WH Her ald
TRADING HOURS: Monday - Friday 09:00 - 17:00 Saturday 08:00 - 13:00 Tel: (023) 312-3578
Witzenberg
Volume 25 no. 34
R8
SPRING MADNESS
MINI SERVICE R250 DISCOUNTS: • Tubes & Tyres 5% • All Parts 10% • Clothing & Accessories 10% Valid until 30 September 2022
Friday, September 2, 2022
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 1 September
Vrydag 2 September
7° 26°
4° 20°
Saterdag 3 September
Sondag 4 September
3° 20°
3° 17°
Ceres Koekedouw dam
69%
Victor Hendrikz 083 301 6941
RWFL Ceres ceres@runwalkforlife.co.za
Sweet Spot Gymnasium, Victoria Sports Grounds, Ceres Monday, Wednesday & Friday @ 17:00 Lesing: 2022/08/31
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Drie bendelede lank tronk toe PRESIES vyf jaar nadat drie bendelede van Ceres weens die ontvoering en verkragting van ‘n jong man in hegtenis geneem is, is hulle Dinsdag in die Worcester streekhof gevonnis. Die vonnis uitspraak bring ‘n einde aan ‘n bitter lang hofstryd. Drie lede van die Ford Boys-bende Rodney
Beukes (27), Peter John (PJ) Adams (24) en Austin Fritz (22), is einde Oktober 2021 skuldig bevind aan verkragting en ontvoering van ‘n 28-jarige man en Dinsdag 30 Augustus gevonnis. Beukes en Adams is elkeen tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis en Fritz tot 10 jaar gevangenisstraf.
Die vonnisoplegging is sedert Oktober 2021 verskeie kere uitgestel in afwagting van ‘n verslag - een van die veroordeeldes was 17 jaar oud toe die misdryf in 2017 plaasgevind het. Agtergrond Die drie bendelende het M* op 26 Augustus 2017 aan sy poniestert getrek uit ’n erf waar
hy gekuier het en hom ‘n ent daarvandaan aangerand en verkrag. Hy het die volgende oggend daarin geslaag om te ontsnap. Die drie bendelende is op 30 Augustus 2017 gearresteer vir dié misdrywe. Die verdagtes het later probeer om M* om te koop om die klagte teen hulle terug te trek, maar hy was vasbeslote om deur te druk.
Trok tref reling en slaan om in Michellspas ‘n EAGLE vragmotor het Dinsdag 30 Augustus deur ‘n sperreling in Michellspas gebars en omgeslaan. Die ongeluk het omstreeks 11:30 gebeur nadat die vragmotorbestuurder in die pas tussen Witbrug en Witels beheer verloor het. Twee insittendes was gelukkig en is net lig beseer. Hulle is deur EMS na die Ceres hospitaal gebring vir behandeling. Die polisie, nooddienste en die brandweer was op die toneel. * In ‘n ander ongeluk die naweek is ‘n vrou van P.A. Hamlet ernstig beseer toe sy Sondag 28 Augustus met haar rooi Mini Cooper ‘n muur by Jagerskraal buite P.A. Hamlet getref het. Volgens die polisie is Lynelle du Plessis omstreeks 01:05 ernstig beseer. Die polisie was besig met patrollies in die omgewing toe hulle op die ongelukstoneel afkom. Du Plessis het op die agterste sitplek gelê en was in die wrak vasgekeer. Nooddienste het haar uitgehaal en na die Tygerberg hospitaal geneem vir behandeling. Sy was alleen in die motor.
1 x Large Fish + Chips box 1 x can Coke and 1 x roll Serving suggestion only
7999
☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstr. 91 7 Stars Energy Drink 50
6
Toppers biscuits
Baby Soft mini 200’s 4’s 50
18
Energade 500ml Ass.
Maynard’s 75g Jelly sweets 00 assor ted
9
2kg Rainbow Chicken 50
74
700
11 50
Ricoffy 250g 99
42
Pryse en produkte geldig tot 11 September 2022 Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.