WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 45
R8
Friday, November 18, 2022
CERES (023) 312-2144
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 17 November
Vrydag 18 November
Saterdag 19 November
7° 24°
10° 27°
Sondag 20 November
7° 26°
10° 31°
Ceres Koekedouw dam
64,5% Tulbagh dam
70%
087 094 8092
Lesings geneem: 2022/11/16 Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
Vrou (36) sterf na voertuig haar tref
DIE Togryers museum op Ceres kon nie droom dat die Liefdesbeertjie-projek wat hulle ‘n ruk gelede begin het, soveel vir ander sou beteken nie. Daar is al heelwat beertjies uitgegee aan persone wat siek is, alleen is of net koestering nodig het. Die museum is baie dankbaar vir Ann Koopman en die Ubiqua ATKV op Ceres wat 30 beertjies gebrei en geskenk het. Elke beertjie dra die boodskap van omgee, liefde en vertroosting uit aan die ontvanger wat deur moeilike tye gaan en wat die beertjie kan vasdruk. Elke beertjie word afgegee met ‘n pragtige briefie. * Indien jy betrokke wil raak by die beertjie-projek, kan jy die museum skakel by (023) 312-2045. Die museum het ook ‘n breipatroon beskikbaar en wolskenkings sal baie waardeer word.
TULBAGH polisie ondersoek ‘n voorval waar ‘n voetganger dood is nadat sy die naweek buite die dorp raakgery is. Volgens die polisie het die tref-en-trap voorval Sondag 12 November omstreeks 21:10 plaasgevind toe Christa Ohlsson (36) dood is naby Bloubankplaas. Sy het oor die pad gestap toe sy deur ‘n witkleurige voertuig getref is wat na bewering teen ‘n hoë spoed gery het. Die bestuurder (39) het nie gestop nie en het van toneel weggejaag. Ohlsson word deur haar twee kinders van 5 en 11 oorleef asook haar susters. Met nadere ondersoek het die polisie later die voertuig verlate in ‘n woonbuurt aangetref. Die verdagte, vermoedelik die eienaar en bestuurder, is gearresteer op ‘n klag van strafbare manslag. Hy het Woensdag vlugtig in die Tulbagh landdroshof verskyn. Brand slagoffer In ‘n ander voorval op die plaas Kromfontein in die Koue Bokkeveld, het ‘n vrou weens erge brandwonde gesterf. Die P.A. Hamlet polisie het nog min inligting oor dié voorval wat die naweek plaasgevind het. Daar moet nog getuieverklarings afgeneem word. Die 30-jarige vrou het Maandag in Ceres hospitaal aan haar wonde beswyk. ‘n Man word nog in die hospitaal behandel.
Gewese vrou van gastehuiseienaar word gesoek ‘n ITALIAANSE gastehuiseienaar van Ceres en sy regspan voer al vir meer as 10 jaar ‘n uitgerekte hofstryd teen die man se gewese vrou nadat dié vals klagtes van aanranding en verkragting in September 2012 teen hom gemaak het. Nou soek ‘n privaatspeurder en Peppe Canelli se regspan vir ‘n tweede keer na Jeannie Canelli (43) nadat sy in Oktobermaand nie by die hooggeregshof in Kaapstad opgedaag het vir die waardebepaling van ‘n skadevergoedingseis en hofkostes nie. (‘n Skadevergoedingseis bestaan uit twee dele: Die applikant moet die meriete van die eis bewys en as dit suksesvol is, moet die omvang bepaal word). Die regspan was woedend toe sy nie by die hooggeregshof opdaag nie en moet hulle nou weer sukkel om haar op te spoor. Regter Francis het op 1 November ‘n bevel in die hooggeregshof bekragtig dat die saak na 6 Februarie 2023 uitgestel word en dat koste van die bevel op ‘n latere stadium bepaal sal word. Regter Francis het ook op 17 Oktober beveel dat die regsgeding in twee provinsiale koerante geadverteer moet word, dat ‘n kennisgewing na Jeannie Canelli se e-pos sowel as Whatsapp of ander sosiale media platvorms gestuur moet word, dat die Stellenbosch en Hermanus balju’s haar telefonies moet skakel en dat die kennisgewing ook op adresse in Stellenbosch en Onrus bedien moet word. Soektog Die prokureurs wat haar vroeër verteenwoordig het, het hulle kort na die appèlhof-uitspraak aan die saak onttrek. Canelli het nagelaat om haar gewese man, Peppe Canelli, se regspan van ‘n adres te voorsien waar die hofdokumente op haar
CHRISTA Ohlsson (36).
