer tree. In die harwar naby die Bakerville primêre skool, is ‘n man noodlottig getref. Ondersoek Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (OPOD) ondersoek die voorval.

LENTE het wel amptelik in die Wes-Kaap aangebreek maar op Ceres bly dit steeds koud. Nog reën vir die maand is ook nie uitgesluit nie. Die afgelope agt maande het goeie reënval oor ‘n wydverspreide gebied in die Witzenbergstreek geval. In die Warm Bokkeveld wat Ceres dorp insluit is daar vanjaar al 867 mm gemeet. In Augustusmaand is 207.6mm in die Warm Bokkeveld gemeet, 142.7 mm in die Bo-Swaarmoed en Lakenvlei omgewing, by Romansrivier 148.7 mm en in die Agter-Witzenbergvallei 118.6mm. Dit is byna dubbeld die Augustus 2023 reënval. Die Ceres Koekedouwdam en Tulbagh dorpsdam is steeds 100% vol en die Waverenskroondam staan nou op 80%. * Reënvalsyfers word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.

EEN baan in Michellspas is sedert die begin van Augustus vir verkeer gesluit. ‘n Gedeelte by die treinspoor het weens die hoë reënval in Julie begin sak waarna die een baan vir verkeer gesluit is. ‘n Stop-en-ry punt van ongeveer 500 meter, word sedertdien in die pas beman. Na meer as ses weke, is dit nog nie duidelik wanneer die pad herstel gaan word nie en ook nie wat die herstelproses vertraag nie.

Voortrekkerstraat 112 CERES  (023) 312-1057


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.36 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu