WH Her ald
Next Generation ThermoTech™ Titanium Liquid Rubber Paint™ effectively reflects up to 80% of IR solar radiation and emits or convex heat instead of allowing it to be transferred into the building.
Witzenberg
Volume 27 no. 11
R 10
Friday, 22 March 2024
087 094 8092 www.rubberroofs.co.za
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 21 Maart
Vrydag 22 Maart
Saterdag 23 Maart
Sondag 24 Maart
20° 38°
13° 33°
7° 20°
5° 23°
info@uitspanretreat.co.za l 081-271-2333 Besoek ons webwerf: uitspanretreat.co.za
CERES KOEKEDOUW DAM
69,2% TULBAGH DAM
69%
Kampterrein 2km van Waterval Tulbagh. Groepe van 20 tot 104 persone. Christelike karakter. Billike tariewe.
WAVERENSKROON TULBAGH
44%
Lesings geneem: 2024/03/20
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Du Toit kry opgeskorte vonnis wat in geheel opgeskort is vir 3 jaar. Hy moet hom ook aan 3 jaar korrektiewe toesig onderwerp. Hy moet 720 uur gemeenskapsdiens verrig met ‘n minimum van 20 ure per maand. Hy moet dit by Ceres SAPD verrig. Op 7 Mei 2018 omstreeks 19:00 het hy onder die invloed van alkohol bestuur en ‘n ongeluk met ‘n Toyota Tazz in Geelhoutstraat, Bella Vista veroorsaak. In dieselfde pleit- en vonnisooreenkoms, het hy skuldig gepleit vir dié oortreding.
Sy het probeer terughardloop maar is deur die voertuig wat vinnig gejaag het, getref en byna 30 meter ver teen ‘n boom geslinger. Du Toit en sy passasier het van die toneel weggejaag. Hy homself later aan die polisie gaan oorgegee. Hy het vir die eerste keer in November 2022 in die hof verskyn op aanklagte van strafbare manslag en versuim om ongeluk te rapporteer. Vonnis Du Toit is verlede Vrydag deur landdros Mabuya gevonnis nadat hy ‘n pleit- en vonnisooreenkoms met die nasionale vervolgingsgesag aangegaan het. Volgens die ooreenkoms het hy skuldig gepleit op aanklagte van strafbare manslag en versuim om ongeluk te rapporteer asook ‘n 2018-dronkbestuurklag wat later bygevoeg is. Du Toit is drie jaar gevangenisstraf opgelê
VIER jaar nadat ‘n jong vrou van Tulbagh op Ceres doodgery is, is die motorbestuurder wat verantwoordelik was vir haar dood, gevonnis. Jan Justin du Toit (30), ‘n werklose motorwerktuigkundige van Bella Vista, het op 2 Februarie 2020 omstreeks 01:41 roekeloos gejaag in Voortrekkerstraat, Ceres. Hy het in die vroeë oggendure oor ‘n verkeerslig gejaag en Cemielia Ross (31) van Tulbagh oorkant die Shell motorhawe in Voortrekkerstraat, Ceres getref. Sy was die betrokke Sondagoggend saam met ‘n vriendin en ‘n man onderweg na Tulbagh toe hulle gou aan Engen se kant van die pad in ‘n parkeerplek gestop het. Sy het uit die bakkie geklim, langs die voertuig gestaan en na die verkeerslig se kant gekyk. Sy het skaars ‘n paar treë gestap na Shell toe sy die voertuig hoor aankom.
Beboet Hy is met R4 000 beboet of 12 maande gevangenisstraf opgelê. Die helfte van die vonnis, is opgeskort vir ses maande. Hy het R2 000 boete by die hof betaal. Hy is ook onbevoeg verklaar om die volgende 24 maande ‘n leerling- of bestuurderslisensie te kry.
Nie tevrede met ooreenkoms Die pleit- en vonnisooreenkoms is met die ma en familie van die slagoffer bespreek maar hulle was volgens die hofdokumente ontevrede met die ooreenkoms en straf.
ALMAL weet dat die grootskaalse herstelwerk en herseël van paaie rondom Ceres, baie belangrik is vir die Witzenbergstreek. Al drie in- en uitgange van Ceres sal vir die volgende twee jaar deel wees van uitgebreide padwerke. Maar swak kommunikasie oor dié padwerke en stop-en-ry punte wat nie reg funksioneer nie, gaan nog vir baie probleme sorg. Elke kontrakteur doen dinge op sy eie manier en werkers het nie die nodige opleiding of ondervinding nie. Daar was reeds verlede week ‘n botsing tussen ‘n kontrakteursvoertuig en ‘n motor. Van die stop-en-ry punte laat verkeer vir meer as 40-60 minute op ‘n slag ophoop. Die verkeers departement se beamptes moet meer sigbaar wees by die verskeie stop-en-ry punte en taxis en motoriste moet swaar beboet word wat die punte verontagsaam voordat iemand met sy lewe daarvoor boet. * Die video van die taxi wat naby Bella Vista op die voetgangerpaadjie ry, is binne ‘n week deur meer as 380 000 mense na gekyk.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 21 - 24 MARCH 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Chikka Cheeky burger & chips SERVING SUGGESTION
25 Bulk lean mince
Bulk Lamb braai chops
Bulk stewing beef
11999
8999
8999
p/kg
p/kg
p/kg
Dairymaid Country Fresh ice cream 1.8L assorted
Spar toilet paper 2-ply 9’s
5499
00
each
each
Spar pre-packs cold Malva pudding 450g Beacon Mallow Egg meats 200g dispenser 36’s 99
34
Spar White sugar 2kg
each
Olof Bergh Brandy 750ml
59
4499 each
Bulk Pork neck steaks
79
Sweetcorn 4’s
each
99
89
p/kg
99 p/kg
Spar Extra Shelf life each milk 2L Spar Macaroni or Spaghetti 500g
24
99
8499 5899 each
32
99 each
Spar Cake Flour 2.5kg
each
999 each
899 each
French loaf long
28
each
99 each
Spar Carbonated Soft drink assorted 2L
Mayfair cans assorted 400ml
7999
2 FOR
Avo’s loose
2499
Bulk Oukrans boerewors
14499
6-pack
00
3 FOR
2999 each
2L Spar Sunflower oil
3000
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.