Valid 17 November 2022 to 27 November 2022
15999
15499
Buffelsfontein 3 Year old Brandy 750ml
www.witzenbergherald.co.za
Three Ships Premium Select Wisky 750ml
21900 8999 Kilbeggan Irish Wisky 750ml
Belgravia Gin Coolers Asstd. NRB* 6 x 275ml per pack
6500 17999 Klipdrift Premium Brandy 750ml
beteken kon word. ‘n Privaatspeurder is toe aangestel en Jeannie Canelli is die eerste keer op 31 Augustus 2021 in Tokai opgespoor - meer as ses maande na die appèlhof-uitspraak van 3 Februarie 2021. Die skadevergoedingseis en bevel van die Bloemfontein appèlhof is toe op haar beteken. Nou is Jeannie Canelli weer soek. Daar is sprake dat sy haar moontlik op ‘n plaas in die Ceres-omgewing kan bevind. Agtergrond Die appèlhof het in Februarie 2021 bevind dat Jeannie aanspreeklik is vir skadevergoeding waarvan die bedrag nog bepaal moet word asook die regskoste van die verhoor en die appèl. Volgens Alec Geldenhuys van die firma Michalowsky Geldenhuys & Humphries in Kaapstad en prokureur van Peppe Canelli, gaan die regskostes waarvoor Jeannie verantwoordelik is, meer as R2 miljoen beloop. Die skadevergoeding vir pyn, lyding, verlies aan inkomste en trauma wat Peppe die afgelope dekade gely het, moet nog deur die hooggeregshof bepaal word. Peppe Canelli is in September 2012 gearresteer en daarvan aangekla dat hy tydens ‘n inbraak sy gewese vrou na bewering sou verkrag en ernstig aangerand het. Hy het op twee klagtes van verkragting asook een van huisbraak en diefstal verskyn. Hy is byna drie weke later op borg vrygelaat. Die saak teen hom is op 11 September 2013 deur die DOV teruggetrek. Nuwe saak Die Ceres SAPD het in September vanjaar ook twee nuwe klagtes van meineed ontvang. Die saak is na die NVG in Kaapstad gestuur vir ‘n beslissing. Daar moet besluit word of twee persone wat destyds vals verklarings afgelê het, vervolg gaan word.
Brutal Fruit Ruby Apple Spritzer NRB* 6 x 275ml per pack
34999
☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstr. 91
7900
Johnnie Walker Black Label Blended Scotch Wisky 750ml
Windhoek Draught 6 x 440ml NRB*
☎ (023) 312-1094 RETIEF STREET, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES LIQUORMARK
BUSINESS HOURS: MONDAY - FRIDAY 09:00 - 17:00 SATURDAY 09:00 - 13:00
6900 Amstel Radler 6 x 330ml NRB*
26000 69 Carling Black Label Beer NRB* 24 x 330ml PER CASE
99
JC Le Roux La Fleurette La Fleurette Rose Alcoholic or La Domaine Non-Alcoholic La Chanson or La Domaine Alcoholic Sparkling Wine 750ml EACH
10999
Two Oceans Sauvignon Blanc Cabernet Sauvignon/ Merlot or Sauvignon/ Chenin Blanc 3L EACH
• All prices include VAT • Offers valid while stocks last • Selected items may not be available at certain stores • No traders • We reserve the right to limit quantities • E & OE. Not for sale to persons under the age of 18. Drink responsibly.
Heel seevars snoek en snoekkoppe beskikbaar Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.