Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.46 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 46

R 10

Friday, 22 November 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 21 November

Vrydag 22 November

12° 31°

13° 31°

Saterdag 23 November

Sondag 24 November

14° 34°

10° 28°

CERES KOEKEDOUW DAM

99,4% TULBAGH DAM

91%

WAVERENSKROON TULBAGH

100%

Lesings geneem: 2024/11/20

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Man vier keer met mes gesteek Die voorval het Maandag 18 November omstreeks 14:15 plaasge-vind nadat Fortuin en ‘n 19-jarige verdagte in ‘n onderonsie betrokke geraak het. Dit is nie duidelik wat tot die konfrontasie gelei het nie. Die verdagte is later deur die polisie gearresteer nadat hy van die toneel in Piet Retiefstraat weggehard-

SPEURDERS ondersoek ‘n moordklag nadat ‘n man (33) naby die Wolseley treinspoor met ‘n mes gesteek is. Hy het op die toneel aan sy wonde beswyk. Volgens inligting is Marlin Fortuin van die plaas Oustasie, in die gesig gesteek, teen sy kop asook twee keer in sy bolyf.

loop het. Hy het ook ‘n meswond aan sy linkerarm opgedoen. Die verdagte sal Donderdag 21 November in die Wolseley landdroshof verskyn op ‘n aanklag van moord. Na die verskyning kan sy naam bekend gemaak word.

Bakkie Bakkie brand brand uit uit na na ongeluk ongeluk Hanekom gaan vir Bokke uitdraf

‘n BAKKIEBESTUURDER het Woensdag grusaam gesterf toe ‘n Chevrolet bakkie teen ‘n vragmotor wat ‘n vraghouer vervoer het, gebots het. Die ongeluk het omstreeks 16:30 tussen Wolseley en Oustasie naby Silwerstroom plaasgevind. Die pad is in beide rigtings gesluit sodat EMS nooddienstepersoneel en die polisie op die toneel kon werk. Die vragmotorbestuurder is na Ceres hospitaal vervoer vir behandeling. * Meer fotos van die toneel en inligting sal later op die Witzenberg Herald se webtuiste verskyn.

WANNEER Cameron Hanekom Saterdag as plaasvervanger vir die Springbokke teen Wallis opdraf, sal hy die twaalfde Springbok rugbyspeler van die Witzenbergstreek wees wie hierdie eer te beurt val. Lees berig op bladsy 3

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 21 - 24 NOVEMBER 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Cheese Burger & Chips SERVING SUGGESTION

26 Bulk T-bone steak Bulk Pork Rib chops Stork Country spread 40% 1kg

13999 p/kg

00 each

Simba Potato Chips 120g

Lux Soap 175g or Lifeboy 175g

2 for

p/kg

2 for

1800 French Loaf long

109

p/kg

3299

VAT 69 Whiskey 750ml

2 FOR

10000

44 59

14999 17999

each

p/kg

99

Du Toitskloof 3L all variants each

each

Spar Ice Cream 2L

99

99

5999

2200

7999

Spatchcock Chicken Oukrans Boerewors

Spar toilet tissue Mini 1-ply 18’s

500g green/reg punnet grapes

29 1599 each

6x Garlic buns

99 each

2 for

Rhodes Fruit Cocktail 410g

2 FOR

3000 3200 Pineapples

12999 Baker’s Choice assorted 1kg

Spar Sunflower oil 2L

5999 each

59

99 each

2.5kg Spar Sugar

34

99

Crosse & Blackwell Tangy Mayonnaise only 750g

Stretton’s Gin all variants 750ml

15499 each

3499

Bruital Fruit all variants 6-packs 275ml Mrs. Balls chutney assorted 470g

2 for

14000 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.46 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu