Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no.42 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

BEST BREAD ROLLS IN THE WITZENBERG AREA: • Hamburger (normal, jumbo and seeded) • Hotdog • Portugese • Cocktail • Cheese • Paninis • And any ☎ 060-911-9535 other on request.

Witzenberg

Volume 25 no. 42

R8

Voortrekkerstraat, Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)

Friday, October 28, 2022

Next Generation ThermoTech™ Titanium Liquid Rubber Paint™ effectively reflects up to 80% of IR solar radiation and emits or convex heat instead of allowing it to be transferred into the building.

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 27 Oktober

Vrydag 28 Oktober

Saterdag 29 Oktober

8° 30°

9° 26°

Sondag 30 Oktober

9° 30°

8° 26°

Ceres Koekedouw dam

68,5% Tulbagh dam

087 094 8092

73%

Lesings geneem: 2022/10/26

www.rubberroofs.co.za

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Leerder (15) sterf tragies DIE Bella Vista gemeenskap het verlede week met leedwese verneem van ‘n Mooi Uitsig leerder wat tragies gesterf het. Lorenzo Fransman (15), ‘n graad 7 leerder, is Woensdag 19 Oktober oorlede nadat hy sy eie lewe geneem het. “Ons is diep geruk deur die skielike dood van Lorenzo. Dit is vir die skool veral traumaties omdat Lorenzo so ‘n sprankelende, opgewekte persoonlikheid gehad het dit is ook die mening van al sy vriende en kollegas by die skool. Niemand was bewus dat so ‘n pragtige kind geworstel het met uitdagings in sy lewe wat hom gedryf het om tot so ‘n drastiese stap oor te gaan nie” sê die skoolhoof, mnr. Desmond Ceasar. Die skool se maatskaplike werker en ondersteuningspersoneel van De La Bat skool, het na die tragiese voorval sessies met leerders, sy skoolmaats en personeel gehad. “Die skool het nie woorde om dit minder pynlik te maak nie, maar weet dat ons die familie in ons gedagtes en gebede opdra aan Hom wie hulle op gepaste wyse die nodige krag en vertroosting sal kan gee”. Die begrafnisdiens vind Saterdag 29 Oktober om 10:00 plaas. Kry hulp Een uit elke vyf Suid-Afrikaners kry in hul leeftyd te doen met een of ander vorm van depressie wat weens stres, trauma, kroniese siekte of geneties veroorsaak word. Die meeste depressiegevalle kan suksevol behandel word indien dit vroegtydig behandel word. Skakel die tolvrye hulplyn by 0800-205-026 waar opgeleide traumaberaders sewe dae ‘n week tussen 08:00 en 20:00 kan help.

LORENZO Fransman (15).

Barnard uit op streng borgvoorwaardes ‘n WOLSELEY inwoner wat die afgelope twee maande in aanhouding was nadat hy vroeër geweier het om sy samewerking aan die polisie en hofpersoneel te gee, is verlede Donderdag vir ‘n tweede keer op borgtog met streng voorwaardes vrygelaat. Riaan Barnard (41) verskyn op aanklagte wat wissel dat hy sy vorige borgvoorwaardes verbreek het, ‘n beskermingsbevel geïgnoreer het en tydens arrestasie gevlug het. Hy is Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas buite Tulbagh vasgetrek. Barnard het twee keer in Oktobermaand verskyn vir ‘n nuwe borgaansoek maar die saak is elke keer weens te min hoftyd en beurtkrag uitgestel.

DIE sewe babahondjies is ‘n week gelede in Dennebos vankansieoord gebore. Die twee brandweerlede van Ceres Brand en Redding, Donald en Amanda, het Sondag 23 Oktober die hondjies diep onder ‘n karavaan in die oord uitgehaal. ‘n Weldoener van Kaapstad het die hondjies na ‘n versorgingsplek in Atlantis geneem.

Borgtog toegestaan Verlede Donderdag 20 Oktober het landdros Mabuya borg van R2 000 met streng voorwaardes aan Barnard toegestaan. Hy moes dieselfde dag voor 18:00 by die Rael rehabilitasiesentrum in Worcester aanmeld vir behandeling vir dwelm- en alkoholmisbruik en woede-uitbarstings. Die hof het verder beveel dat hy vir ses maande by die rehabilitasiesentrum moet bly, dat hy geensins in die tydperk na sy woning op Wolseley mag terugkeer nie en dat hy ook nie met sy gewese vrou mag komminikeer of haar huis mag besoek nie. Barnard moet weer op 26 Januarie 2023 in die Ceres landdroshof verskyn.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 OCTOBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Snacktime ass. crackers 800g Chicken leg quarter + chips

3 FOR

2000

14999

5999

p/kg

p/kg

3000

3999 p/kg

8999

Foccacia peppers Blue berries punnet 600g

3499 each

Farmer Brown whole bird

Bulk pork rib + loin chops

14999 p/kg

Beef rump espetada

23999

p/meal

Oupa’s boerewors bulk p/kg

Lamb rib + loin chops

200g Spar Bacon

2

26 99 24 99

19999

8999 each

SERVING SUGGESTION

Avo’s

Kellogg’s Corn Flakes 1,2kg

6499 each

109

99 p/kg

Castle Lite cans 24 x 410ml PER TRAY

1999 each

Oros Squash ass. 2L

3399 each

Elim Frankfurters ass.

J&B Whisky 750ml

Du Toitskloof 3L ass.

10

129 99 119 99

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no.42 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu