WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 35
R 8.50
Friday, 8 September 2023
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 7 September
Vrydag 8 September
3° 22°
Saterdag Sondag 9 September 10 September
5° 23°
5° 23°
1° 14°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
42%
(023) 312-1916 CERES
Lesings geneem: 2023/09/06
For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Taxi tref man langs pad
‘n PLAAGBEHEERVOORMAN (60) van Goosen boerdery is Maandagoggend tragies dood nadat hy deur ‘n minibus taxi langs die pad getref is. Die voorval het omstreeks 08:15 by die Bella Vista-kruising plaasgevind. ‘n Bakkie van Goosen boerdery het vroeër die oggend langs die pad gaan staan waarna ‘n tweede voertuig kom help het. Hendrik Lakay (foto links), wat die laaste twee jaar vir Goosen boerdery gewerk het, is opslag dood nadat hy in die Toyota bakkie wat in die geelstreep geparkeer was, wou klim. Die minibusbestuurder, Moso Mokete, het hom langs die bakkie getref terwyl dié minibus besig was om in die middel tussen die twee plaasbakkies en 'n polisiebakkie, deur te ry. ‘n Strafbare manslagsaak word deur Ceres speurders ondersoek.
Skieter slaan op die vlug na hy man doodskiet
Ceres het die week gebibber na skielike sneeu DINSDAGOGGEND was dit bibberkoud toe daar oornag en vroegoggend ligte sneeu in die Matroosbergomgewing geval het. Berge rondom Ceres en Worcester was met ‘n sneeukleed bedek. Die oggend omstreeks 08:50 het die sneeu nog geval maar later die middag vinnig gesmelt. Plaaswerktuie op Matroosberg en Erfdeel was ook met ‘n sneeulaag bedek. * Gedurende Augustusmaand is 110.6 mm in die Warm Bokkeveld (Ceres) gemeet terwyl daar op Bo-Swaarmoed 39 mm gemeet is, Romansrivier (Wolseley) 73.9 mm en by Winterhoek (Tulbagh) is 48.3 mm gemeet. Tussen 1.1 en 6.7 mm is van 1-5 September in die Witzenbergstreek gemeet.
FROM
R6 099
P/M
SPEURDERS ondersoek ‘n moord nadat ‘n man in Nduli doodgeskiet is.
FOTO: Cordre Smith
RETAIL PRICE DEPOSIT R404 400 0%
NO OF INSTALLMENTS 48
INTEREST GURANTEED RATE FUTURE VALUE 12,38%
R299 256
*Model shown for illustrative purposes only. While stocks last and subject to change without prior notice. Errors and omissions excepted. Includes R1 207,50 Initiation fee and R69 monthly administration fee. Fees as prescribed as per the National Credit Act. Initiation Fees for juristic entities falling outside of the National Credit Act is 1,2% of the financed amount up to a maximum of R7 500 and will adjust the advertised payment accordingly. The Toyota FutureDrive Guaranteed Future Value offer is based on 20 000kms per annum, variable interest rate may change and will adjust the advertised payment accordingly. Toyota Financial Services (South Africa) Limited. An Authorised Financial Services (FSP No. 7454) and Registered Credit Provider (NCRCP62). Ts & Cs Apply.
(023) 312-1057 Arno, Pierre, Andre of Giepie Voortrekkerstraat 112, CERES
‘n Taxi-eienaar van Nduli, Bonginkosi Chepane (35) is verlede Vrydag omstreeks 20:00 in Eluxolwenilaan doodgeskiet. Die skieter het gevlug. Geen verdere inligting is oor die voorval bekend nie.