Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.20 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 20

R 8.50

Friday, 26 May 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 25 Mei

Vrydag 26 Mei

Saterdag 27 Mei

Sondag 28 Mei

2° 14°

2° 14°

3° 20°

3° 17°

We provide professional legal services. We will be happy to represent you.

JOHN PJ SAULS INC ATTORNEY AT LAW PRACTICE AREAS:

Ceres Koekedouw dam

38%

• Conveyancing • Notary

☎ (023) 312-3666 admin@johnpjsauls.co.za 4 Murchison Street, Ceres

Tulbagh dam

27%

Lesings geneem: 2023/05/24

HVK

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Kabeldiewe vasgetrek TWEE kabeldiewe is vasgetrek tussen Wolseley en Tulbagh. Veiligheidswagte van Transnet was die afgelope week besig met ‘n veiligheidsoperasie tussen Wolseley en Tulbagh toe vermeende kabeldiewe Dinsdagoggend omstreeks 04:00 op hulle begin skiet het. Die hulp van Tulbagh SAPD is ook ingeroep. Die verdagtes het in ‘n Mercedes motor op die vlug geslaan. Naby die Artois-afdraai het die bestuurder beheer verloor en in ‘n stuk veld ingejaag. Twee verdagtes is vasgetrek en gearresteer terwyl vier mans daarin geslaag het om te vlug. Die veld is gefynkam waarna 100 meter kabels ter waarde van nagenoeg R40 000 gevind is. Die twee verdagtes sal later die week in die Tulbagh landdroshof verskyn.

SES kabeldiewe het Dinsdag 23 Mei in ‘n Mercedes motor op die vlug geslaan. Naby die Artois-afdraai het die bestuurder beheer verloor en in ‘n stuk veld ingejaag.

Borg laat vaar

Inwoner aangeval

DIE twee mans wat verdink en aangekla word van die moord op ‘n Ceres inwoner en sendeling, het verlede week in die Worcester landdroshof verskyn maar het daarteen besluit om met ‘n borgaansoek voort te gaan. Dié moord en die diefstal van ‘n Toyota bakkie, het vroeër die maand skokgolwe deur die Witzenberg gemeenskap gestuur. Die Worcester polisie ondersoek die moord op proponent Herman Nieuwoudt (59) van Ceres. Twee 19-jarige verdagtes van die Worcester-omgewing, Banele Moya en Bongani Banda, is kort na die moord geareesteer. Hulle het Dinsdag 16 Mei in die Worcester landdroshof verskyn op klagtes van moord, diefstal van voertuig en die besit van gesteelde voertuig. Die saak is tot 24 Julie vir verdere ondersoek uitgestel.

DIE twee 19-jarige verdagtes, Bongani Banda (links) en Banele Moyo, tydens hule verskyning in die Worcester landdroshof. FOTO: Edrea du Toit - Rapport

INWONERS word gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle na die Koekedouwdamwal stap of draf. Die waarskuwing kom nadat ‘n vrou van in haar dertigs, Saterdagoggend 20 Mei omstreeks 10:00 aangeval en aangerand is terwyl sy daar gestap het. Die verdagte het die vrou aangeval en probeer verkrag. Terwyl sy histeries geskreeu het, het hy haar verskeie kere met ‘n klip teen die kop gegooi. Die voorval het plaasgevind tussen die bruggie en die hek. Die verdagte het later weggehardloop. ‘n Man wat moontlik die aanvaller kon wees, is later geïdentifiseer maar moet nog deur die polisie in hegtenis geneem en aan-gekla word. Moenie foto versprei Inwoners word egter gevra om nie die man se foto te versprei nie aangesien dit hul ondersoek, getuies en latere identifisering van die verdagte, bemoeilik.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 MEI 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

Bulk T-Bone & Club steak

10999 p/kg

Pork neck steaks

7999 p/kg

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

SERVING SUGGESTION

89

7999 p/kg

p/kg

7kg Aartappels, 750g Wortels, 1kg Uie, 350g Baby Marrow + Laastedrif prepack Cauliflower

COMBO

12000

3199 each

Potbrood

9

99 each

Spar Cake Flour 2.5kg

Normal price: R189.99

99

p/meal

Pork Belly roast Bulk pork boerewors Foccacia, smoked chicken & peppadew or Rashers

6999

Richelieu Brandy 750ml and Coca-Cola 1L

Whole chicken & six rolls

Bokomo Weet-Bix 900g

Ouma Rusks Assorted 450/500g

28

99

4499

3999

each

each

each

Spar 2,5kg refined white sugar

6999 each

4599

Tastic parboiled rice 2kg

DC Ham & Tongue loaf

2799

each

49

99 p/kg

Sunlight 2-in-1 Hand washing powder 3kg

Normal price: R31.99

Spar 2L Sunflower Oil

8499 Normal price: R94.99

750g Nescafé Ricoffy (excl. Decaf)

7499 Normal price: R81.99

750ml

COMBO

Normal price: R29.99

Captain Morgan Spiced Gold 750ml

17500

12999

All Gold Tomato Sauce 700ml

2899

16499 4th Street 5L: Sweet Red, Sweet White, Sweet Rose or Sweet Harvest Normal price: R139.99

Castle Lite handies 24 x 330ml Normal price: R269.99

25000

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.20 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu