Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.21 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 21

R 10

Friday, 31 May 2024

Gold Medal Carpet Care SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Mari Blom • Was ruite van huise en geboue (slegs buite) 084-212-3020

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 30 Mei

Vrydag 31 Mei

Saterdag 1 Junie

Sondag 2 Junie

1° 15°

0° 15°

0° 15°

1° 13°

Janine Duckworth

CERES KOEKEDOUW DAM

54,8%

Area representative +27 (0)60 528 0683 janine@rubberroofs.co.za rubberroofs.co.za

TULBAGH DAM

83%

WAVERENSKROON TULBAGH

RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL SERVICES

23%

INDOOR & OUTDOOR EXPERT APPLICATION

Lesings geneem: 2024/05/28

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Polisielid skiet man dood DIE Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (OPOD) het ‘n geregtelike nadoodse ondersoek oorgeneem nadat ‘n man van Gouda verlede week doodgeskiet is. Die 40-jarige man is verlede Donderdag omstreeks 10:30 dood kort nadat inwoners en die polisie in ‘n onderonsie betrokke geraak het. Dit is nie bekend wat het tot dié konfrontasie tussen die twee groepe gelei nie en

ook nie hoekom die polisie vroeër uitgeroep is na ‘n beweerde bakleiery nie. In die harwar naby die Bakerville primêre skool, het ‘n polisieman van Tulbagh, die lid van die publiek noodlottig getref. Geen verdere inligting oor die ondersoek is bekend nie en die naam van die slagoffer is ook nie bekend gemaak nie.

DIE 2024 nasionale verkiesing het op Woensdag 29 Mei sonder enige probleme in die Witzenbergstreek plaasgevind. Landsburgers het van 07:00-21:00 hul kruisies gaan trek en moes uit 52 partye op die stembrief ‘n keuse maak. Fotos op bladsy 3.

TWEE mans en ‘n vrou is beseer nadat die bestuurder van dié Ford bakkie, beheer daaroor verloor en dit omgeslaan het. Sover as wat vasgestel kan word, was die bakkie van Worcester in die rigting van Tulbagh onderweg toe die ongeluk Saterdag 25 Mei omstreeks 14:00 naby Boontjiesrivier plaasgevind het. Die bestuurder en twee insittendes het sewe rylopers langs die pad opgelaai voor die ongeluk plaasgevind het. Die beseerdes is na Ceres hospitaal geneem vir behandeling. * Gedurende die week van 20-26 Mei, is daar 234 padblokkades en kontrolepunte deur verkeersbeamptes in die provinsie beman en meer as 28 450 voertuie is nagegaan. Vyf en vyftig persone is gearresteer waarvan 37 vir dronkbestuur. Daar was 19 ongelukke waarin 21 mense gesterf het. Hiervan was twee motorfietsryers en 10 voetgangers. Twee van die voetgangers is buite Ceres dood in twee tref-en-trap voorvalle waar bestuurders weggejaag het. Lees berig elders in die uitgawe


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.21 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu