Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.11 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 11

R 8.50

Friday, 24 March 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 23 Maart

Vrydag 24 Maart

Saterdag 25 Maart

Sondag 26 Maart

15° 28°

14° 24°

12° 21°

10° 20°

We provide professional legal services. We will be happy to represent you.

Fine free period to return library books & materials extended until 21 April 2023

JOHN PJ SAULS INC ATTORNEY AT LAW

Ceres Koekedouw dam

PRACTICE AREAS: • Criminal law ☎ (023) 312-3666 admin@johnpjsauls.co.za • Estates 4 Murchison Street, Ceres Wills

39,4% Tulbagh dam

25%

Lesings geneem: 2023/03/22

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Polisie lê beslag op R1.4 miljoen se mandrax pille DIE Wolseley SAPD het die naweek op ‘n plaaslike dwelmsmous toegeslaan en byna 25 000 mandrax pille met ‘n beraamde straatwaarde van meer as R1.4 miljoen gekonfiskeer. Dit is dié polisiestasie se grootste dwelmvonds en het deel gevorm van die SAPD se taktiese intelligensie-gedrewe operasie. Vrydag 18 Maart het Wolseley SAPD lede toegeslaan op drie persele in Madanistraat, Pine Valley. Daar is beslag gelê op 25 plastiek sakke met nagenoeg 24 700 mandrax pille in. Nicolette Samuels (46) wat op die perseel was ten tye van die klopjag, is gearresteer. Samuels is na bewering in ‘n verhouding met ‘n buitelander en het Maandag 20 Maart vlugtig in die Tulbagh landdroshof verskyn op klagtes van handel in dwelms of alternatiewe klagtes van die die besit van dwelms en/of die gebruik van dwelms verskyn. Sy bly in aanhouding tot haar volgende hofverskyning. Die saak is tot Donderdag 23 Maart vir ‘n borgaansoek uitgestel. Ander optredes Die polisie het al paar keer klopjagte op die dorp uitgevoer en buitelanders vir die besit van dwelms aangekeer.

DIE Wolseley SAPD het verlede Saterdag op ‘n plaaslike dwelmsmous toegeslaan en byna 25 000 mandrax pille met ‘n beraamde straatwaarde van meer as R1.4 miljoen gekonfiskeer. Dit is dié polisiestasie se grootste dwelmvonds. VLNR: Kst. R. Lintnaar, kst. Pieters, kapt. D.C. Farao (stasiebevelvoerder), sers. J. Petshwa, sers. Sass en sers. Randall van Rooyen.

Geen protesoptrede PLAASLIK het daar absoluut niks van die beoogde #Shutdown nasionale protesoptrede van die EFF gekom nie. Geen optog of intimidasie het hier plaasgevind nie en besigheid het normaal verloop. Nagenoeg 85% van Ceres se besighede was Maandag oop voor Dinsdag se vakansiedag (Menseregtedag). In die industrieële gebied was nagenoeg 50% van die ondernemings oop. *Die Witzenberg munisipaliteit en plaaslike sakelui is dankbaar dat geen protesoptrede plaasgevind het nie en dat daar geen skade aan infrastruktuur aangerig is nie. Sakelui gaan reeds gebuk onder ‘n verslegtende ekonomie, die CV-19 impak, beurtkrag en die impak van buitelandse sakelui wat nie enige belasting hoef te betaal nie.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 26 MARCH 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Spar Bacon 200g

PER MULTIBUY

Nutriday Smooth Dairy Snack (excl. Fruit) 6 x 100g PER MULTIBUY

2L B-Well Canola oil

Handy Andy refill pouch 750ml PER MULTIBUY

2 FOR

Heel + ½ A2 Lam

99

99 p/kg

Sirloin + Rump steak

139

Ceres Spar boerewors

99

Spar Cheddar Cheese vacuum pack 700g

8499

p/kg

each

99

Chicken spatchcock

79 Cucumber, Pineapple + Coctail tomatoes 200g

COMBO

35

00

Avo’s

99 p/kg

Sweetcorn 4’s

2499 each

99 3 FOR

25

59

6600 each

Baby Soft 2-ply Toilet Rolls 350 sheet 18’s

Bokomo Weet-Bix 900g

5

99 each

34

99 each

54 99 49 99

Van Loveren Merlot, Pinotage 99 Cab Sauvignon 750ml or Pinot Noir

74

43 00 40 00

each

6999

750ml

Klipdrift Export Brandy

3

6499

Spar Red or Smoked Viennas 500g

00

Spar Choice Butter brick 500g

2 FOR

Beacon Mallow Eggs dispenser 36’s

p/kg

3400

15999

84

99 each

Sunlight Dishwashing Liquid 750ml

2799 each

12999

Castle Lite handies 6 x 330ml MULTIBUY 3 FOR

10

each

200g Nescafé Classic Coffee range (excl. Decaf)

210 00 200 00

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.11 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu