Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.24 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 24

R 8.50

Friday, 23 June 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 22 Junie

Vrydag 23 Junie

Saterdag 24 Junie

Sondag 25 Junie

7° 21°

8° 22°

7° 19°

7° 18°

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

64%

WAVERENSKROON TULBAGH

12%

Lesings geneem: 2023/06/21

The trusted name in commercial and residential

Waterproofing.

087 094 8092 www.rubberroofs.co.za

Michellspas word vir veiligheid gesluit MICHELLSPAS is gesluit! Die bergpas is Maandagaand gesluit na ‘n voorlopige padinspeksie toe ‘n kraak in die padoppervlak naby die tweede uitkykpunt opgemerk is en ‘n stuk grond van nagenoeg 20 meter onder die sperreling meegegee het weens die baie ondergrondse water. Dinsdagoggend is ingenieurs en rolspelers van die Wes-Kaap departement van infrastruktuur uit na Michellspas om ‘n volledige padinspeksie te doen. Daar is toe besluit om weens veiligheidsredes die bergpas tot Donderdagmiddag te sluit. Artikel en foto op bladsy 4.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Vloedwater druis by huise verby Water styg tot bo vloedmerk OORSTROMINGS het verlede naweek vloedskade van tussen R750 miljoen en R1 miljard in die Wes-Kaap aangerig na ‘n reeks kouefronte dié provinsie getref het. Behalwe vir boorde en landerye wat oorstroom is na riviere hul walle oorstroom het, is skade aan besproeiingstelsels, watertoevoerpype, elektrisiteitsverbindings en huise aangerig. Die Witzenbergstreek het ook kwaai deurgeloop met paaie wat beskadig is, oorstromings op plase en mense wat van hulle huis se dakke gered moes word asook talle inwoners wat van die buite wêreld afgesny was. Behalwe vir die vloedskade, het talle modderstortings ook teen die berghange in Michellspas, naby Witbrug en op ‘n plaas in die Boontjiesrivier-omgewing, plaasgevind en erge skade aangerig. LEES berigte op bl. 3 en 4.

FOTO: Trevor Felix

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 JUNE 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: Apple crumble 99 1kg SaveMor Baby Soft toilet rolls 18’s 750ml SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 frozen mixed 2-ply 350 sheeets 99 vegetables Russian Bear Vodka (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

49

Tender & Tasty Prego steak

124

99 p/kg

A-grade Beef shin

7999 p/kg

Bulk egte plaaswors

94

99

Tea Time Cakes asst Spar Bakery Ciabatta white and seeded

4999 each

139

each

22

99

12900

each

Sourdough bread

2199 each

Bokomo Weet-Bix 900g

22

99

Tastic parboiled rice 2kg

4999

Bulk Pork neck steaks

79

99 p/kg

Spar Red & Smoked Viennas 500g

SaveMor Lemon Creams or Marie Biscuits 150g

3 FOR

Carling Black Label 24 x 340ml PLUS Carling Black Label 6 x 330ml

each

p/kg

3699

(excl. energy fusion) 750ml

1800

2 for

32

99 each

120

00

Spar 2L Sunflower Oil

19

99 each

Lemoene

Klipdrift Export Brandy + Spar Cola 2L

COMBO

28000

COMBO

15900

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.24 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu