WH Her ald Witzenberg
Volume 27 no. 45
R 10
Friday, 15 November 2024
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 14 November
Vrydag 15 November
10° 32°
15° 35°
Saterdag 16 November
15° 33°
Sondag 17 November
(023) 004-1338 l www.mastheadfp.co.za
14° 34°
A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
93%
WAVERENSKROON TULBAGH
100%
Lesings geneem: 2024/11/13
'n Fotoblad met fotos van die Kersiefees, sal volgende week verskyn.
MASTHEAD Financial Planning Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Vragmotor slaan aan die brand ‘n BRAND het verlede week ‘n vragmotor wat bale hooi vervoer het, verwoes. Die vragmotor het heeltemal uitgebrand. Witzenberg Brand en redding is omstreeks 17:40 ontbied om te help om die vlamme te blus. Die oorsaak van die brand is nie bekend gemaak nie en dit is onduidelik of iemand beseer is. Die polisie en verkeersdienste was ook uit na die toneel tussen P.A. Hamlet en Ceres.* Die afgelope naweek is tien voertuigbestuurders op Ceres weens dronkbestuur toegesluit en aangekla. Motoriste word gevra om nie onder die invloed van alkohol of dwelms te bestuur nie. Hulle stel ander padgebruikers se lewens in gevaar met hul roekelose optredes.
Canelli wen skadevergoedingseis ‘n VROU wat onlangs weer na Ceres teruggetrek het, moet nou na meer as 12 jaar se bitter egskeidingsgeding en hofstryd, haar gewese man se hofkostes van miljoene rande asook ‘n skadevergoedingseis vir die vals klagte en verklarings teen hom, betaal. Dit mag dalk klink na ‘n draaiboek van ‘n Amerikaanse hofdrama maar dit het hier op Ceres gebeur en het sy verloop geneem deur die plaaslike polisieselle en landdroshof, die Hooggeregshof in Kaapstad, die Appèlhof in Bloemfontein en het uiteindelik weer in die Hooggeregshof in Kaapstad gedraai. ‘n Gesin is weens dié drama uitmekaar geskeur en ‘n pa kon nooit sy seun, nou 18, sien weens die vals klagtes en ‘n hofbevel teen hom nie. Lees die volledige storie op baldsy 3.