WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 40
R8
Friday, October 14, 2022
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 13 Oktober
Vrydag 14 Oktober
Saterdag 15 Oktober
Sondag 16 Oktober
4° 22°
2° 24°
5° 30°
6° 28°
5990
Ceres Koekedouw dam
70,5% Tulbagh dam
75%
Open during
(023) 316-2463
Lesings geneem: 2022/10/10 Telephone: (023) 316-2021
For T&C’s visit www.steers.co.za
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
SAPD soek dié verdagtes TULBAGH speurders vra die gemeenskap se hulp in die opsporing van dié drie verdagtes. Hulle word gesoek in verband met twee verskillende besigheidsroofklagtes op Gouda. Die voorvalle het in Aalwynen Hoofstraat, Gouda plaasgevind. Inligting Indien iemand weet waar die verdagtes hulle bevind, kan hulle vir s/sers. Marlon Cupido skakel by 079-894-0192 of (023) 230-8100.
Ondersoek
Burgemeestersketting steeds weg
WITZENBERG Brand en redding het verlede week die kleuters van die Kietiekat speelgroep en nasorg verras met ‘n besoek. Die kleuters kon na hartelus in die skuim speel terwyl die brandweerlede hulle meer van hul werk vertel het. “Dankie aan die brandweerlede vir hul besoek en dat hulle bereid was om kinderhartjies te verbly” sê Annemarie Genade (skoolhoof).
DIE polisie se ondersoek na die verdwyning van die Witzenberg munisipaliteit se burgemeestersketting, duur voort. Die ketting ter waarde van nagenoeg R30 000, het einde 2020 stilweg verdwyn kort nadat dit vir ‘n naweekfunksie gebruik is. Die ondersoekbeampte moet nog getuieverklarings afneem. Ketting nog weg Die ou ketting is steeds weg en die redes waarom dit weg is en nie aangemeld is nie, word ook deur die munisipaliteit ondersoek. Die ketting word gewoonlik na funksies in ‘n kluis in die administratiewe gebou gebêre. ‘n Nuwe ketting moes teen byna R30 000 aangekoop word kort voor verlede jaar se inhuldiging van die nuwe burgemeester. Beweringe dat die ou burgemeestersketting sy opwagting in die Durban-omgewing gemaak het toe iemand dit daar wou verkoop, is deel van die ondersoek.
Die Witzenberg munisipale bestuurder, mnr. David Nasson, het onlangs in ‘n kort verklaring gesê daar kan nie met presiesheid bepaal word wanneer die burgemeestersketting misplaas, gesteel of verlore geraak het nie.
Guaranteed Future Value
Urban Cruiser
Agya
from R3 100 pm*
from R1 999 pm*
Model shown only for illustrative purposes. *T’s & C’s Apply
Model shown only for illustrative purposes. *T’s & C’s Apply
(023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre Voortrekkerstraat 112, CERES
The trusted name in commercial and residential
Waterproofing.
087 094 8092 www.rubberroofs.co.za