Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no.46 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

BEST BREAD ROLLS IN THE WITZENBERG AREA AREA:: • Hamburger (normal, jumbo and seeded) • Hotdog • Portugese • Cocktail • Cheese • Paninis • And any ☎ 060-911-9535 other on request.

Witzenberg

Volume 25 no. 46

R8

Friday, November 25, 2022

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 24 November

Vrydag 25 November

Saterdag 26 November

7° 25°

8° 21°

Vrou (43) ontduik balju

Sondag 27 November

7° 27°

9° 31°

Ceres Koekedouw dam

63,5% Tulbagh dam

Voortrekkerstraat, Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)

DIE gewese vrou van ‘n Ceres gastehuiseienaar bly die Mooreesburg en Stellenbosch balju’s ontduik wat hofdokumente op haar moet beteken. Die regspan van Peppe Canelli, ‘n Italiaanse burger en gastehuiseienaar, voer al vir meer as 10 jaar ‘n uitgerekte hofstryd nadat Canelli se gewese vrou, Jeannie (43), in September 2012 vals klagtes van aanranding en verkragting teen hom gemaak het.

66%

Lees berig op bladsy 3.

Lesings geneem: 2022/11/23 Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Boegoesaak na 2023 uitgestel ‘n INWONER van Tulbagh wat in die plaaslike landdroshof verskyn weens verskeie oortredings van natuurbewaring ordonansies, se verhoor is na 2023 uitgestel. Andrew Jaeger (59) van die plaas Oudekloof, moet weer op 3 Februarie 2023 vir verdere verhoor verskyn. Hy staan tereg op twee klagtes wat verband hou met die pluk van beskermde flora sonder ‘n permit. Die voorvalle het in 2020 in die Tulbagh omgewing plaasgevind en word deur die SAPD se veediefstal- en bedreigde spesie-eenheid in Worcester ondersoek. Hy word ook aangekla van diefstal. Ondersoek Die een voorval het op die plaas Tierkloof plaasgevind waar nagenoeg 50kg boegoe (Agathosma betulina) na bewering onwettig gepluk is. ‘n Skriftelike vermaning (J534) om in die

hof te verskyn of ‘n boete van R5000 te betaal, is vroeër aan mnr. Jaeger uitgereik. ‘n Tweede voorval het ook in Maart 2020 plaasgevind op die plaas Aande Kleine Bergrivier waar daar na bewering 361 kg boegoe (Agathosma betulina) sonder ‘n permit gepluk is. ‘n Skriftelike waarskuwing (SAPS 496) om in die hof te verskyn is aan mnr. Jaeger uitgereik. Die keer sonder ‘n keuse van ‘n boete aangesien dit meer as 50kg boegoe is wat sonder ‘n permit gepluk is. Boetes Die boete en vonnis per klag mag nie R10 000 of twee jaar gevangenisstraf of beide oorskry nie. ‘n Verdere boete kan ook opgelê word wat nie meer mag wees as drie maal die kommersiële waarde van die plante nie.

Byekorwe verwyder

Vrou in hospitaal na honde haar byt DIT was die afgelope week betreklik stil op die plaaslike misdaadfront. Die Ceres polisie ondersoek ‘n klagte waar vyf honde ‘n Bella Vista inwoner aangeval en verskeie keer aan haar bene gebyt het. Die voorval het Saterdag 19 November in Oranjestraat plaasgevind. Anna Isaacs (56) is na Ceres hospitaal geneem vir behandeling. Sy is later na Tygerberg hospitaal oorgeplaas. Die polisie kan nog nie vasstel of dit rondloper honde was of iemand wat daar naby woon wie se honde dit was nie.

Inligting Indien iemand meer weet kan hulle s/sers. Burrouws skakel by (023) 316-8500. Diefstal In ‘n ander voorval is Edward Jacobs van Bella Vista inhegtenis geneem vir die diefstal van ‘n Huawei selfoon. Hy het Maandag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Volgens die polisie het die voorval verlede Saterdag 19 November tussen 22:00 en 02:00 plaasgevind toe Jacobs toegang tot sy broer, Michael, se huis gekry het, en die foon gesteel het.

MUNISIPALE werkers het Sondag 20 November geen kanse gewaag toe hulle ‘n boom in die hoofstraat moes afsaag en bye verwyder het nie. Die byekorwe is uitgehaal in Voortrekkerstraat voor die Ceres SAPD se gebou. FOTOS: Trevor Felix

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 27 NOVEMBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Snacktime ass. crackers 800g

Chikka Chicken 8 piece + chips

125

89

00

99

Diemersdal Sauvignon Blanc 750ml

each

SERVING SUGGESTION

12499 p/kg

74

99 p/kg

Bulk T-Bone & Club Steak Spar Vannamei Prawns 700g

Ceres Spar boerewors bulk

9499 p/kg

SALAD: Tomato 1kg, Lettuce head, Cucumber, Green Pepper 2’s

COMBO

149

99 each

6500

34

Spar large Eggs 18’s

29

99

1699

each

each

Spar Peach halves or slices 410g

Spar Puff pastry or Shortcrust 400g

Bulk pork loin & Neck steaks

7999

19 29

each

each

White Mushrooms 400g

2499 each

99

99

Strawberry Cheese Cake slice

Spar White Sugar 2.5kg

4299 each

Nestlé Quality Street bag 435g

8499 each

10

179 99 169 99

Ballantine’s Whisky 750ml

Castle Lite cans 24 x 500ml PER TRAY

274 00 240 00

Olof Bergh Brandy 750ml

PER MULTIBUY

10

249 99 239 99

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no.46 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu