Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.18 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 18

R 10

Friday, 10 May 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 9 Mei

Vrydag 10 Mei

Saterdag 11 Mei

Sondag 12 Mei

4° 24°

3° 19°

2° 18°

3° 24°

24-25 May

CERES KOEKEDOUW DAM

58,8%% TULBAGH DAM

88%

WAVERENSKROON TULBAGH

26%

(023) 312-1916

For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres C E R E S

Lesings geneem: 2024/05/08

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Gesinsgeweld

Ma (39) word aangehou na sy dogter met kookwater gooi DIE Witzenbergstreek se winterreënval is vanjaar wel bietjie laat maar die huidige stand van die Koekedouw, Waverenskroon- en Tulbaghdam, is nog nie kommerwekkend nie. Inwoners moet spaarsamig werk met water. Die damvlakke is heelwat hoër as die ooreenstemmende tyd verlede jaar toe Koekedouwdam net 16% water in gehad het en die Tulbaghdam 60%. Die Koekedouwdam was op Dinsdag 7 Mei 58.8% vol, Tulbaghdam was 88% vol - maar is baie kleiner as Ceres se Koekedouwdam. Die nuwe Waverenskroondam by Tulbagh is tans 26% vol.

Man doodgeskiet DIE polisie op Tulbagh ondersoek ‘n moordklag nadat ‘n man buite Gouda doodgeskiet is. Die ondersoek volg nadat Lesotho-man, Mozoanele Leboko (43), omstreeks 13:25 op Maandag 22 April doodgeskiet is. Sy liggaam is in ‘n stuk veld naby die Gouda windplaas met vier skietwonde, drie in die rug en een in die keel, aangetref.

Volgens ‘n ooggetuie het drie onbekende mans Leboko genader en met hom in Sotho gepraat. Hulle het vuurhoutjies gevra voordat een van die mans ‘n wapen uitgepluk en Leboko geskiet het. hulle het daarna op die vlug geslaan. Indien die gemeenskap oor enige inligting beskik, kan hulle Tulbagh SAPD skakel by (023) 230-8100.

DIE Ceres speurders ondersoek twee klagtes van poging tot moord en ‘n besigheidsroof wat die naweek aangemeld is. In die eerste voorval ondersoek die Ceres polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) ‘n poging tot moord-klag. Dit volg na ‘n argument tussen ‘n ma en haar volwasse dogter tydens ‘n huishoudelike geweld voorval op Saterdag 4 Mei. Betroubaar word verneem dat Sharon Matthysse (39) van die plaas Elrio omstreeks 12:30 haar dogter, Amelia Matthyse (23) met warm water gegooi het tydens ‘n argument. Die saak is na 13 Mei uitgestel. Matthyse bly in aanhouding tot haar volgende hofverskyning. Man aangerand In ‘n tweede onverwante voorval, het drie onbekende mans ‘n 27jarige man aangerand, met ‘n mes gesteek en hom probeer ontvoer. Die voorval het op 29 April omstreeks 20:15 in Nduli plaasgevind. Die polisie ondersoek ‘n klag van poging tot moord teen die drie mans nadat die klag op 2 Mei by hulle aangemeld is. Die man is met ‘n mes in die kop en arm gesteek voordat hulle hom na ‘n taxi staanplek geneem en verder aangerand het. Dit is nie bekend wat het tot die aanval gelei nie. Besigheidsroof Drie verdagtes het Sondag 5 Mei ‘n Spaza (huiswinkel) in Nduli beroof van R1400 kontant en sigarette. Die voorval het omstreeks 10:00 plaasgevind. Die verdagtes het die ‘n man in die winkel met pepersproei gespuit voordat hulle hom beroof het.

Toyota Hilux D4D brake parts special

Taxi Special service Minor service that includes check over and report

R1 400 (VAT incl) Service includes: • Oil filter • Engine oil • Labour • Report • Sump plug washer

Front brake pads for low suspension starting from .................. R 703 35 Front brake pads for raised body starting from .................. R 799 50 Rear brake shoes for low suspension starting from R 910 80 Rear brake shoes for raised body starting from .................. R1 095 45 Brake part special prices are model and year dependant and prices may differ according to your vehicle specification. All prices are VAT incl.

Erf 450, Culemborg Street, PIKETBERG & Jakkalskloof Road, PORTERVILLE

Other collections & demolishing projects are also welcome. Collection per load pricelist: 4 ton to 5.4 ton = R1.00/kg 5.5 ton and more = R1.20/kg T’s & C’s: • Prices valid for the month of May 2024. • Price only includes transport. Pricing could slightly be affected if we should provide loaders and if distance is more than 100km outside Piketberg Cash on collection or immediate EFT payment.

Voortrekkerstr. 112, CERES l (023) 312-

Johan: 076 538 2909 Leonie: 060 356 6132 - Transport & pricing Landline (022) 913 1004

Heavy & light steel, Copper, Brass, Aluminium, Stainless steel, Lead, Batteries HD Cans (Gif kanne), Plastic Bags, Plastic Cooldrink bottles, Black Pipe (Besproeiings pyp)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.18 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu