Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.20 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 20

R 10

Janine Duckworth Area representative +27 (0)60 528 0683 janine@rubberroofs.co.za rubberroofs.co.za RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL SERVICES

Friday, 24 May 2024

INDOOR & OUTDOOR EXPERT APPLICATION

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 23 Mei

Vrydag 24 Mei

Saterdag 25 Mei

Sondag 26 Mei

2° 22°

2° 22°

2° 25°

1° 24°

CERES KOEKEDOUW DAM

56%

TULBAGH DAM

83%

WAVERENSKROON TULBAGH

23%

Lesings geneem: 2024/05/22

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Vermiste man na 8 dae in berg gevind DIE polisie het Maandag ‘n inwoner van P.A. Hamlet gered, 8 dae nadat hy as vermis aangemeld is. Die 61-jarige Patrick Xhiba is gevind na ‘n gesamentlike soektog deur P.A. Hamlet se mis-daadvoorkomingseenheid, plaaslike speurders en die Wes-Kaap lugvleuel. ‘n Wye gebied is gefynkam met groot dele wat onbegaanbaar was en te voet moes gefynkam word. Die SAPD helikopter is twee keer ontbied om met die soektog te help.

waarna hy verdwyn het. Die polisie helikopter is die eerste keer ontbied op Dinsdag 14 Mei om te help met die soektog in die klowe bokant Koelfontein waar Patrick die laaste keer gesien is. Nadat alle pogings onsuksesvol was om Patrick op te spoor is daar besluit om sy selfoonsein na te spoor waar dit die laaste keer aktief was. Na die polisie vasgestel het waar die sein die laaste keer opgetel is, het hulle Maandagoggend weer die helikopter ontbied.

Maandag 20 Mei omstreeks 11:40 het hulle Patrick tussen Gydopas en Waboomsberg gewaar waar hy gedehidreer en honger, doodstil gelê het. Lede van die soekgeselskap in die polisie helikopter het sy helder lemmetjiegroen baadjie uit die lug opgemerk en daar naby geland om hom op te pik en na Ceres hospitaal te vervoer. Agt dae vermis Patrick, ‘n ywerige lid van die plaaslike buurtwag en GPF, se vrou, Lena, het hom Sondag 12 Mei omstreeks 13:10 as vermis aangemeld. Patrick was die vorige dag by ‘n konferensie en is na 23:00 naby sy huis in Fase 4 afgelaai. Sy vrou het die laaste keer om 23:30 met hom gepraat

Behandeling Patrick het geen beserings opgedoen maar was net deurmekaar en honger. Hy is in die Ceres hospitaal opgeneem waar hy behandel is. PATRICK Xhiba (61) afgeneem saam met die twee vlieëniers en s/a.o. Oosthuizen van P.A. Hamlet speurders kort nadat die helikopter Maandag by Ceres hospitaal geland het sodat hy behandeling kon ontvang. FOTO: Kapt. Gerrit van Schalkwyk

Man verdrink in plaasdam DIE Ceres polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek (GDO) geregistreer nadat hul Maandag 20 Mei omstreeks 12:05 ‘n man se liggaam uit die dam op die plaas Langboom, langs Nduli begraafplaas gehaal het. Die slagoffer is later as Katiso Hans (47) geïdentifiseer. Hy is op Saterdag 18 Mei as vermis aangemeld.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 26 MAY 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Potbrood

9

Chicken Leg Quarter & Chips

99 each

Chikka Thigh & Chips

SERVING SUGGESTION

SERVING SUGGESTION

3500

3000

each

Bulk Rump Steak

13999

Bulk Ceres Spar Boerewors

Bulk Beef Shin

69

PER COMBO

100

00

129

p/kg

p/kg

89 7kg Aartappels Koolkop, 1kg Uie 750g Wortels

24999

99

Pork Ribeye Steak

99

99

46

1799 94

each

each

Clover Butro Tub 500g

Pineapples each

79

99 each

2L Spar Sunflower oil

BUY 2 FOR

4299 each

Nescafé Classic Coffee Jar 200g OR Refill Pouch 230g

each

BUY 2 FOR

14599

Simba Potato Chips 120g

3000

19999

p/kg

10000

99

99

13999

PER COMBO

Spar Light Meat Shredded Tuna in Spar Large Eggs 18’s Oil or Water 170g

p/kg

19

Red Heart Original Rum 750ml

Bokomo Weetbix 900g & Bokomo Corn Flakes 1kg

p/kg

p/kg

each

99

each

Hartlief Windhoek Salami

Rump Kebabs

9999

p/kg

Babysoft Toilet Tissue 2-ply 18’s

Spar Brown sugar 2kg

5999 each

Carling Black Label Handies 6 x 330ml NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.20 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu