Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.9 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 9

R 8.50

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 9 Maart

Vrydag 10 Maart

Saterdag 11 Maart

Sondag 12 Maart

12° 19°

11° 25°

11° 23°

11° 28°

Ceres Koekedouw dam

41,8% Tulbagh dam

28%

Friday, 10 March 2023

Tugverhoor nog nie afgehandel nie ‘n GOOD-raadslid en onderburgemeester van Witzenberg munisipaliteit en ‘n lid van die Wes-Kaap wetgewer, se tugverhore is na byna ‘n jaar nog nie afgehandel nie. Beide rdl. Felicity Klazen (onderburgemeester van Witzenberg) en Shaun August (lid van Wes-Kaap wetgewer) is voor ‘n tugverhoor gedaag na beweringe van ‘n gedrinkery, kaal swemmery en sekspartytjies in Dennebos vakansieoord tydens ‘n Maart 2022-stemwerwingsveldtog. Lees berig op bladsy 3

Lesings geneem: 2023/03/08

OPEN DURING

(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Drie verdagtes in hof na moord op vrou (74) ‘n BEJAARDE vrou is die naweek op haar plaas in die Ceres Karoo vermoor. Volgens inligting het die voorval Vrydagaand tussen 18:00 en 24:00 plaasgevind. Christina Johanna Walters (74) van die plaas Papekuil is dood nadat sy vermoedelik deur ‘n oudwerker, op die plaas vermoor is. Haar liggaam is ongeveer 30 meter van die plaashuis, met ‘n skietwond in die kop aangetref. Haar arms en hande was met ‘n belt en draad voor om haar lyf vasgemaak. ‘n Bebloede baksteen, waarmee sy vermoedelik geslaan en aangerand is, is ook op die toneel gekry. ‘n Haelgeweer het langs haar lyk gelê. Werker ontbied hulp ‘n Malawiër wat op die plaas woon en die afgelope maand daar werk, het gesien hoe drie mans vroeër op die plaas aankom. Na 18:00 het hy skote gehoor en bang geraak en gaan wegkruip. ‘n Ruk later hy weggehardloop en na ‘n plaashuis ongeveer 20

5 100

R381 200

R38 100

kilometer daarvandaan geloop. Omstreeks 24:00 het hy by die eienaar om hulp aangeklop en van die skote en mans vertel. Die polisie is ontbied en omliggende plase is van die voorval in kennis gestel. Uitgebreide soektog geloods Drie verdagtes is na ‘n uitgebreide soektog met ‘n polisiehelikopter en polisiehonde, in hegtenis geneem. Willem Olivier (48) is Saterdag ongeveer 3 kilometer verder op die buurplaas Klein Papekuil, waar hy saam met sy vrou woon, in hegtenis geneem nadat die polisie leidrade opgevolg het. Twee familielede van 22 en 17 jaar oud wat by Olivier op die plaas gekuier het, is Sondag op die plaas Nwardouw naby die Tankwa padstal gearresteer nadat hulle hulself aan die polisie oorgegee het. Die plaas is meer as 40 km van die moordtoneel. Die mans het twee handwapens en ‘n jaggeweer asook kruideniersware en drank gesteel. Hofverskyning Een van die drie mans, Willem Olivier, het Maandag 6 Maart vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is tot 13 Maart uitgestel om verdere inligting te bekom - een hiervan om sy vingerafdrukke op die stelsel te verifieer. Die ander twee mans, Calvin Vlok (22) en ‘n 17-jarige, het Dinsdag 7 Maart verskyn. Die saak is ook tot 13 Maart vir verdere inligting uitgestel.

12,75%

R263 028

R5 100

Christina Johanna Walters (74)

DIE plaashuis op Papekuil.

R290 474

*Model shown for illustrative purposes only. While stocks last and subject to change without prior notice. Errors and omissions excepted. Includes R 1207,50 Initiation fee and R69 monthly administration fee. Fees as prescribed as per the National Credit Act. Initiation Fees for juristic entities falling outside of the National Credit Act is 1,2% of the financed amount up to a maximum of R7 500 and will adjust the advertised payment accordingly. The Toyota FutureDrive Guaranteed Future Value offer is based on 20 000kms per annum, 12.75% variable interest rate may change and will adjust the advertised payment accordingly. Toyota Financial Services (South Africa) Limited. An Authorised Financial Services (FSP No. 7454) and Registered Credit Provider (NCRCP62). Ts & Cs Apply.

(023) 312-1057 Arno, Pierre, Andre of Giepie Voortrekkerstraat 112, CERES

The trusted name in commercial and residential

Waterproofing.

087 094 8092 www.rubberroofs.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.9 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu