WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 25
R 8.50
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 29 Junie
Vrydag 30 Junie
Saterdag 1 Julie
Sondag 2 Julie
5° 13°
6° 16°
6° 20°
7° 22°
Friday, 30 June 2023
Vloedskade-fotos p.3
Gold Medal Carpet Care SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Mari Blom • Was ruite van huise en geboue (slegs buite) 084-212-3020 Mauricia 4 Star (All inclusive Drinks, meals, snacks, mini bar) R36k per person for a family of 5 (children aged 6, 8 and 13 years old) 6 Nights in a 2 bed-roomed ground floor garden view apartment. Depart 19 December from Cape Town direct to Mauritius Return 26 December from Mauritius direct to Cape Town.
Return airport to resort transfers. Your all inclusive meal plan is interchangeable with 4 Beachcomber resorts.
FEEL FREE TO CONTACT MAINLINE TRAVEL IN CERES sacha@mainlinetravel.co.za
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
81%
WAVERENSKROON TULBAGH
13%
Lesings geneem: 2023/06/28
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Nuwe ampsdraers verkies
Vergadering onwettig
DIE Witzenberg munisipaliteit het die afgelope maand ‘n onstuimige tyd beleef met klagtes van beweerde omkopery teen die burgemeester en nuwe ampsdraers wat verlede week tydens ‘n onwettige vergadering verkies is. Einde Mei het die provinsiale GOOD-leierskap na meer as ‘n jaar se ondersoek, ‘n nuwe raadslid in die plek van die geskorste Witzenberg onderburgemeester, Felicity Klazen (GOOD proporsionele lid), aangewys. Katriena Robyn is toe in die plek van Klazen aangewys en is sy tydens Dinsdag 6 Junie se spesiale raadsvergadering weer as ‘n raadslid verwelkom. Pogings onsuksesvol Sedert 6 Junie is talle pogings onsuksesvol om ‘n nuwe onderburgemeester te verkies. Op 20 Junie het rdl. Robyn ‘n klag van beweerde omkopery teen die burgemeester Hennie Smit by die P.A. Hamlet polisie ingedien. Daar is Dinsdag 27 Junie ‘n navraag oor die klagte aan die polisie gerig en het hulle net gesê niemand is nog aangekla nie. Op Woensdag 21 Junie is daar ‘n vergadering met net 11 raadslede gehou - sonder die DA en sy koalisie vennote - nadat rdl. Sidego (DA-speaker) vroeër die week ‘n spesiale vergadering onbepaald uitgestel het. ‘n Onwettige vergadering (geen kworum) is later die dag gehou waar ‘n mosie van wantroue in die twee huidige ampsdraers (Smit en Sidego) ingedien en aanvaar is voordat ‘n nuwe burgemeester (Katriena Robyn), onderburgemeester (Jannie Cloete) en speaker (Petrus Herandien) verkies is. Interessant genoeg, die ANC met die tweede grootste aantal raadslede binne die raad, was nie deel van dié top drie se verkiesing nie.
Kommentaar Verlede week het die DA ‘n persverklaring uitgereik en gesê dat rdl. Sidego nie geweier het om die vergadering te belê het nie maar dat sy dit onbepaald uitgestel het weens die sluiting van Michellspas en die vloedskade se impak op die munisipale gebied. Sy het binne haar magte en die munisipale strukture wet opgetree. Volgens dié wet kan die meerderheid van die raad ‘n vergadering
aanvra en as die speaker weier moet die munisipale bestuurder dit byeenroep. ‘n Onafhanklike regsopinie het dit bevestig en erken die Witzenberg munisipaliteit slegs die wettige verkose ampsdraers. Agtergrond van 2021 verkiesing In die Witzenberg munisipale gebied was 47 098 inwoners vir die 2021 verkiesing geregistreer waarvan 37 085 gaan stem het. Die twee grootste partye (ANC en die DA)
‘n POLISIE bakkie en ‘n minibus taxi het Donderdag 22 Junie omstreeks 07:50 in Vosstraat teen mekaar gebots. Die ongeluk het tussen OK, Puma en Dutoit Groep se hoofkantoor gebeur. Die taxi wou draai toe die speurdersbakkie van P.A. Hamlet teen die minibus gebots het. Niemand is beseer nie.
het 26 831 van die stemme gekry of 72.35%. GOOD het goed vertoon en 2 setels (2506 stemme - 6.25%) verower. Ses partye het elkeen 1 setel proporsioneel verwerf. Die ses partye is: Patriotic Alliance (PA) met 2174 stemme, Witzenberg Aksie met 1495 stemme, Icosa met 1180 stemme, EFF met 1156 stemme, VF Plus met 972 stemme en Witzenberg Party met 777.