Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.47 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 47

R 10

Mari Blom 082-928-4472

Friday, 29 November 2024

WE OFFER THE BEST CLEANING SERVICE

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 28 November

Vrydag 29 November

Saterdag 30 November

12° 31°

8° 27°

• Upholstery • Rugs • Office carpets • Office chairs • Matresses • Carpets • Car interior deep cleaning • Lounge suites and couches • Dining room chairs • Outside window cleaning

WITZENBERG SECURITY FORUM

Sondag 1 Desember

12° 29°

11° 29°

Servicing the Business, District and Community

CERES KOEKEDOUW DAM

98,8% TULBAGH DAM

86%

WAVERENSKROON TULBAGH

100%

24/7 CCTV Monitoring & Response

Lesings geneem: 2024/11/27

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Kind (16) veg om sy lewe

Volgens die polisie het die voorval omstreeks 03:00 plaasgevind. Wat die rede was vir die aanval, vorm deel van die polisie se ondersoek. Hofverskyning Christiano Malan (21) het Woensdag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n klag van poging tot moord. Die saak is uitgestel tot 4 Desember. Malan bly in aanhouding.

‘n KIND (16) van die plaas Kweperfontein buite Ceres veg om sy lewe nadat ‘n 21-jarige man petrol oor hom uitgegooi en hom aan die brand gesteek het. Die gru-voorval het Maandag 25 November op die plaas Ezelfontein plaasgevind. Die slagoffer word tans vir meer as 35% brandwonde in die Ceres hospitaal behandel. Sy toestand is te onstabiel om hom oor te plaas na ‘n hospitaal wat in brandwonde spesialiseer.

DIE stoor op Vergenoeg buite Ceres is in puin gelê.

Brand rig groot skade aan op plaas ‘n BRAND op die plaas Vergenoeg het miljoene rande se skade aangerig aan ‘n stoor, trekkers, spuitpompe en ander implemente. Die brand is Saterdag 16 November om 22:30 aangemeld. Niemand is in die voorval beseer nie. Die oorsaak van die brand sal deur 'n SAPD forensiese-ondersoek bepaal word maar moontlike brandstigting word nie uitgesluit nie.

DIE polisie en lede van Ceres verkeersdienste, Witzenberg Brand en redding en Ceres EMS, is Maandagmiddag uitgeroep na ‘n ongelukstoneel by Kaap Agri se silos waar ‘n motorbestuurder teen ‘n boom vasgejaag het. Die ongeluk het omstreeks 16:50 plaasgevind toe Keanan Rooi (25) vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en ‘n boom aan die oorkant van die pad getref het. Dele van die enjin is uitgeruk en het oor die pad gestrooi gelê. Die Peugeot het meer as 25 meter verder op ‘n grond parkering tot stilstand gekom. Nooddienste het ‘n tyd lank gesukkel om Rooi uit die wrak te haal. Hy is later na Ceres hospitaal geneem vir behandeling. Die polisie ondersoek ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 NOVEMBER - 1 DESEMBER OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

Beef Texan steak

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Whole Leg of Lamb

Spar Milktart

13999

8999

3799

p/kg

p/kg

each

Pampers Baby Dry nappies or Nappy pants jumbo pack (incl. premium care value pack) SAVE R130

Lancewood prepacked Cheese Butro full cream modified 600g ass. butter spread SAVE R30 SAVE R43

79

99

7kg Potatoes

5999 each

6999

2 FOR

32000

10000

14999

9999

6999

Bokomo Weet-Bix Sunlight Hand washing 900g SAVE R25 powder 3kg ass. (SAVE R28) Simba Potato Chips 120g 2 FOR SAVE R10 00 EeZee Noodles Family 10-pack ass

30

4499

Spar Sunflower oil 2L SAVE R65

3 FOR

16000

Heineken Premium Lager or Silver cans 6 x 500ml SAVE R50

BUY ANY 2 FOR

19000

Jagermeister The Herbal Liqueur 750ml SAVE R140

Spar Long Life milk 6 x 1L (EQUALS TO R83.33 each)

Spar Ice Cream 2L SAVE R50

2 FOR

Twinsaver 2-ply toilet rolls 24’s SAVE R55

ANY 3 FOR

16999 Spar IQF chicken mixed portions 5kg SAVE R140

Pantene Shampoo & Conditioner 400ml/ 360ml or Treatments 200ml SAVE R170

3 FOR

25000

11999 2999 Nescafe Gold coffee 200g/220g ass. (Excl. Decaff) SAVE R70

BUY 2 FOR

50000 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.47 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu