Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no.44 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 44

R8

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 10 November

Vrydag 11 November

13° 28°

11° 29°

Saterdag 12 November

Sondag 13 November

11° 24°

Ceres Koekedouw dam

66%

Tulbagh dam

72%

Lesings geneem: 2022/11/09 Telephone: (023) 316-2021

12° 23°

Friday, November 11, 2022

DA tjoepstil oor raadslid DIE Demokratiese Alliansie (DA) is die afgelope maande tjoepstil oor ‘n gewese burgemeester van die Witzenbergstreek en ‘n senior lid van die party. Die party het sedert Mei 2022 se Hooggeregshof bevel, nog geen tugstappe teen Barnito Klaasen (46) gedoen nie. Die Wes-Kaap DA sowel as die DA se Federale raad het die afgelope ses maande geen besluit oor Klaasen, ‘n proporsionele raadslid van die Witzenberg munisipaliteit, geneem nie - dit terwyl ander DA-raadslede op ander dorpe summier geskors word vir kleiner en geringer oortredings. Bladsy 3 Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

Open during

(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Loop weg by rehabilitasiesentrum

Barnard bevind hom weer agter tralies ‘n WOLSELEY inwoner wat die afgelope vier maande twee keer op borgtog vrygelaat en nou weer vir ‘n tweede keer gearresteer is, het Dinsdag in die Ceres landdroshof verskyn. Dié keer vir die verbreking van sy mees onlangse borgvoorwaardes. Riaan Barnard (41), voorheen werksaam op Ceres, se saak is tot 15 November uitgestel vir ‘n aansoek om sy borg aan die staat verbeurt te verklaar. Barnard is minder as drie weke gelede - op 20 Oktober - op streng borgvoorwaardes vrygelaat. Hy moes egter dieselfde dag by die Rael rehabilitasiesentrum in Worcester aanmeld vir behandeling vir dwelm- en alkoholmisbruik en woede-uitbarstings. Die hof het ook beveel dat hy vir ses maande by die rehabilitasiesentrum moes bly, dat hy geensins in die tydperk na sy woning op Wolseley mag terugkeer nie en dat hy ook nie met sy gewese vrou mag kommunikeer of haar

Ongeluk eis tweede slagoffer BRADLEY Seroot (inlas), bestuurder van dié VW Golf, het verlede Vrydag gesterf. Die bestuurder van die Mazda, Gabriel Denation (61), is Sondag 30 Oktober op slag dood. Nog sewe mense, waaronder twee kinders, is in die ongeluk beseer. Die ongeluk het op die R303 naby die Skoonvlei-afdraai en Vreeland op pad na Bella Vista, plaasgevind toe twee voertuie, ‘n rooi Mazda en ‘n wit VW Golf, omstreeks 15:00 mekaar kop-aankop getref het. Twee kinders, Mason Denation (7), PJ Adams (6), asook Gabriel Koopman (32), Burton Zimri (19), Emile Hector (25), Marchelle Geldenhuis (25) en Marchall Fredericks (24), is beseer.

huis mag besoek nie. Op goeie gesag word verneem dat Barnard se kort tydjie in die rehabilitasiesentrum, nie sonder probleme was nie. Verlede Vrydag het hy besluit om die perseel in Worcester te verlaat en na Wolseley te gaan waar hy van sy persoonlike goed en ‘n voertuig gaan haal het. ‘n Lasbrief is uitgereik waarna die polisie hom Maandag in Eersterivier gearresteer het. Hy bly in aanhouding. Ander sake Barnard het die afgelope paar maande al op aanklagte verskyn wat wissel dat hy sy eerste borgvoorwaardes verbreek het, ‘n beskermingsbevel geïgnoreer het en tydens arrestasie gevlug het. Hy was daarna vir meer as twee maande in aanhouding nadat hy geweier het om sy samewerking aan die polisie en hofpersoneel te gee. Barnard moet weer op 26 Januarie 2023 op dié aanklagte in die Ceres landdroshof verskyn.

Moordenaars weer in 2023 in die hof

RENEÉ Jain (51) van Kaapstad

verskaf kan word. Die twee mans se arrestasie kom meer as ‘n jaar na die moord op 26 Maart 2021 van Reneé Jain (51) van Kaapstad. Goeie speurwerk deur speurders van Tulbagh in samewerking met lede van die Wes-Kaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en positiewe DNS-leidrade wat op die misdaadtoneel buite Wolseley gevind is, het tot die arrestasies gelei. Visagie en Schippers was deel van ‘n groep inbrekers wat die betrokke dag by die Jain-egpaar se naweekhuis in die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat buite Wolseley, ingebreek het.

TWEE mans van Tulbagh wat op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede teregstaan, se saak is verlede week in die Wolseley streekhof na 2023 toe uitgestel. Nolan Visagie (23) en Anthony Schippers (21), is in Meimaand in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede. Visagie en Schippers bly in aanhouding en moet weer op 18 Januarie 2023 in die streekhof verskyn. Volgens die DOV is die saak tot Januariemaand uitgestel sodat nadere besonderhede aan die twee beskuldigdes se regspanne

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 10 - 13 NOV. 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.

CERES SUPERSP AR SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00 Chicken Beef bulk tenderised steak thigh 99 kebab p/kg

89

99

109

p/kg

Pork bulk Neck steak

79

99 p/kg

Speak to one of our managers in store for pensioners discount and loyalty on Pensioners card

(023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre Voortrekkerstraat 112, CERES

TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Royco soup packets 50g ass.

Twinsaver Toilet tissue 1-ply 8’s

4 for 1800

3999

p/pack

250g Spar frozen Vegetables ass.

2 for 2000

2899 each

Milk ESL 2L

Nola Mayonnaise 500g - 780g

79 99 69 99

Spar Puff Pastry Pies 6’s

each

each

3299 each

each

10

13999

2999

Sunlight Dishwash liquid refill 750ml

2399

Olof Bergh Brandy 750ml

2999 each

750ml Spar Jungle Sunflower oil Oats 1kg

Van Loveren Sauvignon or Chenin Blanc

6999 each

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no.44 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu