WH Her ald Witzenberg
Volume 27 no. 42
R 10
WITZENBERG SECURITY FORUM
Servicing the Business, District and Community 24/7 CCTV Monitoring & Response
Friday, 25 October 2024
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 24 Oktober
Vrydag 25 Oktober
Saterdag 26 Oktober
Sondag 27 Oktober
11° 28°
8° 28°
9° 29°
4° 13°
SATURDAY
26/10/24
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
98%
WAVERENSKROON TULBAGH
100%
Lesings geneem: 2024/10/23
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Inwoner (68) is blykbaar veilig maar wil nie sê waar hy hom bevind nie ‘n INWONER (68) van Ceres wat verlede Donderdag as vermis gerapporteer is, word steeds deur die Ceres speurders gesoek. Danie van Eck van Zulchstraat op Ceres, moes op 17 Oktober omstreeks 16:00 sy vrou by Pick n Pay gaan haal. Hy het nooit daar uitgekom nie. Sy vrou het hom later as vermis by die polisiestasie aangemeld. Die inligting is daarna wyd op sosiale media platvorms gedeel in ‘n poging om hom vinnig op te spoor. Vrydag 18 Oktober het Van Eck self met die polisie geskakel om te sê hy is veilig en dat daar nie na hom gesoek moet word nie. Die polisie het sedertdien al paar keer met hom geskakel maar hy weier om te sê waar hy hom tans bevind. Hy wil ook nie vir sy seun in Mosselbaai sê waar hy hom bevind nie.
Die polisie moet hom opspoor om vas te stel of hy veilig is maar die feit dat hy nie wil sê waar hy hom bevind nie, bemoeilik die polisie se opsporing van hom. Die selfoonsein sal nou nagespeur moet word om te probeer vasstel waar mnr. Van Eck hom bevind. Dit is ‘n tydrowende proses. Nie op Ceres Die polisie is daarvan oortuig dat mnr. Van Eck nie op Ceres is nie. CCTV materiaal wys dat ‘n Toyota Avanza met ‘n CA-registrasienommer hom by sy huis opgelaai het. Die voertuig het net na 16:00 die dorp via Michellspas verlaat. Mense met enige inligting kan s/sers. Niel Seroot skakel by (023) 3168500.
DANIE van Eck.
Speurders sonder krag oor uitstaande rekeninge woord nie terwyl die Wes-Kaap minister van polisie se woordvoerder het in ‘n e-pos navraag gesê hulle is nie verantwoordelik vir die rekening nie en dat betalings van munisipale dienste, die DOW se verantwoordelikheid is. Die DOW het weer op hul beurt laat weet dat eenmalige betalings gemaak word aan munisipaliteite en landdroshowe en dat dit moontlik nie na die regte rekening geallokeer is nie. Worcester polisie het onlangs twee keer dieselfde verleentheid oorgekom. Staatsdepartemente blameer maklik mekaar en dit is altyd ‘n moeilike proses om die verantwoordelike persone binne die betrokke departemente op te spoor en aan die pen te laat ry. Maar na baie navrae en hoë vlak gesprekke lyk dit vir eers of die speurders nie weer in donkerte sal sit nie.
MUNISIPALITEITE wat wanbetalers se krag afsny is ‘n alledaagse verskynsel in Suid-Afrika. Dit is ook nie ongewoon as staatsdepartemente in die land se krag geknip word nie. Dit is dalk ‘n alledaagse verskynsel in die Oos-Kaap, Mpumalanga en Limpopo maar nie op Ceres nie. Die Witzenberg munisipaliteit se elektrisiteitsafdeling het Maandagmiddag gou die polisie en die departement van openbare werke se aandag gekry toe die kragtoevoer na die twee huise wat die speurderskantore, menslike hulpbronne en intelligensie se kantore in Voortrekkerstraat huisves, net na 13:00 afgesny is. Die krag is later omstreeks 18:30 weer aangeskakel. Twee persele wat die polisie se barakke op Tulbagh en Wolseley huisves, was ook op die afsnylys. Betroubaar word verneem dat die uitstaande skuld ver meer as R250 000 beloop en dat daar vir die departement van openbare werke (DOW) kans gegee is tot Vrydag om betalings te maak en die uitstaande rekening te vereffen. Verskeie navrae aan die munisipaliteit is nie beant-
‘n BRAND het Dinsdag 15 Oktober vier informele huisies en ‘n woonhuis in Indwestraat, Nduli, in puin gelê. Niemand is beseer nie maar die gesinne het alles in die brand verloor. Twee graad 11 leerders het dringend skooluniforms nodig. Indien daar inwoners is wat kan help, kan hulle rdl. Andile Gili skakel by 073-6258-563.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 24 - 27 OCTOBER 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Rib Burger & Chips SERVING SUGGESTION
27 Rump or Sirloin steak
Bulk lean Mince Witzenberg bulk boerewors
13999
8999
p/kg
p/kg
Oxtail
p/kg
39
64
99
18
99
130
00
Pieman’s mini Snacking Pies ass
99
Ring doughnuts Spar 2-ply 18’s Toilet Paper
109
2 FOR
1999
99
5 FOR
27999 Jagermeister 750ml
Clover Cheese 800g Lays Potato chips 120g ass.
TWO FOR
Spar light meat shredded Tuna in water or oil 170g
6499
Aartappels 7kg, Patats 1kg, Wortels 750g, Uie 1kg, Baby Marrows 350g GROENTE COMBO Spar IQF 5kg Chicken mixed portions
each
Marinated spatchcock Chicken 99 500g Spar Choice butter brick p/kg
59 17999 10999
00
Red or Smoked viennas 500g each
9999
p/kg
Spar Sunflower oil 2L
109
3700
99
129
each
99 Baker’s Choice assorted 1kg
8999 each
Gordon’s London Dry Gin 750ml
99
3000
750ml Diemersdal Sauvignon Blanc & Chardonnay
99 each
Baker’s Snacktime 800g
16999 each
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.