WH Her ald
TRADING HOURS: Mon - Fri: 09:00 - 17:00 Saturday: 08:00 - 13:00 Tel: (023) 312-3578 49 Lyell Street, Ceres
Witzenberg
Volume 26 no. 34
R 8.50
BIRTHDAY MONTH SPECIALS Mini service ... R 2 5 0 Major service . R 4 0 0 Wash & lube .... R 5 0 10% OFF ON ALL SURGE BIKES
Friday, 1 September 2023
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 31 Augustus
Vrydag 1 September
3° 16°
0° 13°
Saterdag 2 September
0° 14°
Sondag 3 September
0° 13°
• Onafhanklike finansiële advies • Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier • Laat dit onafhanklik hersien.
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
Martin Behm 082-734-4549
41,5%
Lesings geneem: 2023/08/30
(023) 316-2959 martinb@27four.com
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Gemeenskap leef in vrees na dubbele moord op dorp DIE Pine Valley gemeenskap lewe in vrees na ‘n dubbele moord op twee inwoners van die woonbuurt. Een van die slagoffers was ‘n 10-jarige kind. Die Wolseley polisie ondersoek dié moorde nadat hulle op 20 Augustus omstreeks 22:53 na die Pine Valley woonbuurt buite Wolseley ontbied is na ‘n skietvoorval. Met hul aankoms op die toneel het hulle twee persone dood in ‘n voertuig aangetref. Beide is in die kop geskiet.
Dit blyk dat die seun kort van te vore in ‘n plakkershuis geskiet is en dat dat sy pa (37) met hom wou hospitaal toe jaag. Die pa is in die voertuig doodgeskiet voordat die aanvaller te voet gevlug het. Die polisie het talle leidrade opgevolg in hul soektog na die skieter wat vermoedelik van Lesotho afkomstig is en wat in besit was van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Maandag 21 Augustus omstreeks 02:13
het ses polisielede die verdagte in ‘n plakkershuis opgespoor. Polisielede het die verdagte probeer in hegtenis neem waarna hy hom teëgesit en ‘n stoeiery ontstaan het. Die verdagte is op die toneel geskiet. Hy is na Ceres hospitaal vervoer waar hy met sy aankoms dood verklaar is. Die verdagte word verbind met ‘n aantal moorde op Wolseley, Ceres en Citrusdal. * Die onafhanklike polisie ondersoek direktoraat het die ondersoek oorgeneem.
Gedenkarea voor biblioteek onthul
HERSTELWERK aan die Van Bredabrug op Ceres vorder goed. Bouwerk het reeds in Desember 2021 begin en behoort teen Maart 2024 klaar te wees. Die brug word tans opgegradeer teen ‘n koste van meer as R58 miljoen. Die een kant van die brug (vanaf Shoprite na Spar se rigting) is nou bruikbaar vir voetgangers.
SATERDAG 26 Augustus is die gedenkarea van Klara Majola oftewel Violet Jansen, voor die John Steyn biblioteek onthul. Die onthulling is deur die gemeenskap en die Jansenfamilie bygewoon. In 2019 was die eerste fase onthul, maar met behulp van gedeeltelike befondsing van die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, kon die standbeeld gemaak word wat nodig was om die projek te voltooi. Die kunstenaar Pieter de Villiers, het drie maande aan die projek gewerk om die nagedagtenis van Klara te laat herleef. Klara se verhaal van dapperheid was besig om te vervaag in die volksmond en die Togryers museum wil seker maak dat dié stukkie geskiedenis van die streek behoue bly vir die nageslag.
087 094 8092 www.rubberroofs.co.za
ThermoTech™ Cool Roof Technology Next Generation ThermoTech™ Titanium Liquid Rubber Paint™ effectively reflects up to 80% of IR solar radiation and emits or convex heat instead of allowing it to be transferred into the building.